background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание 913600a

Страница 1: ...Model 913600A 1000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE CUINA MESTRE ENGLISH AFRIKAANS FRENCH SPANISH PORTUGUESE ...

Страница 2: ...sher 8 Loading tray 9 Cutting meat canister 10 Stainless steel bowl 11 Rotating axis 12 Splash guard 13 Front protection cover 14 Rocker cover 15 Rear cover 16 Whisk 17 Beater 18 Kneading hook 19 Meat ball canister 20 Cone 21 Filler cap 22 Sausage horn 23 Rubber feet 24 Body 25 Release lever 26 Control dial 27 Blender base 28 Blender blades 29 Glass jug 30 Lid 4 9 7 6 5 22 8 30 29 28 27 12 3 2 1 2...

Страница 3: ...ot be used 2 1 22 Do not touch the plug with wet hands 2 2 Personal safety 2 2 1 CAUTION Do not leave the appliance unattended during use as there is a risk of an accident 2 2 2 This appliance is intended for household use and similar areas such as guests in hospitality environments such as bed and breakfast hotels motels and other types of residential environments even in farm houses areas of the...

Страница 4: ...he appliance properly before you put the plug in the wall socket 3 2 Instructions for use 3 2 1 Attachments Operate the appliance only when the accessory tool is attached according to the below table and is in the operating position 3 2 2 Operation speeds OFF Stop Setting 1 8 Operating speed P Pulse function Recommended Operating Speeds No Picture Attachments 1 2 3 Speed Setting Default Timer 1 8m...

Страница 5: ...pushing upward and turning to the left 3 2 3 8 Remove bowl cover splash guard 3 2 3 9 Remove bowl with prepared food counter clockwise 3 2 4 Using the meat grinder attachment 3 2 4 1 Press the arm down until you hear a click 3 2 4 2 Take off the front protection cover by pulling it upwards 1 OFF P 3 2 4 5 6 8 7 Dough Beater Whisk 7 8 SPEE D 1 6 SPEE D 1 4 SPEE D OPEN 1 OFF P 3 2 4 5 6 8 7 Dough Be...

Страница 6: ...assembled prepared cutting cylinder counter clockwise until it locks in the upward position as illustrated in the image below 3 2 4 7 Assemble the loading tray into the cutting meat canister then place a bowl at the outlet of the cutting meat canister 3 2 4 8 Turn switch to the appropriate speed then put food into the feeding inlet with the food pusher to push the food down 3 2 4 9 Turn switch to ...

Страница 7: ...product is damaged or other problems arise 2 If the connection to the mains has been damaged it must be replaced and you should proceed as you would in the case of damage 6 Recycling 6 1 These electrical products cables batteries packaging and the manual should not be mixed with general household waste For proper recycling please take these products to your nearest Creative Housewares office where...

Страница 8: ... bak 9 Vleisblik 10 Vlekvrye staal bak 11 Rorerende as 12 Spat skerm 13 Voorste beskermings deksel 14 Rocker bedekking 15 Agter bedekking 16 Ballon klitser 17 Menger 18 Knie haak 19 Vleisbal houer 20 Keël 21 Vul opening 22 Wors Keël 23 Rubber voete 24 Motor liggaam 25 Vrylaat hefboom 26 Kontrole knop 27 Blender basis 28 Blender lemme 29 Glas beker 30 Delsel 4 9 7 6 5 22 8 30 29 28 27 12 3 2 1 21 2...

Страница 9: ... as die koord beskadig word mag die apparaat nie gebruik word nie 2 1 22 Moenie die prop met nat hande aanraak nie 2 2 Persoonlike veiligheid 2 2 1 WAARSKUWING Moenie die apparaat sonders toesig laat tydens gebruik 2 2 2 Hierdie apparaat is bedoel vir huishoudelike gebruik en soortgelyke gebiede soos gaste in gasvryheidsomgewings soos bed en ontbyt hotelle motelle en ander soorte woonomgewings sel...

Страница 10: ...skap gebruik nie 3 1 6 Stel die toestel goed bymekaar voordat u die prop in die muurprop steek 3 2 Instruksies vir gebruik 3 2 1 Aanhegsels Gebruik die toestel slegs wanneer die toebehore parte volgens die onderstaande tabel aangebring is en in die werkposisie is 3 2 2 Bedryfspoed AF Stop Instelling 1 8 Werk spoed P Polsfunksie Aanbevole werk spoed No Prent Aanhangsels 1 2 3 Spoedinstelling Standa...

Страница 11: ...aak deur op te druk en na links te draai 3 2 3 8 Verwyder bakdeksel 3 2 3 9 Verwyder die bak met die voorbereide kos linksom 3 2 4 Gebruik die vleismeul 3 2 4 1 Druk die arm na onder totdat u n klik hoor 3 2 4 2 Haal die voorste beskerming deksel af deur dit op te trek 1 OFF P 3 2 4 5 6 8 7 Dough Beater Whisk 7 8 SPEE D 1 6 SPEE D 1 4 SPEE D OPEN 1 OFF P 3 2 4 5 6 8 7 Dough Beater Whisk 7 8 SPEE D...

Страница 12: ... posisie sluit soos geïllustreer in die onderstaande instruksies 3 2 4 7 Plaas die laaibak in die snyvleisblik en plaas dan n bak by die uitlaat van die snyvleisblik 3 2 4 8 Draai die skakelaar op die regte spoed en plaas dan voedsel in die voer inlaat met die voedings drukker om die kos af te druk 3 2 4 9 Skakel die skakelaar op AF as die kos gereed is trek die prop uit en skakel die krag af Verw...

Страница 13: ...gemagtigde ondersteuningsentrum as die produk beskadig is of as daar ander probleme is 2 As die kabel beskadig is moet dit vervang word en u moet voortgaan soos u sou doen in die geval van skade 6 Herwinning 6 1 Hierdie elektriese produkte kabels batterye verpakking en die handleiding moet nie met algemene huishoudelike afval gemeng word nie Neem die produkte na behoorlike herwinning by u naaste C...

Страница 14: ... de carga 9 Cortar el bote de carne 10 Tazón de acero inoxidable 11 Eje giratorio 12 Guardia de salpicaduras 13 Cubierta de protección frontal 14 Cubierta de Rocker 15 Tapa trasera 16 Batir 17 batidor 18 gancho de amasado 19 bote de bolas de carne 20 cono 21 Cap de relleno 22 Cuerno de salchicha 23 Pies de goma 24 Cuerpo 25 Palanca de liberación 26 Dial de control 27 Base Blender 28 Blender Blades...

Страница 15: ...uministro debe examinarse regularmente para detectar signos de daño y si el cable está dañado el aparato no debe utilizarse 2 1 22 No toque el tapón con las manos mojadas 2 2 Seguridad personal 2 2 1 PRECAUCIÓN No deje el aparato desatendido durante el uso ya que existe un riesgo de un accidente 2 2 2 Este aparato está diseñado para uso doméstico y áreas similares como los invitados en entornos de...

Страница 16: ...i ningún otro utensilio 3 1 6 Monte el aparato correctamente antes de colocar el enchufe en la toma de pared 3 2 Instrucciones de uso 3 2 1 Archivos adjuntos Opere el aparato solo cuando el accesorio herramienta está conectado de acuerdo con la tabla a continuación y está en la posición de operación 3 2 2 Velocidades de operación OFF parada AJUSTE 1 8 VELOCIDAD DE OPERACIÓN P Función de pulso Velo...

Страница 17: ...asta la posición 3 2 3 7 Retire el batidor bate o amasando el gancho empujando hacia arriba y girando hacia la izquierda 3 2 3 8 Retire la cubierta del tazón Guardia de salpicaduras 3 2 3 9 Retire el recipiente con alimentos preparados en sentido contrario a las agujas del reloj 3 2 4 Usando el accesorio de la amoladora de carne 3 2 4 1 Presione el brazo hacia abajo hasta que escuche un clic 3 2 4...

Страница 18: ...os de corte preparado ensamblado hacia la derecha hasta que se bloquee en la posición hacia arriba como se ilustra en la imagen de abajo 3 2 4 7 Ensamble la bandeja de carga en el recipiente de corte de corte y luego coloque un recipiente en la salida del recipiente de corte de corte 3 2 4 8 Encienda el interruptor a la velocidad apropiada y luego coloque los alimentos en la entrada de alimentació...

Страница 19: ...Tome el aparato a un centro de soporte autorizado si el producto está dañado u otros problemas surgen 2 Si la conexión a la red eléctrica ha sido dañada debe ser reemplazada y debe proceder como lo haría en caso de daños 6 Reciclaje 6 1 Estos productos eléctricos cables baterías embalajes y el manual no deben mezclarse con los residuos generales del hogar Para obtener un reciclaje adecuado realice...

Страница 20: ...iture 8 Plateau de chargement 9 boîte de viande de coupe 10 Bol en acier inoxydable 11 Axe de rotation 12 Pare éclaboussures 13 Capot de protection avant 14 Cache culbuteurs 15 Capot arrière 16 Fouet 17 Batteur 18 Crochet de pétrissage 19 Boîte à boulettes de viande 20 Cône 21 Bouchon de remplissage 22 Corne de saucisse 23 Pieds en caoutchouc 24 Corps 25 Relâchez le levier 26 Molette de contrôle 2...

Страница 21: ...magé l appareil ne doit pas être utilisé 2 1 22 Ne touchez pas la fiche avec les mains mouillées 2 2 Sécurité personnelle 2 2 1 ATTENTION Ne laissez pas l appareil sans surveillance pendant son utilisation car il y a un risque d accident 2 2 2 Cet appareil est destiné à un usage domestique et à des endroits similaires tels que les clients dans des environnements d accueil tels que les chambres d h...

