Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Timer
2. Temperatuur kontrole
3. Handvatsel
4. Deksel
5. Glas deksel
6. Basis
7. Glas bak
2. Belangrike veiligheids voorsorg!
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies
deeglik en bewaar vir verdure gebruik.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1.
Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2.
Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3.
Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of n warm oond plaas nie.
2.1.4.
Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.
Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
water
2.1.6.
`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as
dit in werking is
2.1.7.
Moenie vlambare material naby toestel plaas nie
2.1.8.
Die toestel is nie geskik om aan `n
tydsbeheer toestel te Koppel nie
2.1.9.
Moenie gebruik as die koord of prop beskadig
is nie
2.1.10.
Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket stem ooreen met hoofspanning
2.2.11.
Konnekteer aan die hoof krag toevoer
2.1.12.
Die toestel se prop moet in die hoofprop pas.
Moenie die prop verander nie
2.1.13.
Indien `n multi prop gebruik word maak seker
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die
multi prop
2.1.14.
Moenie die toestel gebruik as daar enige skade
aan die omhulsel is nie
2.1.15.
Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar sigbare skade is
2.1.16.
Moenie die koord gebruik om die toestel te dra
of van die muurprop te onkoppel
Moenie die koord om die toestel draai nie
2.1.17.
Moenie die koord plooi nie.
2.1.18.
Die koord mag nie oor die kant van `n tafel
hang nie of aan warm oppervlaktes raak nie
2.1.19.
Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie
2.1.20.
Die toestel mag nie buite gebruik word nie
2.1.21.
As die koord beskadig is Moenie die toestel
gebruik nie.
2.1.22.
Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.1.23.
Die glas bak is nie geskik vir die yskas, vries-
kas of oond nie.
2.2. Persoonlike veiligheid
2.2.1. LET WEL:
Moenie die toestel sonder toesig laat
nie
2.2.2.
Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde
2.2.3.
Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4.
Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5.
Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel