- 17 -
Probleem oplossing
Probleem Oplossing
Geen reaksie
wanneer die
radio
aangeskakel
word nie.
z
Die batterypak is pap. Vervang
of herlaai batterypak.
z
Die batteypak is moontlik nie
behoorlik ge-installeer nie.
Herinstalleer die batterypak.
Kan nie met
ander radios
kommunikeer
nie.
z
Maak seker dat u radio met die
ander radio se kanaal verstellings
dieselfde is. Asook dieselfde
CTCSS/DCS group.
z
Dat die afstand tussen u radio en
die ander radios binne ontvangs
gebied is.
Radio praat
net kortafstand
z
Maak seker dat die antenna
behoorlik ingeskroef is en goeie
kontak maak
z
Maak seker dat u die