background image

6.  Verwyder die prop uit die muursok.

7.  Laat die toestel heeltemal afkoel voordat die groot pan 

of borde skoongemaak word.

8.  Verwyder alle kos wat aan die buffet se houers vas 

sit.

Belangrike aantekeninge:

1.  Dit is belangrik om alle gaar kossoorte op ‘n 600ºC 

temperatuur te hou vir ‘n lang tydperk om enige 

siektes wat deur kos gedra word te verhoed.

2.  Dit word aanbeveel dat  die temperatuur van die kos 

kort-kort met ‘n kostermometer te toets terwyl dit 

bedien word.

3.  Alle voedsel het verskillende digthede sodat 

afhangende van wat opgedien word, die temperatuur 

sal moet aangepas word na hoër of laer om die 

minimum van 600ºC te handhaaf.

4.  Temperature mag wissel terwyl die kos bedien word 

en die inhoud van die groot pan en/of buffetbedieners 

geledig word.

5.  Die temperatuur mag ooreenstemmend gewysig word 

om  oor- en onderverhitting van voorbereide  kos te 

verhoed.

1.  OM DIE VERWARMINGSBORD  ALLEEN TE GEBRUIK

1.1.  Met die temperatuur beheer in die “OFF” posisie, prop 

die toestel in ‘n geaarde sok.

1.2.  Moenie  die groot pan of buffetbedieners gebruik nie.

1.3.  Maak die verwarmingsbord deeglik skoon voor 

gebruik. Verwys na die Sorg en die Skoonmaak 

Instruksies van hierdie handleiding.

1.4.  Stel die temperatuur beheer in op die “Warming tray”.

1.5.  Plaas die kos op die verwarningsbord om dit warm te 

hou. Hierdie bord is nie bestem vir die kook van kos 

of om dit te ontvries nie.

        NB: Moenie die deursigtige koepeldeksels op die 

verwarmer se oppervlak plaas nie. 

1.6.  Kos moet op die verwarmingsbord gehou word vir 

‘n korter tydperk as wanneer die groot pan en/of 

die buffetbedieners bo-op is omdat dit nie bedek is 

nie. Die tyd wat aanbeveel word is 2-3 uur om die 

uitdroog van kos te verhoed.

1.7.  Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is, stel die 

temperatuur beheerknop op die ”OFF” posisie en trek 

die prop uit die sok.

1.8.  Laat die toestel heeltemal afkoel voor die skoonmaak 

en storing daarvan.

2.  GEBRUIK VAN DIE VERWARMINGSBORD SAAM 

MET DIE GROOT  PAN EN BUFFETBORD

2.1.  Met die temperatuur beheer op die “OFF” posisie, 

prop die toestel in ‘n geaarde sok.

2.2.  Maak die oppervlak deeglik skoon en droog goed af 

voor gebruik. Sien Sorg en Skoonmaak Instruksies 

van hierdie handleiding.

2.3.  Stel die temperatuur beheerknop op Medium in.  NB: 

Dit is belangrik om te onthou dat die buffetborde 

binne-in die groot pan gebruik word, die temperatuur 

beheerknop op Medium is sodat dit die minimum 

temperatuur  van 1400ºC kan bereik.

2.4.  Die buffetbediener kan vir ‘n langer tydperk gebruik 

word om kos warm te hou as die deksels gebruik 

word. Dit word aanbeveel dat kos nie vir langer as 4 

ure warm gehou word nie omdat die kos sal begin 

uitdroog.

2.5.  Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is, draai die 

Beheerknop weer na die “OFF” posisie en trek dit uit 

die sok. 

2.6.  Laat die toestel heeltemal afkoel voor dit 

skoongemaak word en gestoor word.

3.       

Temperatuur stellings

3.1.  Alle kossoorte het verskillende digthede en mag ‘n 

laer of hoër temperatuur stelling vereis om die kos 

warm te hou. Byvoorbeeld, ‘n hoër temperatuur 

stelling sal nodig wees om kapokaartappels warm te 

hou en laer temperature vir sous word vereis.

3.2.  Alle warm kossoorte moet ‘n temperatuur van 600ºC 

handhaaf om die gevaar van siektes wat deur kos 

versprei word te vehoed.

3.3.  Gebruik ‘n kostermometer om die temperatuur van 

kos te moniteer en verstel die temperatuur na gelang 

om die 600ºC te handhaaf. Dit word aanbeveel dat 

die temperatuur van die kos kort-kort gemeet word 

wanneer kos oor ‘n lang tydperk bedien word.

3.4.  Baie faktore beïnvloed die temperatuur van kos. 

Hierdie eenheid is ontwerp om ‘n minimum 

temperatuur (sien onder) vir elke stelling te bereik.

         Verwarmingsbord: 650ºC 

         Hierdie stelling word  gebruik as kos direk op die 

verwarmingsbord  geplaas word.

         Aantekeninge: Die temperatuur reeks onder word 

gemeet met die groot pan en/of     buffetbedieners 

bo-op die verwarmingsbord

.

• 

Laag

: 700ºC Dit is die laagste stelling as die groot 

pan gebruik word op die verwarmingsbord.

• 

Medium:

  760ºC   Dit is die minimum stelling as die 

groot pan en buffetpanne op die verwarmingsbord 

gebruik word. 

• 

Hoog:

 800ºC Hierdie stelling sal gebruik word om kos 

op ‘n hoër temperatuur te hou as die groot pan en./

of buffetborde gebruik word. 

Aantekeninge: As kos 

direk op die verwarmingsbord alleenlik geplaas 

word, gebruik die Verwarmingsbord stelling. 

Aantekeninge: Die Low-Medium-High is stellings 

vir gebruik van die groot pan of buffetbedieners. 

Die oppervlakte hitte van die verwarmingsbord sal 

baie warmer wees as die boonste reeks  ten einde 

hitte van die verwarmingsbord na die groot pan 

en/of buffetbedieners. Aantekeninge: Uitgebreide 

gebruik oor ‘n lang tydperk teen hoë temperature 

kan verkleuring van die buffetborde veroorsaak en 

skroei mag op die verwarmingsbord voorkom.

4.  Nuttige wenke

4.1.  As  warm of baie warm kosse bedien word, kan die 

buffetborde in die oond warm gemaak word voor kos 

daarin gesit word om die temperatuur hoog te hou 

gedurende bediening.

4.2.  Water kan ook binne-in die groot pan gebruik word 

om te verseker dat kos eweredig warm word sonder 

om té warm kolle te veroorsaak.

5.  SKOONMAAK EN ONDERHOUD

 

5.1.  Hierdie toestel is slegs vir huishoudelike gebruik  en 

nie deur die gebruiker gediens word nie.

5.2.  Moenie die toestel self oopmaak of onderdele probeer 

vervang nie. Neem dit liewer na ‘n gekwalifiseerde 

person of stuur dit terug na die vervaardiger vir diens.

5.3.  Onthou om altyd die toestel te ontkoppel uit die sok 

as dit nie in gebruik is nie en voor dit skoongemaak 

word.

Summary of Contents for Servidor 980300

Page 1: ...Model 980300 450W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE SERVIDOR BUFFET SERVER ENGLISH AFRIKAANS stainless steel ...

Page 2: ...H CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Parts list and discription 1 Buffet server lids 2 Small buffet server trays 3 Large buffet server tray 4 Warming tray 5 Handles 6 Temperature control knob 7 Power indicator light 8 Heating indicator light ...

Page 3: ...surfaces to avoid severe burns 18 When not in use turn the temperature setting to the OFF position and unplug from the outlet 19 To avoid accidental burning from the contents of the buffet trays or large pan it is recommended that food and or liquids only be filled to 2 3 of the buffet tray or large pan capacity 20 Never carry or move the warming tray with the buffet trays on top Each individual b...

Page 4: ...ual 3 3 Set the temperature control to Medium NOTE It is important to remember when using the buffet trays inside of the large pan the temperature control setting must be on Medium in order to reach the minimum temperature of 140º 3 4 The Buffet Server can keep food warm for a longer period of time if the lids are used It is not recommended to exceed 4 hours or food may begin to dry out 3 5 Once y...

Page 5: ... damaging to the finish 5 10 To remove stubborn spots marks wipe the surfaces with a cloth slightly dampened in soapy water or mild non abrasive cleaner Dry with a clean dry and soft cloth 6 STORING THE APPLIANCE 6 1 Unplug the unit from the wall outlet and clean all the parts as instructed above Ensure that all parts are dry before storing 6 2 Store the appliance in its box or in a clean dry plac...

Page 6: ...IGH CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Onderdelelys en beskrywings 1 Buffet bedienerdeksels 2 Klein buffetdienerborde 3 Groot buffetdienerborde 4 Verwarmingsbord 5 Handvatsels 6 Temperatuur beheerknop 7 Kragwyserknop 8 Verwarming wyserlig ...

Page 7: ...sisie en trek die prop uit die muursok 19 Om brandwonde te vermy van die inhoud van die buffetborde of groot pan word aanbeveel dat voedsel en of vloeistowwe slegs tot 2 3 gevul word van die groot pan of die buffetborde 20 Moet nooit die verwarmingsbord of die buffetborde bo op die die toestel dra of beweeg nie Elke pan of bord moet apart gedra word om brandwonde van warm voedsel of vloeistof te v...

Page 8: ...tdroog 2 5 Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is draai die Beheerknop weer na die OFF posisie en trek dit uit die sok 2 6 Laat die toestel heeltemal afkoel voor dit skoongemaak word en gestoor word 3 Temperatuur stellings 3 1 Alle kossoorte het verskillende digthede en mag n laer of hoër temperatuur stelling vereis om die kos warm te hou Byvoorbeeld n hoër temperatuur stelling sal nodig wees ...

Page 9: ...seperige doek af of met n sagte skoonmaker Droog dit goed af met sagte droë skoon doek 6 DIE STORING VAN DIE TOESTEL 6 1 Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al die dele skoon soos bo aangedui Maak seker dat al die dele droog is voor dit gestoor word 6 2 Stoor die toestel in sy boks of in n skoon droë plek 6 3 Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat is nie 6 4 Moet ook ...

Page 10: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 11: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 12: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 13: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 14: ......

Reviews: