background image

AFRIKAANS HANDLEIDING

Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om  'n Taurus handelsmerk produk 

te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking en die 

feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde, 

is u verseker van ‘n volle bevredigende gebruik en lang 

produklewe.

BELANGRIKE VOORSORG EN WAARSKUWINGS ! 

Wanneer enige elektriese toerusting gebruik word, moet 

basiese veiligheidsmaatreëls altyd gevolg word, insluitende 

die volgende:

1.  Lees die instruksies baie noukeurig voordat enige 

apparaat gebruik word.

2.  Maak altyd seker dat die stroomspanning op die etiket 

ooreenkom met die netspanning in jou huis.

3.  Die verkeerde  en onvanpaste gebruik kan die toestel 

beskadig en beserings vir die gebruiker veroorsaak.  

4.  Die toestel word slegs vir huishoudelike gebruik 

bedoel. Kommersiële gebruik kan die waarborg 

benadeel.

5.  Let daarop dat hierdie toestel warm word gedurende 

gebruik!

6.  Streng toesig word vereis as die toestel naby kinders 

of diegene  met ouderdomsgebreke gebruik word. 

7.  Hierdie toestel is nie bedoel vir die gebruik van 

persone(insluitende kinders) met verlaagde fisiese, 

sensoriese of verstandelike vermoëns nie, of geen 

ervaring of kennis daarvan tensy hulle onderrig 

daarin gegee is onder streng toesig deur ‘n persoon 

verantwoordelik vir hulle veiligheid.

8.  Inspekteer die kragkoord en die prop gereeld vir enige 

skade. Sou die prop of koord beskadig wees,  moet 

dit deur die vervaardiger of ‘n gekwalifiseerde persoon 

vervang word   ten einde ‘n elektiese gevaar te vermy. 

9.  Moet nie die toestel gebruik as dit geval het of op 

enige wyse beskadig is nie. Ingeval daar skade 

is, neem die toestel vir inspeksie/herstel na ‘n 

gemagtigde diensagent.

10.  Verwyder die prop uit die muursok deur die prop 

stewig vas te hou. Moet nooit die koord gebruik om 

dit uit te trek nie. Trek altyd die prop uit as die toestel 

nie in gebruik is nie, vir skoonmaak,of die byvoeging 

of verwydering van onderdele.

11.  Die gebruik van toebehore wat nie deur die 

vervaardiger verskaf of aanbeveel is nie, mag 

beserings, brand of elektriese skokke veroorsaak.

12.  ‘n Kort koord word verskaf sodat die val, of 

verstrengeling in ‘n lang koord vermy kan word.

13.  Moenie dat die koord oor ‘n tafel of toonbank hang 

nie. Verseker dat die koord in ‘n posisie is waar dit nie 

per ongeluk getrek kan word nie.

14.  Moenie dat die koord warm oppervlakke aanraak nie 

en moet dit nie naby of op ‘n oop vlam of ‘n elektriese 

plaat of in ‘n warm oond plaas nie.

15.  Die toestel moet nie op of naby ‘n gasvlam of kook 

oppervlak geplaas word nie.

16.  Om ernstige brandwonde te vermy moenie warm 

oppervlakke aanraak tewyl die toestel in gebruik is 

nie.

17.  Laat die toestel heeltemal afkoel na gebruik voordat 

enige oppervlakke aangeraak word om ernstige 

brandwonde te vermy.

18.  Wanneer die toestel nie in gebruik is nie, draai die 

temperatuur reguleerder na die “OFF” posisie en trek 

die prop uit die muursok

19.  Om brandwonde te vermy van die inhoud van die 

buffetborde of groot pan, word aanbeveel dat voedsel 

en/of vloeistowwe slegs tot 2/3 gevul word van die 

groot pan of die buffetborde.

20.  Moet nooit die verwarmingsbord of die buffetborde 

bo-op die die toestel dra of beweeg nie. Elke pan of 

bord moet apart gedra word om brandwonde van 

warm voedsel of vloeistof te vermy.

21.  Om beskadiging van die toestel se buffetbediener te 

vermy moet dit nie gebruik word sonder voedsel of 

vloeistof in die groot pan of buffetbedieners nie. 

22.  Die gebruik van toebehore nie aanbeveel deur die 

toestel se vervaardiger nie mag brand, elektriese 

skokke of beserings veroorsaak en moet vermy word.

23.  Die gebruik van ‘n verlengingskoord met hierdie 

toestel word nie aanbeveel nie.

24.  Hierdie toestel is nie geskik vir gebruik buite nie. 

Moenie hierdie toestel gebruik vir enigiets anders as 

waarvoor dit vervaardig is nie.

25.  MOET NOOIT

 die toestel aan sy kragkoord dra nie.

26.   Moenie hierdie toestel alleen sonder toesig laat as dit 

in werking is nie. Trek altyd die prop uit as die toestel 

nie gebruik word nie of as dit skoongemaak word.

27.  Gebruik altyd die toestel op ‘n stabiele tafel wat gelyk 

is en stewig staan. Hierdie toestel moet nie op ‘n 

warm oppervlak gebruik word nie.

28.  Draai die toestel na die “OFF” posisie, ontkoppel dit 

van die muursok, en laat die Verwarmingsbord, Groot 

pan en Buffetbediener heeltemal afkoel voordat hulle 

skoongemaak word. 

29.  Om teen elektriese skokke te beskerm en te vermy, 

moet nie die verwarmingsbord of kragkoord in water 

of vloeistof dompel nie. 

