2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1.
Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2.
Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2.3.3.
Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2.3.4.
Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2.3.6.
Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
dit skoongemaak word. As dele afgehaal word of toe-
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2.3.7.
Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor
word
2.3.8.
Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2.3.9.
Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word
2.4. Diens:
2.4.1.
Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word
2.4.2.
As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.
Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1.
Verwyder alle verpakkings material voor gebruik
3.1.2.
Voor eerste gebruik, maak alle parte skoon soos
in die skoonmaak seksie.
3.1.3.
Dis normal vir rook en reuk om uittekom met
eerste gebruik
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1.
Sit die staal rak in die glasbak,en plaas dan die
voedsel in. Met die hak wat voorsien word kan die
staalrak maklik verwyder word uit die glasbak. Maak
seker daar is pasie tussen die kos en die element.
3.2.2.
Druk die prop in die hoof kragtoevoer.
3.2.3.
Druk deksel handvatsel af tot dit in plek hak. Die
toestel sal nie werk as die handvatsel af gedruk is nie
3.2.4.
Kies die gewenste tyd en temperatuur op die
kontrole. Wanneer die tyd gestel word sal die rooi lig
aangaan. Die groen lig sal aangaan as die temperatuur
gestel word
3.2.5.
Die groen lig sal van tyd tot tyd afgaan wat
beteken die regte temperatuur is bereik. Die groen
lig sal automaties aangaan as die temperatuur te laag
word.
3.2.6.
Na gebruik, lig die handvatsel op, onkoppel van
die muurprop en haal die deksel af.
4. Skoonmaak
4.1.
Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal
aftekoel
4.2.
Laat die glasbak heeltemal afkoel voor skoonmaak
begin
4.3.
Dis belangrik om die oond na elke gebruik deeglik
skoon te maak om te verhoed dat olie opbou en slegte
reuke veroorsaak.
4.4.
Die versterkte glasbak kan alleen gewas word.
Maak die bak vol met 80ml water en voeg skot-
telgoed opwas middle by. Sit die deksel op en druk
die handvatsel af. Stel tyd vir 10 – 15 minute en die
temperatuur vir 150 grade. Na die tyd om is spoel die
glasbak deeglik en gebruik `n borsel om die oortollige
merke af te kry.
4.5.
Moenie water in die bak los nie na dit gewas is nie,
die kondensasie kan die fan en die element beskadig.
4.6.
Die deksel kan afgevee word met `n sagte klam
doek.
4.7.
DIE DEKSEL MAG NIE IN DIE SKOTTELGOED
WASSER GESIT WORD NIE
4.8.
Moenie die deksel in water druk nie.
4.9.
Maak die buitekant van die toestel skoon met `n
klam lap . Moenie in water druk nie
4.10.
Moenie skuurprodukte gebruik of enige bleikmid-
dels gebruik nie
4.11.
Moenie die toestel in water druk of onder lopende
water hou nie
5. Anomlies en herstel
5.1.
Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese diens
sentrum as die toestel beskadig is of probleme onstaan
5.2.
As konneksie na die muurprop beskadig moet dit
vervang word volgens die waarborg