background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Summary of Contents for Servidor 980300

Page 1: ...Model 980300 450W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE SERVIDOR BUFFET SERVER ENGLISH AFRIKAANS stainless steel ...

Page 2: ...H CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Parts list and discription 1 Buffet server lids 2 Small buffet server trays 3 Large buffet server tray 4 Warming tray 5 Handles 6 Temperature control knob 7 Power indicator light 8 Heating indicator light ...

Page 3: ...surfaces to avoid severe burns 18 When not in use turn the temperature setting to the OFF position and unplug from the outlet 19 To avoid accidental burning from the contents of the buffet trays or large pan it is recommended that food and or liquids only be filled to 2 3 of the buffet tray or large pan capacity 20 Never carry or move the warming tray with the buffet trays on top Each individual b...

Page 4: ...ual 3 3 Set the temperature control to Medium NOTE It is important to remember when using the buffet trays inside of the large pan the temperature control setting must be on Medium in order to reach the minimum temperature of 140º 3 4 The Buffet Server can keep food warm for a longer period of time if the lids are used It is not recommended to exceed 4 hours or food may begin to dry out 3 5 Once y...

Page 5: ... damaging to the finish 5 10 To remove stubborn spots marks wipe the surfaces with a cloth slightly dampened in soapy water or mild non abrasive cleaner Dry with a clean dry and soft cloth 6 STORING THE APPLIANCE 6 1 Unplug the unit from the wall outlet and clean all the parts as instructed above Ensure that all parts are dry before storing 6 2 Store the appliance in its box or in a clean dry plac...

Page 6: ...IGH CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Onderdelelys en beskrywings 1 Buffet bedienerdeksels 2 Klein buffetdienerborde 3 Groot buffetdienerborde 4 Verwarmingsbord 5 Handvatsels 6 Temperatuur beheerknop 7 Kragwyserknop 8 Verwarming wyserlig ...

Page 7: ...sisie en trek die prop uit die muursok 19 Om brandwonde te vermy van die inhoud van die buffetborde of groot pan word aanbeveel dat voedsel en of vloeistowwe slegs tot 2 3 gevul word van die groot pan of die buffetborde 20 Moet nooit die verwarmingsbord of die buffetborde bo op die die toestel dra of beweeg nie Elke pan of bord moet apart gedra word om brandwonde van warm voedsel of vloeistof te v...

Page 8: ...tdroog 2 5 Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is draai die Beheerknop weer na die OFF posisie en trek dit uit die sok 2 6 Laat die toestel heeltemal afkoel voor dit skoongemaak word en gestoor word 3 Temperatuur stellings 3 1 Alle kossoorte het verskillende digthede en mag n laer of hoër temperatuur stelling vereis om die kos warm te hou Byvoorbeeld n hoër temperatuur stelling sal nodig wees ...

Page 9: ...seperige doek af of met n sagte skoonmaker Droog dit goed af met sagte droë skoon doek 6 DIE STORING VAN DIE TOESTEL 6 1 Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al die dele skoon soos bo aangedui Maak seker dat al die dele droog is voor dit gestoor word 6 2 Stoor die toestel in sy boks of in n skoon droë plek 6 3 Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat is nie 6 4 Moet ook ...

Page 10: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 11: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 12: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 13: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 14: ......

Reviews: