Taurus TROPICANO 2000 Manual Download Page 5

and is due to the heater burning dust deposits 

which have accumulated on the heating 

element. This phenomenon may be avoided by 

cleaning the inside of the appliance beforehand 

through the grill with a vacuum cleaner or 

pressurised air.

Anomalies and repair

•  Take the appliance to an authorised technical 

support service if problems arise. Do not try to 

dismantle or repair without assistance, as this 

may be dangerous.

•  For EU product versions and/or in the case that 

it is requested in your country: 

Ecology and recyclability of the product

•  The materials of which the packaging of this 

appliance consists are included in a collection, 

classification and recycling system. Should you 

wish to dispose of them, use the appropriate 

public recycling bins for each type of material.

•  The product does not contain concentrations of 

substances that could be considered harmful to 

the environment 

- This symbol means that in case you wish to dispose of the 

product once its working life has ended, take it to an authorised 

waste agent for the selective collection of waste electrical and 

electronic equipment (WEEE)

AFRIKAANS HANDLEIDING

Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om  'n Taurus handelsmerk 

produk te koop.

Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 

en die feit dat dit voldoen aan die strengste 

gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle 

bevredigende gebruik en lang produklewe.

Beskrywing

A Termostaat rotasieskakelaar

B Funksie en spoed seleksie

C Klikliggie

D Dra handvatsel

Lees hierdie instruksies aandagtig deur voordat u 

die toestel aanskakel en hou hulle vir toekomstige

verwysing. Indien u versuim om hierdie instruksies 

te volg kan dit tot ‘n ongeluk lei.

Veiligheidswenke en waarskuwings

WAARSKUWING: Sommige dele van hierdie 

produk kan baie warm word en brandwonde 

veroorsaak. Skenk veral aandag wanneer kinders 

en kwesbare mense teenwoordig is.

•  Die toestel moet nie onder 'n kragprop geplaas 

word nie.

•  Kinders onder 3 jaar oud moet onder toesig 

gehou word anders moet die toestel buite hul 

bereik geplaas word.

•  Kinders tussen 3 en 8 jaar oud mag die slegs 

die toestesl aan-of afskakel as dit geplaas is 

of geïnstalleer is in sy aangewese normale 

werkposisie en as hulle onder toesig is of geleer 

is met betrekking tot die veilige gebruik van 

die apparaat en die risiko's van die toestel te 

verstaan.

•  Hierdie toestel kan deur mense gebruik 

word soos gestremdes of kinders tussen die 

ouderdomme van 8 jaar en ouer as hulle onder  

toesig is of geleer is aangaande die gebruik van 

die toestel op 'n veilige manier en die gevare 

verstaan.

•  Skoonmaak en onderhoud van die toestel sal 

nie deur kinders gedoen word nie, tensy hulle 

dit onder toesig doen.

•  Kinders tussen 3 en 8 jaar oud mag nie die 

toestel inprop, skoonmaak, instel of die herstel 

en onderhoudswerk aan die toestel doen nie.

•  Hierdie toestel is nie 'n speelding nie. Kinders 

moet onder toesig wees om te verseker dat 

hulle nie met die toestel speel nie.

•  Moenie die toestel gebruik naby ‘n bad, stort of 

swembad nie.

•  As die verbinding beskadig is, moet dit vervang 

word. Neem die toestel na 'n gemagtigde agent 

to om te herstel of vervang.

Tegniese Bystand

Diens. Moenie probeer om die toestel uitmekaar 

te haal of te herstel sonder hulp nie, want dit kan 

gevaarlik wees.

Hierdie simbool beteken dat die toestel nie bedek 

moet word nie.

•  WAARSKUWING: Om oorverhitting te voorkom, 

moet nie die toestel bedek nie.

•  Maak seker dat die spanning wat op die 

naamplaat verskyn ooreenstem met die 

netspanning van die toestel voordat ju dit 

inprop.

•  Verbind die apparaat na 'n basis met 'n geaarde 

sok met ‘n weerstand van 'n minimum van 16 

ampère.

•  Die toestel se prop moet behoorlik inpas by die 

hoofleiding sok. Moenie die prop verander nie, 

moet nie adapter proppe gebruik nie.

•  Die toestel moet gebruik word op ‘n stabiele en 

gelyke oppervlak.

•  Plaas die toestel op 'n horisontale, plat, stabiele 

oppervlak weg van hittebronne en kontak met 

water (spatsels ens).

•  Hou die toestel weg van vlambare materiaal 

soos tekstiele, karton of papier, ens.

•  Maak seker dat die toestel se lugtoevoer  of 

uitgang bedek word in die geheel of gedeeltelik 

nie deur lakens, klere, ens want dit verhoog die 

risiko van brand.

•  Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop 

beskadig is nie.

•  Indien enige van die toestel se dele breek, 

skakel onmiddellik die toestel af by die 

hoofleiding om die moontlikheid van 'n 

elektriese skok te voorkom.

•  WAARSKUWING: Hou die toestel droog.

•  WAARSKUWING: Moenie die toestel naby water 

gebruik nie.

•  Moenie die toestel met klam hande of voete 

gebruik nie, of wanneer u kaalvoet is nie.

•  Moet nooit die elektriese draad gebruik om die 

toestel op te tel, te dra of te ontkoppel nie.

•  Moenie die kabel om die toestel draai nie.

•  Maak seker dat die elektriese kabel nie 

vasgevang of verstrengel raak nie.

•  Moenie toelaat dat die verbinding kabel 

Summary of Contents for TROPICANO 2000

Page 1: ...Model 946876 1800 2000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE TROPICANO 2000 ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ......

Page 3: ... mains voltage before plugging in the appliance Connect the appliance to a base with an earth socket withstanding a minimum of 16 amperes The appliance s plug must fit into the mains socket properly Do not alter the plug Do not use plug adaptors The appliance should be used and kept over a flat and stable surface Place the appliance on a horizontal flat stable surface away from heat sources and co...

Page 4: ... been removed Prepare the appliance according to the function you wish to use Use Unroll the cable completely before plugging it in Connect the appliance to the mains Guide the diffuser of the appliance to direct the flow of air in the desired direction Turn the appliance on by operating the function and speed selector The pilot light C comes on Select the function you want the appliance to carry ...

Page 5: ...an die toestel te verstaan Hierdie toestel kan deur mense gebruik word soos gestremdes of kinders tussen die ouderdomme van 8 jaar en ouer as hulle onder toesig is of geleer is aangaande die gebruik van die toestel op n veilige manier en die gevare verstaan Skoonmaak en onderhoud van die toestel sal nie deur kinders gedoen word nie tensy hulle dit onder toesig doen Kinders tussen 3 en 8 jaar oud m...

Page 6: ...s dit nog warm is nie Hou die toestel in n droë stof vrye plek weg van direkte sonlig Maak seker dat stof vuilheid of ander vreemde voorwerpe nie die waaier van die toestel blokkeer nie Moet nooit die toestel gekoppel los en sonder toesig as dit nie gebruik word nie Dit bespaar energie en verleng die lewe van die toestel Moenie die toestel gebruik op enige deel van die liggaam van n persoon of die...

Page 7: ...om wat skade aan die binneste dele van die toestel kan doen nie Moenie die toestel in water of enige ander vloeistof dompel nie of dit onder n lopende kraan plaas nie NB Wanneer die toestel gebruik word as n verwarmer na lang tydperke gestoor of nadat dit uitsluitlik gebruik was as n waaier kan n klein hoeveelheid van rook geproduseer word Dit is nie belangrik nie en is te danke aan die verwarmer ...

Page 8: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 9: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Page 10: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 11: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 12: ......

Reviews: