HOE OM TE GEBRUIK
Installeer Lithium batterypak
Installeer die battery agter in die radio, volg die
sketse noukerig
Skets1 Skets2
Installeer battery klappie
Installeer die batteryklappie deeglik soos hierbo
aangewys.
Installeer beltknip
Skuif beltknip in plek soos hieronder aangedui.
- 8 -