creative housewares taurus 912100 Скачать руководство пользователя страница 20

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание taurus 912100

Страница 1: ...Model 912100 1000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE ...

Страница 2: ...omatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 1 11 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply ...

Страница 3: ... existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instructions for use renders the guarantee and the manufacturer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective film if ap pli...

Страница 4: ...ts contents and fill it with water bear in mind the maximum capacity Place the jars on the motor base and press the Pulse button This will loosen most of the left over ingredients in your jar 5 3 Empty the water and rinse the inside of the jar to remove any traces of food 5 4 Always exercise extreme caution when cleaning the inside of the jug as the blades are sharp 6 Anomalies and repair 6 1 Take...

Страница 5: ... 3tbs chocolate syrup or cocoa powder 2 jars milk 1 2tsp sugar optional 1 jars ice 1 Brew a pot of coffee 2 Fill the tall mixing jar with ice Add chocolate milk sugar then fill the jar to the top with coffee 3 Twist on extractor blade and blend until smooth 4 Pour into jars and serve 5 If you want add whipping cream to small mixing jar and blend with the milling blade for 5 seconds Add to the top ...

Страница 6: ...toestel plaas nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om op aan n tydsbe heer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 10 Maak seker die spanning soos aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 1 11 Konnekteer die toestel aan op die hoofspan ning met n oortekking wat n minimum van10 ampère 2 1 12 Die toestel prop moet in die ho...

Страница 7: ...ie produk vir die eerste keer gebruik maak die items skoon wat met voedsel in aanraking sal kom soos op die skoonmaakafdeling beskryf 3 2 Gebruik en sorg 3 2 1 Maak seker dat die blender nie in die muurprop gekonnekteer is nie 3 2 2 Plaas die motorbasis op n ferm plat vlak op pervlak 3 2 3 Vul die mengpot met die verlangde bestand dele en heg die geselekteerde lem die sny lem is die beste om te sn...

Страница 8: ... in die yskas stoor Wegneem klep deksel Die toestel is voorsien van n wegneem klep deksel wat gebruik kan word om jou voorbereide kos saam met jou te neem waarheen jy ook al gaan 5 Sorg en skoonmaak 5 1 Moenie die motorbasis in water dompel nie Vee af met n sagte klam lap 5 2 Maak die mengpotte leeg en vul dit met water Onthou die maksimum kapasiteit Plaas die potte Op die motor basis en druk die ...

Страница 9: ...l etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No utilice el aparato en combinación con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe están dañados 2 1 10 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de características coincida con la tensión de red antes de conectar el aparato 2 1 11 C...

Страница 10: ...EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Asegúrese de que el aparato sea reparado únicamente por un técnico debidamente cualificado y de que sólo se utilicen piezas de repuesto o accesorios originales para reemplazar las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentación está dañado el fabri cante o su agente de servicio o una persona Reemplazarlo para evitar un peligro 2 4 3 Cualquier uso indebido...

Страница 11: ... frascos de mezcla no puede exceder de 120 g La función del pulso se puede utilizar para la trituración del hielo y ayudar con el proceso de la limpieza Al triturar cubos de hielo Por favor recuerde agregar un poco de agua en la taza 4 Limpieza y Mantenimiento 4 1 Nunca sumerja la base del motor en agua Sólo límpielo con un paño húmedo 4 2 Vacíe los frascos de su contenido y llénelo con agua tenga...

Страница 12: ... écart des matériaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de matière inflammable près de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le câble ou la fiche est endommagé 2 1 10 Assurez vous que la tension indiqu...

Страница 13: ... des enfants 2 3 7 Ne laissez jamais l appareil sans surveillance lorsque vous êtes Utiliser et rester hors de la portée des enfants 2 3 8 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu débrancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR METTRE LE FEU 2 4 Un service 2 4 1 Assurez vous que l appareil n est entretenu que par un technicien spécialement qu...

Страница 14: ...upprimez tous les grains durs du fruit avant de mélanger Le poids maximal des ingrédients dans les pots de mélange ne peut pas dépasser 120 g La fonction d impulsion peut être utilisée pour le con cassage de la glace et aide au processus de nettoyage Lors du broyage de glaçons N oubliez pas d ajouter de l eau dans la tasse 4 Nettoyage et entretien 4 1 Ne plongez jamais la base du moteur dans l eau...

Страница 15: ...o do aparelho 2 1 8 Não use o aparelho em associação com um programador temporizador ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 Não use o aparelho se o cabo ou a ficha esti verem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tensão indicada na etiqueta de classificação corresponda à tensão de alimentação da rede antes de conectar utensílio 2 1 11 Conecte o aparelho à fonte de alimentação co...

Страница 16: ...ÃO UTILIZE ÁGUA PARA PONER O INCÊNDIO 2 4 Serviço 2 4 1 Certifique se de que o aparelho é servido apenas por um técnico devidamente qualificado e que apenas peças sobressalentes originais ou acessórios são usados para substituir peças acessórios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimentação estiver danificado o fabricante ou o seu agente de serviço ou uma pessoa qualificada Substitua o para evitar um ...

Страница 17: ...tura não pode exceder 120g A função de pulso pode ser usada para esmagamento de gelo e ajuda no processo de limpeza Ao esmagar os cubos de gelo Lembre se de adicionar um pouco de água no copo 4 Limpeza e manutenção 4 1 Nunca mergulhe a base do motor na água Limpe o com um pano úmido 4 2 Esvazie os frascos do seu conteúdo e preencha o com água tenha em mente a capacidade máxima Coloque os frascos n...

Страница 18: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 19: ...need to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 y...

Страница 20: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 21: ...l u nodig hê om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 ...

Страница 22: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Отзывы: