background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg 

dat u produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend 

word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

 U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

 Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

 U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

 Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

IM_Template.indd   5

2019-04-29   12:39:49 PM

Содержание WHIP MASTER MILK FROTHER TWM007

Страница 1: ...Model TWM007 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 3V WHIPMASTER 3V Milk frother IM_Template indd 1 2019 04 29 12 39 47 PM ...

Страница 2: ...e batteries 2 1 10 Do not use the appliance if it has fallen on the floor or if there are visible signs of damage 2 1 11 The appliance is not suitable for outdoor use 2 2 Personal safety 2 2 1 CAUTION Do not leave the appliance unat tended during use as there is a risk of an accident 2 2 2 Do not touch the heated parts of the appliance as it may cause serious burns 2 2 3 This appliance is only for...

Страница 3: ...at room temperature or above it will assist with frothing Colder milk can be warmed in a microwave oven or in a saucepan on the cooktop do no over heat 3 2 3 Hold the frother stem in the milk to be frothed and switch on Be sure the container of milk is only 1 3 filled to allow room for the frothing process Rotate and move the frother in and out of the milk Your milk will be light and frothy in sec...

Страница 4: ...t en daar is sigbare skade 2 1 11 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 2 2 Persoonlike veiligheid 2 2 1 LET WEL Moenie die toestel sonder toesig laat nie 2 2 2 Moenie die warm oppervlaktes aanraak nie gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brandwonde 2 2 3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos kantore hotelle motelle en gastehuise 2 2 4 Die toestel is n...

Страница 5: ...el aan Maak sek er die houer is 1 3 vol om plek te maak vir die skuim Beweeg die toestel in en uit die melk Die melk sal ligter word en sjuim vorm perfek vir cappuccinos 4 Skoonmaak en sorg 4 1 Om skoon te maak sit die stam in a koppie water en skakel aan 4 2 Die toestel mag nie onder lopende water gehou word nie WAARSKUWING Die toestel mag nie in water gedruk word nie Net die stam mag in vloeisto...

Страница 6: ...dor u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de características coincida con las baterías 2 1 10 No utilice el aparato si ha caído en el suelo o si hay signos visibles de daños 2 1 11 El aparato no es adecuado para uso en exteriores 2 2 Seguridad personal 2 2 1 PRECAUCIÓN No deje el aparato desaten dido durante el uso ya que exist...

Страница 7: ... una taza una cacerola una jarra o un envase Si la leche está a temperatura ambiente o por encima ayudará con la formación de espuma La leche más fría se puede calentar en un horno de microondas o en una cacerola en la tapa del cocinero No caliente demasiado 3 2 3 Sujete el vástago espumoso en la leche para que se espume y encienda Asegúrese de que el recipiente de leche esté sólo 1 3 lleno para p...

Страница 8: ...association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 Assurez vous que la tension indiquée sur l étiquette d évaluation correspond aux batteries 2 1 10 N utilisez pas l appareil s il tombe sur le sol ou s il y a des signes visibles de dégâts 2 1 11 L appareil ne convient pas pour l utilisation à l extérieur 2 2 Sécurité personnelle 2 2 1 ATTENTION Ne...

Страница 9: ...Insérez 2 piles AA non comprises dans l espace situé en haut du moussoir 3 2 2 Le lait peut être dans une tasse une casserole une cruche ou un récipient Si le lait est à tempéra ture ambiante ou au dessus il aidera à mousser Un lait plus chaud peut être réchauffé dans un four à micro ondes ou dans une casserole sur le dessus de cuisson Ne pas trop chauffer 3 2 3 Tenez la tumeur dans le lait à mous...

Страница 10: ... dispositivo que o ligue automaticamente 2 1 9 Certifique se de que a tensão indicada na etiqueta de classificação corresponde às pilhas 2 1 10 Não utilize o aparelho se cair no chão ou se houver sinais visíveis de danos 2 1 11 O aparelho não é adequado para utilização no exterior 2 2 Segurança pessoal 2 2 1 CUIDADO Não deixe o aparelho sem vigilância durante o uso pois existe o risco de acidente ...

Страница 11: ...uma 3 2 2 O leite pode estar em uma xícara caçarola jarro ou recipiente Se o leite estiver à temperatura ambi ente ou acima ele ajudará com espuma O leite mais frio pode ser aquecido em um forno de microondas ou em uma panela na parte superior do cozinheiro Não sobre o calor 3 2 3 Segure a haste espumosa no leite para ser espumada e ligue Certifique se de que o recipi ente de leite esteja apenas 1...

Страница 12: ...ed the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is desi...

Страница 13: ...st check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to register your product on line within t...

Страница 14: ... verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produ...

Страница 15: ...aak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanlyn geregistreer word binne die eer...

Страница 16: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 IM_Template indd 7 2019 04 29 12 39 51 PM ...

Отзывы: