background image

•  Kies die gewenste verwarmingsposisie.

•  Maak seker dat die termostaat rotasieskakelaar 

na die vereiste temperatuur gedraai is.

Sodra u klaar is met die toestel:

•  Sit die toestel af, kies posisie 0 op die spoed-en 

funksieseleksie.

• 

Ontprop die toestel van die hoofleiding.

•  Maak die toestel skoon.

Dra handvatsel/s:

•  Die 

to

estel het 'n handvatsel bo-op, sodat dit 

kan maklik vervoer en gedra kan word (Fig.1).

Teen-omslaan veiligheidstoestel

•  Die toestel het 'n teen-omslaan 

veiligheidstoestel wat die apparaat afskakel as 

die werkende posisie van die toestel verkeerd 

is.

Veiligheid termiese beskermer:

Die toestel het 'n veiligheid-apparaat, wat beskerm 

teen oorverhitting van die toestel.

Wanneer die toestel herhaaldelik self aan-en af 

skakel vir ander redes as die termostaat beheer, 

gaan na om te verseker dat daar geen obstruksies 

is wat keer dat korrekte lug in-of uitgaan nie.

Skoonmaak

• 

Ontkoppel die toestel van die hoofleiding en 

laat dit afkoel voordat u onderneem om enige 

skoonmaak taak te onderneem.

•  Maak die toerusting met 'n klam lap met 'n paar 

druppels opwasmiddel skoon en droog dit dan 

af.

•  Moenie oplosmiddels, of produkte met 'n 

suurbasis pH soos bleikmiddel gebruik nie, of 

skuur-produkte gebruik vir die skoonmaak van 

die toestel nie.

•  Moenie water of enige ander vloeistof  in die 

luggate laat kom wat skade aan die binneste 

dele van die toestel kan doen nie.

•  Moenie die toestel in water of enige ander 

vloeistof dompel nie, of dit onder ‘n lopende 

kraan plaas nie.

•  NB: Wanneer die toestel gebruik word as 'n 

verwarmer na  lang tydperke gestoor of nadat 

dit uitsluitlik gebruik was as 'n waaier kan 

'n klein hoeveelheid van rook geproduseer 

word. Dit is nie belangrik nie en is te danke 

aan die verwarmer wat ‘n stof neerslag brand 

wat opgehoop het oor die tydperk. Hierdie 

verskynsel kan voorkom word deur die toestel 

aan die binnekant van voor af deur die rooster 

met 'n stofsuier of lugdruk skoon te maak.

Onreelmatighede en herstel

•  Neem die toestel na 'n gemagtigde tegniese 

ondersteuningsdiens as daar probleme 

ontstaan. Moet nie probeer om die toestel self te 

herstel sonder hulp nie,  dit kan gevaarlik wees.

•  Vir EU produk weergawes en / of in die 

geval dat u land dit versoek: Ekologie en 

herwinbaarheid van die produk

•  Die materiaal waarvan die verpakking van 

hierdie toestel bestaan is ingesluit in 'n 

versameling-Klassifikasie-en herwinningsstelsel. 

Indien u wil ontslae raak van hulle, gebruik die 

toepaslike openbare herwinningsdromme vir 

elke tipe materiaal.

•  Die produk bevat nie konsentrasie stowwe wat 

as skadelik beskou kan word vir die omgewing 

nie.

Hierdie simbool beteken dat in  geval dat jy wil ontslae wil raak 

van die produk sodra sy werkende lewe geëindig het, neem dit 

na 'n gemagtigde afvalagent vir die selektiewe versameling van 

afval van elektriese en elektroniese toerusting (AEEA)

Summary of Contents for TROPICANO 2000

Page 1: ...Model 946876 1800 2000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE TROPICANO 2000 ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ......

Page 3: ... mains voltage before plugging in the appliance Connect the appliance to a base with an earth socket withstanding a minimum of 16 amperes The appliance s plug must fit into the mains socket properly Do not alter the plug Do not use plug adaptors The appliance should be used and kept over a flat and stable surface Place the appliance on a horizontal flat stable surface away from heat sources and co...

Page 4: ... been removed Prepare the appliance according to the function you wish to use Use Unroll the cable completely before plugging it in Connect the appliance to the mains Guide the diffuser of the appliance to direct the flow of air in the desired direction Turn the appliance on by operating the function and speed selector The pilot light C comes on Select the function you want the appliance to carry ...

Page 5: ...an die toestel te verstaan Hierdie toestel kan deur mense gebruik word soos gestremdes of kinders tussen die ouderdomme van 8 jaar en ouer as hulle onder toesig is of geleer is aangaande die gebruik van die toestel op n veilige manier en die gevare verstaan Skoonmaak en onderhoud van die toestel sal nie deur kinders gedoen word nie tensy hulle dit onder toesig doen Kinders tussen 3 en 8 jaar oud m...

Page 6: ...s dit nog warm is nie Hou die toestel in n droë stof vrye plek weg van direkte sonlig Maak seker dat stof vuilheid of ander vreemde voorwerpe nie die waaier van die toestel blokkeer nie Moet nooit die toestel gekoppel los en sonder toesig as dit nie gebruik word nie Dit bespaar energie en verleng die lewe van die toestel Moenie die toestel gebruik op enige deel van die liggaam van n persoon of die...

Page 7: ...om wat skade aan die binneste dele van die toestel kan doen nie Moenie die toestel in water of enige ander vloeistof dompel nie of dit onder n lopende kraan plaas nie NB Wanneer die toestel gebruik word as n verwarmer na lang tydperke gestoor of nadat dit uitsluitlik gebruik was as n waaier kan n klein hoeveelheid van rook geproduseer word Dit is nie belangrik nie en is te danke aan die verwarmer ...

Page 8: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 9: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Page 10: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 11: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 12: ......

Reviews: