Taurus TRAPODE 16 Скачать руководство пользователя страница 20

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van 

gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• nuwe resepte of idees vir u produkte

• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U 

sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang 

gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-

housewares.co.za.

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Taurus produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• Faks die volgende na 021 931 4058 

• Naam en Van

• Kontak telefoon en faksnommer.

• Produk model nommer en tipe.

• Traceability Code (wat op die

• Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.taurusappliances.co.za

• Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.taurusappliances.co.za

• Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

www.creativehousewares.co.za

243 Percy Osborn Road Morningside, 

Durban, South Africa

944160_IM.indd   20

944160_IM.indd   20

2021/06/08   10:54

2021/06/08   10:54

Downloaded by: pm-capetown on 19-09-2022 12:25 CEST

Содержание TRAPODE 16

Страница 1: ...FETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOR TRAPODE 16 ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 4 0 c m 50W 944160_IM indd 1 944160_IM indd 1 2021 06 08 10 54 2021 06 08...

Страница 2: ...ithstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the c...

Страница 3: ...vice agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instruc tions for use renders the guarantee and the manufac turer s liab...

Страница 4: ...ppliance described in the cleaning section 4 Cleaning 4 1 Disconnect the appliance from the mains power supply and allow it to cool completely before under taking any cleaning task 4 2 Clean the outer...

Страница 5: ...n met die hoofspan ning 2 1 12 Heg die toestel aan op die stroomtoevoer met n oortekking wat ten minste 16 amp re behels 2 1 13 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2...

Страница 6: ...die toestel se beskermende film indien van toepassing 3 1 2 Voordat u die produk die eerste keer gebruik moet u dit skoonmaak soos beskryf in die skoon maakafdeling 3 2 Oprigting 3 2 1 Driepoot been...

Страница 7: ...el voordat u enige skoonmaak werk doen 4 2 Reinig die buitenste dele van die apparaat met n klam lap met n paar druppels afwasmiddel en droog dit dan af WAARSKUWING Moenie elektriese onderdele in vloe...

Страница 8: ...camente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que el voltaje indicado en la etiqueta de clasificaci n coincida con el voltaje de la fuente de alimentac...

Страница 9: ...sea reparado nicamente por un t cnico debidamente calificado y de que solo se utilicen repuestos o accesorios originales para reemplazar las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentac...

Страница 10: ...haya terminado con el aparato 3 4 1 Deje que las aspas del ventilador se detengan por completo 3 4 2 Desenchufe el aparato de la red el ctrica 3 4 3 Limpiar el aparato descrito en la secci n de limpi...

Страница 11: ...ie ou tout autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fiche sont endommag s 2 1 10 Assurez vous que la tension indiqu e sur la plaque signal tique co...

Страница 12: ...tenez le hors de port e des enfants 2 3 8 Si pour une raison quelconque l appareil prend feu d branchez l appareil de l alimentation secteur et N UTILISEZ PAS D EAU POUR TEINDRE LE FEU 2 4 Un service...

Страница 13: ...oin NB le corps principal du ventilateur est lourd veuillez le faire avec pr caution 3 4 Une fois que vous avez termin avec l appareil 3 4 1 Laisser les pales du ventilateur s arr ter compl tement 3 4...

Страница 14: ...ro ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 N o utilize o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Certifique se de que a voltagem indicada na etiqueta de classifica o c...

Страница 15: ...o 2 4 1 Certifique se de que o aparelho reparado apenas por um t cnico devidamente qualificado e que apenas pe as sobressalentes ou acess rios originais s o usados para substituir pe as acess rios ex...

Страница 16: ...em completamente 3 4 2 Desligue o aparelho da rede el trica 3 4 3 Limpe o aparelho descrito na se o de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desligue o aparelho da rede el ctrica e deixe o arrefecer completamente ant...

Страница 17: ...ceipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged...

Страница 18: ...ow to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or f...

Страница 19: ...ervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk geb...

Страница 20: ...oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse o...

Страница 21: ...27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 944160_IM indd 21 944160_IM indd 21 2021 06 08 10 54 2...

Отзывы: