background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg dat u produk deeglik geïnspekteer en 

getoets word voordat dit versend word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar waarborg 

soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

 U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

 Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

 U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

 Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Summary of Contents for 62200B

Page 1: ...Model 62200B complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 500W SYLVIO 500W Jug blender with grinder...

Page 2: ...the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several appliances could easily exceed the rating of the multi plug 2 1 14 If any of the appliance casings breaks i...

Page 3: ...ngredients you wish to blend into the jug 3 2 5 Insert the cap into the lid and lock into place 3 2 6 Place the lid onto the jug blender until it clips into place 3 2 7 Place your hand on the lid and...

Page 4: ...e washing up liquid The blade assembly can be cleaned with some wa ter and washing up liquid and left to dry thoroughly before reassembling and or storing 4 9 Extreme caution should be taken during th...

Page 5: ...enie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare skade 2 1 16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 1 17 Die koord mag...

Page 6: ...rt periades gebruik word 3 2 9 Om die koffie meul te gebruik draai die meul onderstebo 3 2 10 Verwyder die lem deur dit ant kloksgewys te draai 3 2 11 Verwyder die lem 3 2 12 Gebruik die Deurskynende...

Page 7: ...e herwinning neem hierdie produkte na u naaste kantoor vir Creative Housewares waar dit gratis aanvaar word vir herwinning 6 2 Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike vullisdiens vir nadere beson...

Page 8: ...soporte un m nimo de 10 amperios 2 1 12 El enchufe del aparato debe encajar correctamente en la toma de corriente No altere el enchufe 2 1 13 Si utiliza cuidadosamente las clasificaciones de m ltiple...

Page 9: ...descrita en la secci n de limpieza 3 2 Uso y cuidado Licuadora 3 2 1 Aseg rese de que la licuadora no est enchufada al tomacorriente de pared 3 2 2 Aseg rese de que la licuadora est apagada El interru...

Page 10: ...como la lej a o productos abrasivos para limpiar el aparato 4 7 Nunca sumerja el aparato en agua o cualquier otro l quido ni lo coloque bajo agua corriente 4 8 Para limpiar el accesorio del molinillo...

Page 11: ...e brancher l appareil 2 2 11 Branchez l appareil au secteur avec une prise de terre r sistant un minimum de 10 amp res 2 1 12 La fiche de l appareil doit tre correctement ins r e dans la prise secteur...

Page 12: ...utilisation 3 1 1 Retirez le film de protection de l appareil le cas ch ant 3 1 2 Avant d utiliser le produit pour la premi re fois net toyez les pi ces qui entreront en contact avec les aliments de l...

Page 13: ...s de solvants ou de produits au pH acide ou basique tels que l eau de javel ou les produits abrasifs pour nettoyer l appareil 4 7 Ne plongez jamais l appareil dans de l eau ou dans tout autre liquide...

Page 14: ...s 2 1 12 O plugue do appliance deve caber no soquete da fonte de alimenta o corretamente N o altere o plugue 2 1 13 Se estiver usando uma classifica o de verifica o de v rios plugues com cuidado a cor...

Page 15: ...que entrar o em contato com os alimentos da maneira descrita na se o de limpeza 3 2 Use e cuidado Liquidificador 3 2 1 Certifique se de que o liquidificador n o esteja conectado tomada da parede 3 2 2...

Page 16: ...b sico como alvejante ou produtos abrasivos para limpar o aparelho 4 7 Nunca mergulhe o aparelho em gua ou qualquer outro l quido ou coloque o debaixo de gua corrente 4 8 Para limpar o acess rio de mo...

Page 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 18: ...e note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email...

Page 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 20: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing...

Page 21: ...Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 243 Percy Osborn Road Morningside Durban South A...

Reviews: