MAINTENANCE
INSTANDHOUDING
Routine maintenance
Roetine-instandhouding
Do not perform maintenance or any other work on the
implement unless the tractor engine is shut off,
handbrake applied and the key removed from the
ignition.
Do not perform maintenance or any other work on the
implement while it is suspended only on the tractor 3-
point hitch, or without suitable additional support for
the implement.
Use only original and approved Falcon replacement
parts and lubricants. Refer to the parts information
provided in this manual.
Moenie instandhouding- of enige ander werk aan die
implement doen tensy die trekkerenjin afgeskakel, die
handrem opgetrek en die sleutel uit die aansitterpunt
verwyder is nie.
Moenie instandhouding- of enige ander werk aan die
implement doen terwyl dit net aan die trekker se 3-
punt-haak hang, of sonder geskikte ekstra stutte vir die
implement nie.
Gebruik slegs oorspronklike en goedgekeurde Falcon-
vervangingsonderdele en smeermiddels. Verwys na die
onderdele-inligting in hierdie handleiding.
Maintenance should be carried out before and after each
use and in accordance with the schedules provided in this
chapter.
Instandhouding moet telkens voor en na gebruik gedoen
word, en in ooreenstemming met die skedules wat in
hierdie hoofstuk vervat is.
Bolted connections should be checked for tightness
with reference to Bolt Torque Specifications (Tab. 1).
Verseker dat koppelboute in ooreenstemming met die
boutwringkragspesifikasiekaart vas is (Tab. 1).
Before each use
Voor elke gebruik
To be carried out at least daily in periods of continuous use.
Otherwise before each occasion that the implement is put
to use. Extra care and attention should be given to
implements which may have been unused for prolonged
periods (longer than 1 month).
Word ten minste daagliks in tye van deurlopende gebruik
uitgevoer. Anders voor elke geleentheid waar die
implement gebruik word. Gee ekstra sorg en aandag aan
implemente wat vir lang tydperke (meer as ’n maand) nie
gebruik is nie.
Check gearbox oil levels and replenish as necessary.
Lubricate PTO shaft UV joints and telescopic tubes and
inspect for evidence of wear.
Gaan ratkasolievlakke na en vul aan soos benodig.
Ghries kragaftakkeras-kruiskoppelings en teleskopiese
buise en inspekteer vir tekens van slytasie.
For lubrication requirements, refer to MAINTENANCE,
Table 2, Lubrication.
Vir smering vereistes, verwys na INSTANDHOUDING,
Tabel 2, Smering Vereistes.
Fig. 1
Fig. 2
Fig. 3
Confirm proper operation of PTO friction clutch as
described elsewhere in this chapter.
Check all fasteners for tightness. This includes special
attention safety-critical fasteners such as blade bolts
and nuts (Fig. 1-A/B), cutting gear mounting bolts (Fig.
1-C), gearbox mounting bolts (Fig. 2-A) and all wheel
assembly fasteners and pivot points (Fig. 3-A/B/C).
Bevestig behoorlike werking van die kragaftakkeras-
wrywingkoppelaar soos elders in dié hoofstuk beskryf.
Verseker dat alle hegstukke vas is, met spesiale aandag
aan veiligheidskritieke hegstukke soos lemboute en -
moere (Fig. 1-A/B), snymeganismemonteerboute (Fig.
1-C),
ratkasmonteerboute
(Fig.
2-A)
en
alle
wielmonteringhegstukke en spilpunte (Fig. 3-A/B/C).
B
A
C
A
A
B
18
Содержание Haymakers Hooimakers F60-350VT
Страница 28: ...Blank page Le bladsy...
Страница 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26...
Страница 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30...