background image

AFRIKAANS

 

HANDLEIDING

Geagte Klient

Baie dankie vir U keuse om `n Mellerware 
handelsmerk produk te koop. Danksy die tegnologie, 
ontwerp en weking en die feit dat dit voldoen aan die 
strengste gehalte standaarde, is U verseker van `n 
volle bevredigende gebruik en lang produklewe

.

1. Parts description

1. Ys lepel
2. Ys vol sensor
3. Ys mandjie
4. Bo deksel met venster
5. Lug opening
6. Water drein prop
7. Maximim water vlak

2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!

Lees hierdie instruksies noukeurig deur voordat u die 
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwysing. 
Versuim om hierdie instruksies te volg en na te kom, 
kan tot 'n ongeluk lei. Maak al die dele van die produk 
skoon wat met voedsel in aanraking sal wees, soos 
aangedui in die skoonmaak afdeling, voor gebruik.

2.1. Gebruik of werksomgewing:

2.1.1. Hou die werkarea skoon en goed verlig. 
Deurmekaar en donker areas veroorsaak ongelukke  .
2.1.2. Gebruik die toestel in 'n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel op warm oppervlaktes, soos 
kookplate, gasbranders, oonde of soortgelyke items 
plaas nie.
2.1.4. Hou kinders en omstanders weg wanneer hierdie 
toestel gebruik word.
2.1.5. Plaas die toestel op 'n horisontale, plat, stabiele 
oppervlak wat geskik is om hoë temperature te 
weerstaan en weg van ander hittebronne en kontak met 
water.
2.1.6. Hou die toestel weg van vlambare materiaal 
soos tekstiele, gordyne, karton of papier, ens.
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby die toestel 
plaas nie.
2.1.8. Moenie die toestel saam met 'n 
programmeerder, tydhouer of ander toestel gebruik wat 
dit outomaties aanskakel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop 
beskadig is nie.
2.1.10. Maak seker dat die spanning wat op die 
graderingetiket aangedui word, ooreenstem met die 
kragtoevoerspanning voordat die toestel ingeprop word.
2.2.11. Koppel die toestel aan die hoofkragtoevoer met 
'n aardsok wat 'n minimum van 10 ampère weerstaan.
2.1.12. Die toestel se prop moet behoorlik in die krag 
toevoer prop pas. Moenie die prop verander nie.
2.1.13. As 'n multiprop gebruik word, gaan die 
graderings noukeurig na, aangesien die stroom wat 
deur verskeie toestelle gebruik word maklik die 
gradering van die multiprop kan oorskry.
2.1.14. Indien enige van die toestel omhulsels breek, 
ontkoppel die toestel onmiddellik van die hoof krag 
toevoer om die moontlikheid van 'n elektriese skok te 
voorkom.
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het of as daar sigbare tekens van skade is nie.
2.1.16. Moenie die krag koord forseer nie. Moet nooit 
die krag koord gebruik om die toestel op te lig, te dra of 
afte skakel nie.
2.1.17. Moenie die krag kabel om die toestel draai nie.

997150_IM.indd   2

2018/01/15   11:14:01 AM

A.

T

yd funksie: stel die tyd om aab of afte skakel.

B. Outomatiese skoon maak funksie: die funksie is

effektief wanneer die masjien in bystand is, en die
skoonmaaktyd is 30 minute.

C. Aan/Af knoppie: aan en af om ys te maak.
D. Groot ysknoppie: verleng die tyd.

E. Klein ysknoppie: vermindering van tyd.

F. Ys vol indikasie: Indikasie wanneer die ys vol is.

G. Vertoon van temperatuur en tyd: Dui die temperatuur
aan wanneer op bystand, aftellin in ure, outomatiese
skoonmaak aftel minute en maak aftelling in sekondes
wanneer in werking.
H. Dehidrasie-instruksies: herinnering om water by te
voeg.

Summary of Contents for BEGUDA FREDA

Page 1: ...97150A 150W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE BEGUDA FREDA ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 997150_IM indd 1 2018 01 15 11 1...

Page 2: ...ice that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage...

Page 3: ...attended when in use and keep out of the reach of children 2 3 9 If for some reason the appliance was to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE...

Page 4: ...ne cleaners can be used 3 4 Timer 3 4 1 Timing setting range 1 24 hour The default timer is 1 hour 3 4 2 Timed shutdown the machine can be set to shut down during the ice making process 3 4 3 Timed st...

Page 5: ...g Stop the ice maker and restart it when the ice blocks melt Select the small size ice cube selection Ice making cycle is normal but no ice formed Room temperature or water temperature in inner tank i...

Page 6: ...gebruik wat dit outomaties aanskakel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop beskadig is nie 2 1 10 Maak seker dat die spanning wat op die graderingetiket aangedui word ooreenstem me...

Page 7: ...t nie gebruik word nie en voordat enige skoon maaktaak onderneem word 2 3 6 Hierdie toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 7 Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie 2 3 8 Moet...

Page 8: ...n weer op bystand modus wees 3 3 2 As jy die skoonmaak proses wil stop druk die CLEAN of die AAN AF knoppie Tydens die skoonmaak kan hulpgereedskap soos neutrale of voedsel higi niese skoonmakers gebr...

Page 9: ...p die ysmaker en herbegin dit wanneer die ysblokke smelt Kies die klein grootte ysblokkie seleksie Ys maak siklus is normaal maar geen ys kom deur nie Kamer temperatuur of water temperatuur in die bin...

Page 10: ...y transe ntes alejados cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizontal plana y estable apta para soportar altas temperaturas y alejada de otras fuentes de calor y...

Page 11: ...taci n del aparato antes de cada uso 2 3 2 No utilice el aparato si las piezas o accesorios no est n correctamente instalados 2 3 3 No utilice el aparato cuando est vac o 2 3 4 No d la vuelta al apara...

Page 12: ...go ver 30 en la pantalla lo que significa 30 minutos para la limpieza Despu s de 30 minutos la m quina volver a estar en modo de espera 3 3 2 Si desea detener el proceso de limpieza presione el bot n...

Page 13: ...o y rein ciela cuando los bloques de hielo se derritan Seleccione la selecci n de cubitos de hielo de tama o peque o El ciclo de fabricaci n de hielo es normal pero no se forma hielo La temperatura am...

Page 14: ...ets similaires 2 1 4 Tenez les enfants et les passants loign s lors de l utilisation de cet appareil 2 1 5 Placer l appareil sur une surface horizontale plane et stable apte supporter des temp ratures...

Page 15: ...tion de l appareil par une personne responsable de leur s curit 2 2 5 Cet appareil n est pas un jouet Les enfants doivent tre surveill s pour s assurer qu ils ne jouent pas avec l appareil 2 3 Utilisa...

Page 16: ...i l appareil n est pas utilis vidangez toute l eau et s chez le r servoir 3 3 Nettoyage automatique 3 3 1 Lorsque la machine est en mode veille appuyez sur le bouton CLEAN Vous verrez alors 30 s affic...

Page 17: ...la ons et red marrez la lorsque les blocs de glace fondent S lectionnez la s lection de gla ons de petite taille Le cycle de fabrication de glace est normal mais aucune glace ne se forme La temp ratur...

Page 18: ...ho 2 1 5 Coloque o aparelho sobre uma superf cie horizontal plana e est vel adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contato com gua 2 1 6 Mantenha o aparelho long...

Page 19: ...ntes de cada utiliza o 2 3 2 N o utilize o aparelho se as pe as ou acess rios n o estiverem devidamente encaixados 2 3 3 N o utilize o aparelho vazio 2 3 4 N o vire o aparelho enquanto estiver em uso...

Page 20: ...que significa 30 minutos para limpeza Ap s 30 minutos a m quina estar novamente no modo de espera 3 3 2 Se desejar interromper o processo de limpeza pressione o bot o CLEAN ou o bot o ON OFF Durante...

Page 21: ...o e reinicie a quando os blocos de gelo derreterem Selecione a sele o de cubo de gelo de tamanho pequeno O ciclo de fabrica o de gelo normal mas n o h forma o de gelo A temperatura ambiente ou a tempe...

Page 22: ...arts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possi...

Page 23: ...pt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your...

Page 24: ...sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die besk...

Page 25: ...ansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U...

Page 26: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 997150_IM indd 2...

Reviews: