background image

in kontak kom met die toestel se warm 

oppervlaktes nie.

•  Hou die toestel ver weg van hitte bronne, olie, 

skerp kante of bewegende dele.

•  Gaan die toestand van die elektriese 

verbindingskabel deeglik na. Beskadigde of 

verstrengelde kabels verhoog die risiko van 

elektriese skok.

•  Hierdie toestel is geskik vir buitenshuise 

gebruik.

•  As die toestel buite gebruik word, gebruik ‘n 

toepaslike verlengingskoord.

•  Die Kragkabel moet gereeld ondersoek word 

vir skade en wanneer dit beskadig is, moet die 

toestel nie gebruik word nie.

•  As ‘n addisionele beskerming vir elektriese 

toevoer vereis word, word aanbeveel dat ‘n 

differensiaal toevoertoestel vir maksimum 

sensitiwiteit van 30mA gebruik word.  Vra advies 

van ‘n bevoegde installeeder.

•  Moenie die toestel buite in die reen gebruik of 

blootstel aan nattigheid nie.  As water binne-

in die toestel beland, sal dit die gevaar van ‘n 

elektriese skok verhoog.

•  Moenie die prop met nat hande aanraak nie.

•  Moenie die toestel naby mense gebruik wat 

nie sensitief is vir hitte nie (die toestel het warm 

oppervlaktes)

•  Moenie die metaaloppervlaktes aanraak 

wanneer die toestel in werking is nie, dit kan 

ernstigebrandwonder veroorsaak.

Gebruik en versorging:

•  Rol die toestel se kragkabel heeltemal af voor 

elke gebruik.

•  Moenie die toestel gebruik as die aan-of 

afskakelaar nie werk nie.

•  Moenie die toestel beweeg terwyl dit in gebruik 

is nie.

•  Gebruik die toestel se handvatsels om dit te 

skuif of te vang.

•  Moenie die toestel gebruik as dit is onderstebo 

is nie, en moenie dit omkeer nie.

•  Moenie die toestel onderstebo draai terwyl dit in 

gebruik is of aan die hoofleiding verbind is nie.

•  As u die toestel in 'n badkamer of soortgelyke 

plek gebruik, ontkoppel die apparaat van die 

hoofleiding wanneer dit nie in gebruik is nie, 

selfs al is dit net vir 'n kort tydperk, die nabyheid 

van water behels 'n risiko, selfs indien die 

toestel ontkoppel is.

• 

Ontkoppel die toestel uit die hoofleiding 

wanneer dit nie in gebruik is nie en voordat 

enige skoonmaak taak uitgevoer word.

•  Hierdie toestel is vir huishoudelike gebruik, nie 

professionele of industriële gebruik nie.

•  Hierdie toestel moet buite bereik van kinders en/

of gestremdes gestoor word.

•  Moenie die toestel stoor of vervoer as dit nog 

warm is nie.

•  Hou die toestel in 'n droë, stof-vrye plek, weg 

van direkte sonlig .

•  Maak seker dat stof, vuilheid of ander vreemde 

voorwerpe nie die waaier van die toestel 

blokkeer nie.

•  Moet nooit die toestel gekoppel los en sonder 

toesig as dit nie gebruik word nie. Dit bespaar 

energie en verleng die lewe van die toestel.

•  Moenie die toestel gebruik op enige deel van 

die liggaam van 'n persoon of dier nie.

•  Moet nie die toestel gebruik met troeteldiere en 

diere nie.

•  Moenie die toestel gebruik om tekstiele van 

enige soort droog te maak nie.

•  WAARSKUWING: Moenie slaap terwyl hierdie 

toestel aan is nie, want daar is risiko dat u kan 

beseer word.

•  Draai die termostaat beheer tot die minimum 

(MIN) stelling. Dit beteken nie dat die verwarmer  

afgeskakel is nie.

Diens:

•  Maak seker dat die toestel net gediens 

word deur spesialis personeel, en dat slegs 

oorspronklike onderdele of bykomstighede 

gebruik word om die bestaande onderdele/

toebehore te vervang.

•  WAARSKUWING: Daar is 'n risiko van brand as 

die toestel nie skoongemaak word deur hierdie 

instruksies te volg nie.

•  Enige misbruik of versuim om die instruksies 

vir gebruik van die toestel te volg maak 

die waarborg en die vervaardiger se 

aanspreeklikheid nietig.

Installasie

•  Maak seker dat die toestel gelyk staan op die 

vloer.

•  Maak seker dat die lugtoegang of uitgang nie 

bedek word in die geheel of gedeeltelik nie 

deur laken, klere, ens omdat dit die risiko van 

brandgevaar verhoog.

Instruksies vir die gebruik

Voor gebruik:

•  Maak seker dat al die produk se verpakking 

verwyder is.

•  Berei die toestel voor volgens die funksie 

waarvoor u dit wil bebruik.

Verbruik:

•  Rol die kabel heeltemal af voordat dit ingeprop 

word.

• 

Konnekteer die apparaat met die hoofleiding.

•  Stel die verspreider van die toestel om die vloei 

van lug in die gewenste rigting te laat vloei.

•  Skakel die toestel aan deur die werking van die 

funksie en spoed selekteerder te draai.

•  Die kraglig (C) sal aanskakel.

•  Kies die funksie wat u wil hê dat die toestel 

moet uitvoer.

•  Kies die gewenste spoed.

•  Draai die termostaat beheer na die gewenste 

temperatuur posisie.

•  Gedurende verbruik sal die krag lig (C) aan 

en af flits, wat daarop dui dat die verwarming-

elemente in gebruik is volgens die gekose 

temperatuur.

Verkoelingsfunksie:

•  Kies die verkoelingposisie.

•  Maak seker dat die termostaat rotasieskakelaar 

tot die maksimum gestel is.

Verhittingsfunksie

:

•  Kies die verhittingsfunksie posisie.

Summary of Contents for TROPICANO 2000

Page 1: ...Model 946876 1800 2000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE TROPICANO 2000 ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ......

Page 3: ... mains voltage before plugging in the appliance Connect the appliance to a base with an earth socket withstanding a minimum of 16 amperes The appliance s plug must fit into the mains socket properly Do not alter the plug Do not use plug adaptors The appliance should be used and kept over a flat and stable surface Place the appliance on a horizontal flat stable surface away from heat sources and co...

Page 4: ... been removed Prepare the appliance according to the function you wish to use Use Unroll the cable completely before plugging it in Connect the appliance to the mains Guide the diffuser of the appliance to direct the flow of air in the desired direction Turn the appliance on by operating the function and speed selector The pilot light C comes on Select the function you want the appliance to carry ...

Page 5: ...an die toestel te verstaan Hierdie toestel kan deur mense gebruik word soos gestremdes of kinders tussen die ouderdomme van 8 jaar en ouer as hulle onder toesig is of geleer is aangaande die gebruik van die toestel op n veilige manier en die gevare verstaan Skoonmaak en onderhoud van die toestel sal nie deur kinders gedoen word nie tensy hulle dit onder toesig doen Kinders tussen 3 en 8 jaar oud m...

Page 6: ...s dit nog warm is nie Hou die toestel in n droë stof vrye plek weg van direkte sonlig Maak seker dat stof vuilheid of ander vreemde voorwerpe nie die waaier van die toestel blokkeer nie Moet nooit die toestel gekoppel los en sonder toesig as dit nie gebruik word nie Dit bespaar energie en verleng die lewe van die toestel Moenie die toestel gebruik op enige deel van die liggaam van n persoon of die...

Page 7: ...om wat skade aan die binneste dele van die toestel kan doen nie Moenie die toestel in water of enige ander vloeistof dompel nie of dit onder n lopende kraan plaas nie NB Wanneer die toestel gebruik word as n verwarmer na lang tydperke gestoor of nadat dit uitsluitlik gebruik was as n waaier kan n klein hoeveelheid van rook geproduseer word Dit is nie belangrik nie en is te danke aan die verwarmer ...

Page 8: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 9: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Page 10: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 11: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 12: ......

Reviews: