
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie.
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek
word vir tekens van skade en indien die koord beska-
dig is, moet die toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat
nie want ongelukke gebeur vinnig.
2.2.2. Moenie aan die verhitte dele van die apparaat
raak nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan
veroorsaak.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte
of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak
word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in werk-
ing wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is
2.3.9. Moenie die toestel sonder toesig laat en hou
buite bereik van kinders
2.3.10 As die toestel om een of ander rede brand,
moet die toestel van die kragtoevoer ontkoppel word
en MOENIE WATER GEBRUIK OM VUUR TE BLUS
NIE.
2.4. Diens:
2.4.1. Maak seker dat die apparaat slegs deur ‘n to-
epaslike gekwalifiseerde tegnikus herstel word, en dat
slegs oorspronklike onderdele of toebehore gebruik
word om bestaande dele / toebehore te vervang.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde