- 12 -
Programmering van Sagteware
Om rekenaar programmering sagteware te bekom
besoek gerus http://www.repeater.co.za
,
en laai die
Krimvark sagteware af.
Gebruikaanwysings
Transmit
1
.
Druk die uitsaaiknoppie
【
PTT
】
nadat die rooi
indikasie liggie begin brand, praat dan, sodra u
klaar gepraa,t het los die uitsaaiknoppie.
Monitor
1
.
Druk vinnig
【
Radio/Monitor/O
】
Knoppie om na geraas te luister druk weer om
te herstel.
2
.
Audio oproep
1
.
Druk
【
PTT
】
en ook
【
Radio/Monitor/Re
】
om die audio roep te
aktiveer. Die radio sal nou ‘n audio sein van