30.  Die vervaardiger aanvaar geen verantwoordelikheid 

vir enige skade of besering vir ongeoorloofde of 

verkeerde gebruik van die toestel nie of herstelwerk 

deur ‘n ongemagtigde persoon nie.

31.  In die geval van tegniese probleme, skakel die toestel 

af en ontkoppel die buffetbediener en moenie probeer 

om dit self te herstel nie. Neem die toestel na ‘n 

gemagtigde dienssentrum vir ondersoek, aanpassing 

of herstel.

Dring altyd daarop aan dat oorspronklike onderdele gebruik 

word. Versuim om die boonste veiligheidsmaatreëls en 

instruksies te gehoorsaam, kan die veilige werking van die 

toestel affekteer.

NOTA: VOOR DIE EERSTE GEBRUIK , VUL ELKE BAK MET 

WATER EN SKAKEL DIE BUFFETBEDIENER AAN VIR 30 

MINUTE, GOOI DAN DIE WATER UIT EN HERHAAL. MAAK 

DIE TOESTEL DEEGLIK SKOON VOOR DIT GEBRUIK 

WORD.

WERKINGSINSTRUKSIES

BEGIN DEUR DIE BUFFETBEDIENER TE GEBRUIK

1.  Met die temperatuur beheerder op die “OFF” posisie, 

prop die kragkoord in die geaarde elektriese sok. 

2.  Die kragwyserlig is blou. Die rooi kragwyserlig sal 

rooi word terwyl die toestel opwarm tot die gewenste 

temperatuur of aanpas om ‘n eweredige temperatuur 

te handhaaf. Sodra die rooi lig afskakel  het die toestel 

die gewenste temperatuur bereik.

3.  Plaas die vooraf verhitte kos in die groot pan of elke 

buffetbord  soos verkies.

4.  Pas die gewenste temperatuur aan op die stelknop.

5.  Sodra die buffetbediener klaar gebruik is, draai die 

temperatuur beheer na die “OFF” posisie.

Summary of Contents for Servidor 980300

Page 1: ...Model 980300 450W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE SERVIDOR BUFFET SERVER ENGLISH AFRIKAANS stainless steel ...

Page 2: ...H CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Parts list and discription 1 Buffet server lids 2 Small buffet server trays 3 Large buffet server tray 4 Warming tray 5 Handles 6 Temperature control knob 7 Power indicator light 8 Heating indicator light ...

Page 3: ...surfaces to avoid severe burns 18 When not in use turn the temperature setting to the OFF position and unplug from the outlet 19 To avoid accidental burning from the contents of the buffet trays or large pan it is recommended that food and or liquids only be filled to 2 3 of the buffet tray or large pan capacity 20 Never carry or move the warming tray with the buffet trays on top Each individual b...

Page 4: ...ual 3 3 Set the temperature control to Medium NOTE It is important to remember when using the buffet trays inside of the large pan the temperature control setting must be on Medium in order to reach the minimum temperature of 140º 3 4 The Buffet Server can keep food warm for a longer period of time if the lids are used It is not recommended to exceed 4 hours or food may begin to dry out 3 5 Once y...

Page 5: ... damaging to the finish 5 10 To remove stubborn spots marks wipe the surfaces with a cloth slightly dampened in soapy water or mild non abrasive cleaner Dry with a clean dry and soft cloth 6 STORING THE APPLIANCE 6 1 Unplug the unit from the wall outlet and clean all the parts as instructed above Ensure that all parts are dry before storing 6 2 Store the appliance in its box or in a clean dry plac...

Page 6: ...IGH CAUTION HOT SURFACE 1 2 3 5 4 5 6 7 8 Onderdelelys en beskrywings 1 Buffet bedienerdeksels 2 Klein buffetdienerborde 3 Groot buffetdienerborde 4 Verwarmingsbord 5 Handvatsels 6 Temperatuur beheerknop 7 Kragwyserknop 8 Verwarming wyserlig ...

Page 7: ...sisie en trek die prop uit die muursok 19 Om brandwonde te vermy van die inhoud van die buffetborde of groot pan word aanbeveel dat voedsel en of vloeistowwe slegs tot 2 3 gevul word van die groot pan of die buffetborde 20 Moet nooit die verwarmingsbord of die buffetborde bo op die die toestel dra of beweeg nie Elke pan of bord moet apart gedra word om brandwonde van warm voedsel of vloeistof te v...

Page 8: ...tdroog 2 5 Sodra die verwarmingsbord klaar gebruik is draai die Beheerknop weer na die OFF posisie en trek dit uit die sok 2 6 Laat die toestel heeltemal afkoel voor dit skoongemaak word en gestoor word 3 Temperatuur stellings 3 1 Alle kossoorte het verskillende digthede en mag n laer of hoër temperatuur stelling vereis om die kos warm te hou Byvoorbeeld n hoër temperatuur stelling sal nodig wees ...

Page 9: ...seperige doek af of met n sagte skoonmaker Droog dit goed af met sagte droë skoon doek 6 DIE STORING VAN DIE TOESTEL 6 1 Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al die dele skoon soos bo aangedui Maak seker dat al die dele droog is voor dit gestoor word 6 2 Stoor die toestel in sy boks of in n skoon droë plek 6 3 Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat is nie 6 4 Moet ook ...

Page 10: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 11: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 12: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 13: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 14: ......

Reviews: