2. 3. 11. Stoor buite bereik van kinders
2. 3. 13. Moenie stoor as dit nog warm is nie
2. 3. 14. Moet nooit die toestel sonder toesig laat wan-
neer dit gebruik word en hou buite bereik van
kinders , aangesien dit ‘n elektriese toestel is
wat hoë temperature bereik en ernstige brand-
wonde kan veroorsaak.
2. 3. 15. Wees versigtig met die hantering van houers
wat vloeistowwe bevat wat in hierdie apparaat
verhit word, aangesien dit kan kook.
2. 3. 16. As die toestel aan die brand slaan , ont-
koppel onmiddelik van die hoofprop en gebruik
die deksel om vuur te smoor of gooi toe met `n
groot doek. MOET NOOIT WATER GEBRUIK NIE
2. 3. 17. Draai die termostaatbeheer na die minimum
(MIN) instelling. Dit beteken nie dat die pan
permanent afgeskakel is nie.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die di-
ensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking
kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Rol die kabel heeltemal uit voordat dit ingeprop word.
3.2.2. Maak seker dat die termostaat goed op die toestel pas.
3.2.3. Konnekteer die toestel aan die kragtoevoer..
3.2.4. Draai die temperatuur na die verlangde temper-
atuur posisie.
3.2.5. Die krag lig kom aan.
3.2.6. Wag tot die krag lig uitgegaan het wat aandui dat
die toestel ‘n voldoende temperatuur bereik het.
3.2.7. Tydens gebruik sal die krag lig outomaties aan en
af gaan, wat aandui dat die termostaat werk-
3.2.8. As die kos na jou smaak is, verwyder dit uit die
toestel met behulp van ‘n houtspatel of soort-
gelyke hittebestande implement. Gebruik geen
gereedskap wat die kleefvrye basis kan beskadig nie.
3.3 Na gebruik:
3.3.1. Kies die minimum posisie (MIN) met behulp van
die temperatuur beheer knop
3.3.2. Ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.3.3. Maak skoon soos in skoonmaak seksie.
3.4. Dra handvatsels:
3.4.1. Hierdie toestel het ‘n handvatsel aan die kant van
die liggaam, wat dra na die tafel vergemaklik
4. Skoonmaak
4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal
afkoel voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water ge-
was word. Dit kan ook geweek word met water
binne in maar die pot mag nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met `n sagte klam doek
skoongemaak word. Moenie in water druk nie
4.4. Geen oplosmiddels of skuurprodukte mag gebruik
word nie.
4.5. Moenie in water druk of onder lopende water hou nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet die
koord en prop vervang word.
27550B_IM.indd 5
15-Jun-17 6:47:22 AM