Geagte kliënt,
Dankie dat u gekies het om ‘n Mellerware-handelsmerk-
produk te koop. Danksy sy tegnologie, ontwerp
en werking en die feit dat dit die strengste
kwaliteitsstandaarde oorskry, kan ‘n ten volle
bevredigende gebruik en lang produklewe verseker word
1. Parte beskrywing
1 Pizza Pan liggaam met ‘n kleefvrye basis
2 Anti-brandhandvatsels
3 Verstelbare temperatuur beheer
4 Verwyderbare temperatuur beheer eenheid
5 Glas deksel
6 Stoom uitlaat klep
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die
instruksies deeglik en bewaar
.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of
aan vlambare material raak, insluitende gordyne
as dit in werking is
2.1.7 .
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of ver-
strengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3. Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4. Gebruik die handvatsel / s, om dit te dra of te beweeg.
2. 3. 5 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 7. Om die kleefvrye basis in goeie toestand te hou
, moenie metaal of skerp gereedskap daarop
gebruik nie.
2. 3. 8. Kookvloeistowwe kan oorloop van die houer as
dit oorvol is.
2. 3. 9. Ontkoppel die toestel van die kragtoevoer wan-
neer dit nie is nie In gebruik is nie en voordat u
enige skoonmaaktaak onderneem.
1
2
3
4
5
2
6
27550B_IM.indd 4
15-Jun-17 6:47:21 AM