RTS HULPLYN
Geagte klient indien u enige probleme
ondervind, skakel gerus die volgende
telefoon nommer:
086100 2525
Tussen 08H00 en 17H00 weeksdae
Ons sal u met graagte te hulp wees
U radio is soos volg geprogrammeer
Kanaal 1-8 op CTCSS 94.8 Hz
Kanaal 9-16 op CTCSS 131.8Hz