Страница 22: ... tout autre ustensile 3 1 6 Assemblez correctement l appareil avant de brancher la fiche dans la prise murale 3 2 Mode d emploi 3 2 1 Pièces jointes Faites fonctionner l appareil uniquement lorsque l accessoire l outil est fixé conformément au tableau ci dessous et est en position de fonctionnement 3 2 2 Vitesses d opération OFF Arrêter Réglage 1 8 vitesse de fonctionnement P fonction Pulse Vitess...

Страница 23: ... 3 2 3 7 Retirez le batteur le fouet ou le crochet de pétrissage en poussant vers le haut et en tournant vers la gauche 3 2 3 8 Retirez le couvercle du bol pare éclaboussures 3 2 3 9 Retirer le bol contenant les aliments préparés dans le sens inverse des aiguilles d une montre 3 2 4 Utilisation de l accessoire hachoir à viande 3 2 4 1 Appuyez sur le bras jusqu à ce que vous entendiez un clic 3 2 4...

Страница 24: ...aré assemblé dans le sens inverse des aiguilles d une montre jusqu à ce qu il se verrouille en position vers le haut comme illustré dans l image ci dessous 3 2 4 7 Assemblez le plateau de chargement dans la boîte à viande à découper puis placez un bol à la sortie de la boîte à viande à découper 3 2 4 8 Tournez l interrupteur à la vitesse appropriée puis placez les aliments dans l entrée d alimenta...

Страница 25: ...e sécurité 5 Anomalies et réparation 1 Apportez l appareil à un centre d assistance agréé si le produit est endommagé ou si d autres problèmes surviennent 2 Si la connexion au secteur a été endommagée elle doit être remplacée et vous devez procéder comme vous le feriez en cas de dommage 6 Recyclage 6 1 Ces produits électriques câbles batteries emballages et manuel ne doivent pas être mélangés avec...

Страница 26: ...o 9 Recipiente de corte de carne 10 Tigela de aço inoxidável 11 Eixo giratório 12 Proteção contra respingos 13 Tampa de proteção frontal 14 Capa Rocker 15 Tampa traseira 16 Bata 17 Batedor 18 Gancho de amassar 19 Recipiente de carne 20 Cone 21 Tampa de enchimento 22 Chifre de salsicha 23 Pés de borracha 24 Corpo 25 Alavanca de liberação 26 Disco de controle 27 Base do liquidificador 28 Lâminas do ...

Страница 27: ...inado regularmente quanto a sinais de danos e se o cabo estiver danificado o aparelho não deve ser usado 2 1 22 Não toque no plugue com as mãos molhadas 2 2 Segurança pessoal 2 2 1 CUIDADO Não deixe o aparelho sem vigilância durante o uso pois há risco de acidente 2 2 2 Este aparelho destina se ao uso doméstico e áreas semelhantes como hóspedes em ambientes de hospitalidade como cama e café da man...

Страница 28: ...u qualquer outro utensílio 3 1 6 Monte o aparelho corretamente antes de colocar o plugue no soquete da parede 3 2 Instruções de uso 3 2 1 Anexos Opere o aparelho somente quando o acessório ferramenta é conectado de acordo com a tabela abaixo e estiver na posição de operação 3 2 2 Velocidades de operação Off Stop Configuração 1 8 velocidade de operação P Função de pulso Velocidades de operação reco...

Страница 29: ...Remova o batedor bata ou amassando o gancho empurrando para cima e voltando para a esquerda 3 2 3 8 Remova a tampa da tigela Splash Guard 3 2 3 9 Remova a tigela com alimentos preparados no sentido anti horário 3 2 4 Usando o acessório de moedor de carne 3 2 4 1 Pressione o braço até ouvir um clique 3 2 4 2 Tire a tampa de proteção da frente puxando a para cima 1 OFF P 3 2 4 5 6 8 7 Dough Beater W...

Страница 30: ...rave na posição ascendente conforme ilustrado na imagem abaixo 3 2 4 7 Monte a bandeja de carregamento para a vasilha de carne de corte em seguida coloque uma tigela na tomada da caixa de corte de corte 3 2 4 8 Atravesse a velocidade para a velocidade apropriada em seguida coloque alimentos na entrada de alimentação com o empurrador de alimentos para empurrar a comida para baixo 3 2 4 9 Vire a mud...

Страница 31: ...orizado se o produto estiver danificado ou outros problemas surgirem 2 Se a conexão com a rede estiver danificada ela deve ser substituída e você deve proceder como seria no caso de danos 6 Reciclagem 6 1 Estes produtos elétricos cabos baterias embalagens e manual não devem ser misturados com resíduos domésticos gerais Para reciclagem adequada por favor tome estes produtos para o seu escritório de...

Страница 32: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 33: ...r receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod ...

Страница 34: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 35: ...u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u ...

Страница 36: ...ax 27219314058 creative housewares I 20 Tekstiel St Parow Cape Town 7493 RSA B P O Box 6156 Parow East 7501 RSA If 2721931 8117 Cg 27219314058 Service C entre Helpline 086 111 5006 www crea tive hous ewa res c o za Johannesburg Untt 25 26 San Croy Office park DieAgora Road Croydon 1619 Tel 2711 392 5652 Fax 2711 392 1694 1 1 _ ...

Отзывы: