creative housewares Mellerware SMARTVAC 31350 Скачать руководство пользователя страница 7

ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.. 
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet 
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel 
speel

2.3. Gebruik en sorg: 

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van  die hooftoevoer 
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel 
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word 
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees 
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou 
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel 
van die muursok en gooi n kombuis  vadoek oor MOET 
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.13. Maak seker alle blokasies word verwyder. 
2.3.14. Die toestel mag nie sonder die stofhouer of 
filters gebruik word nie 
2.3.15. Moenie meel of sement opsuig nie en Moenie 
die stofhouer oorvol laat word nie 

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 
gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang word 
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde

3. Instruksies vir gebruik: 

3.1.Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal 
3.1.2. Voor gebruik maak seker die filters en stofhouer 
is in plek. 
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie. .

3.1.4. Maak seker dat die stofsuier volledig gelaai is 
voor gebruik.
3.1.5. Indien die stofsuier nie krag het nie, moet dit 
volledig gelaai word voor gebruik. (+ / - 8 uur)

3.2. Gebruik en sorg: 

3.2.1. Stofsuig van materiale: 

3.2.1.1. Maak seker dat die doekfilter skoon en droog 
is en behoorlik geïnstalleer word binne-in die stofhouer.
3.2.1.2. Maak seker dat die stofhouer op sy plek 
gekliek word.
3.2.1.3.  Maak seker dat daar geen blokkasies is nie.
3.2.1.4. Maak seker dat die verlangde bykomstigheid is 
korrek gekonnekteer.
3.2.1.5. Skakel die stofsuier aan en begin suig.
3.2.1.6. Wanneer jy klaar gestofsuig het, skakel die 
stofsuier af, maak die stofhouer leeg en maak die filter 
skoon.

3.3. Blokasies:

3.3.1. Gaan die volgende na vir blokasies:

3.3.1.1. Gaan die stofsuier se inlaat na.
3.3.1.2.  Verwyder die stofhouer en kyk na die stof-
houerinlaat
3.3.1.3. Maak seker die filter is skoon.
3.3.1.4. Kontroleer die toebehore vir enige obstruksies.
3.3.1.5. As daar nog steeds ‘n blokasie is nadat u hier-
die stappe gevolg het, kontak asseblief die vervaardiger 
of sy diensagent of ‘n soortgelyke gekwalifiseerde 
persoon.

3.4. Instruksies vir gebruik:

3.4.1. Muur monteer die houstasie:

NB - Dit is heeltemal opsioneel !!

3.4.1.1. Die laai wieg is toegerus met ‘n muur berg 
funksie wat opsioneel is.
3.4.1.2. Boor 2 x 6 mm gate in die muur met die
Ruimte van 37 mm bokant mekaar. (Gebruik maatband 
om te verseker dat die metings akkuraat is, aangesien 
dit verskil.)
3.4.1.3 Druk 2 x 6 mm muurproppe en 2 X 6 mm-
skroewe in (verseker dat die kop van die skroef in die 
wieg pas. (Skroewe en proppe nie voorsien nie)
3.4.1.4. Maak seker dat die kop van die skroef genoeg 
is om die wieg te hang. Druk die wieg op die skroewe 

31350_IM.indd   7

5/31/2017   10:04:03 AM

Содержание Mellerware SMARTVAC 31350

Страница 1: ...kes life easier SMARTVAC handheld vacuum Model 31350 25W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS Wet and dry vacuum Easy to empty Washable filter 31350_IM indd 1 5 31 2017 10 04 03...

Страница 2: ...ash hot coals large frag ments of glass and sharp objects 2 1 11 Do not vacuum up any toner dust which is used in printers and copies for example because it is electrically conductive In addition it...

Страница 3: ...e or expose to high temperatures as they may explode 2 3 11 Unplug the appliance from the mains supply socket after use and before every cleaning Pull the plug not the mains cable in order to disconne...

Страница 4: ...l down until it hooks securely 3 4 2 Charging NB Only use the supplied charger to charge this unit 3 4 2 1 Insert the adaptor into the correct wall socket 3 4 2 2 Ensure the vacuum is switched off Pla...

Страница 5: ...fully up to the plastic stops inside the container and re fit the dust container to the vacuum The filter is washable but after time it will need to be replaced Replacement filters are available to pu...

Страница 6: ...e 2 1 11 Moenie stof van drukkers opsuig nie want dit is elekties geleidend en dit sal nie deur die filter system gaan nie sal die lug besoedel 2 1 12 Moenie vlambare material naby toestel plaas nie 2...

Страница 7: ...alle verpakkings materiaal 3 1 2 Voor gebruik maak seker die filters en stofhouer is in plek 3 1 3 Maak seker die pyp is in posisie 3 1 4 Maak seker dat die stofsuier volledig gelaai is voor gebruik...

Страница 8: ...die doksta sie 3 4 4 2 Heg die watersuiggereedskap aan die suigpyp vas 3 4 4 3 Skakel die stofsuier aan met die AAN AF skakelaar 3 4 4 4 Jy kan nou vloeistof opsuig met die aanhegsel voorsien 3 4 4 5...

Страница 9: ...k nie Maak die buitenste oppervlaktes slegs met n klam sagte lap skoon 6 Anomalies and herstel 6 1 Neem die toestel na n gemagtigde tegniese sen trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan 6 2 As...

Страница 10: ...cialmente sus ojos o dos etc Nunca dirija la boquilla hacia personas o animales 2 1 9 Mantenga alejados a los ni os y transe ntes cuando utilice este aparato 2 1 10 No aspire cenizas carbones caliente...

Страница 11: ...ealizar cualquier tarea de limpieza 2 3 7 Este aparato debe guardarse fuera del alcance de los ni os 2 3 8 No guarde el aparato si todav a est caliente Deje que el aparato se enfr e antes de guardarlo...

Страница 12: ...diferentes 3 4 1 3 Inserte 2 tapones de pared de 6 mm y 2 tornillos de 6 mm aseg rese de que la cabeza del tornillo pueda ajustar los orificios de la base tornillos y tapones no suministrados 3 4 1 4...

Страница 13: ...la secci n del mo tor hasta que se sujete en su lugar 4 2 Limpieza del contenedor de polvo y filtro 4 2 1 Retire el contenedor de polvo 4 2 2 Retire el filtro deslizando el soporte del filtro del con...

Страница 14: ...completamente El contenedor de polvo est lleno Vac e el recipiente El filtro est obstruido Empiar el con tenedor Fugas de polvo de la unidad El contenedor de polvo est lleno Vac e el recipiente El con...

Страница 15: ...is les connecteurs devant votre visage surtout vos yeux vos oreilles etc Ne dirigez jamais la buse vers les personnes ou les animaux 2 1 9 Tenir l cart des enfants et des personnes pr sentes lors de l...

Страница 16: ...tr e ou de sortie 2 3 6 D branchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pas utilis et avant toute t che de net toyage 2 3 7 Cet appareil doit tre stock hors de port e des enfants 2 3 8...

Страница 17: ...r elles peuvent diff rer 3 4 1 3 Ins rez des bouchons muraux 2 x 6 mm et des vis 2 x 6 mm assurez vous que la t te de la vis est capable de Ajuster les trous du berceau Vis et bouchons non fournis 3 4...

Страница 18: ...r cipient poussi re 4 2 3 Nettoyez le filtre poussi re et l int rieur du r cipient poussi re 4 2 4 R installez le filtre l int rieur du r cipient poussi re assurez vous que le filtre est compl te men...

Страница 19: ...ra pessoas ou animais 2 1 9 Mantenha as crian as e os espectadores afasta dos quando utilizar este aparelho 2 1 10 N o aspirar cinzas brasas grandes fragmen tos de vidro e objetos afiados 2 1 11 N o a...

Страница 20: ...er tarefa de limpeza 2 3 7 Este aparelho deve ser guardado fora do alcance das crian as 2 3 8 N o guarde o aparelho se ainda estiver quente Deixe o aparelho esfriar antes de guardar 2 3 9 Nunca deixe...

Страница 21: ...medi es s o precisas pois elas podem ser diferentes 3 4 1 3 Insira 2 pinos de parede de 6 mm e para fusos de 2 x 6 mm certifique se de que a cabe a do parafuso possa encaixar os orif cios do suporte...

Страница 22: ...rior do recipiente de p 4 2 4 Volte a colocar o filtro no interior do recipiente de p certifique se de que o filtro empurrado at ao pl stico para dentro do recipiente e reponha o recipiente de p ao v...

Страница 23: ...be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Retu...

Страница 24: ...st check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creative...

Страница 25: ...wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel o...

Страница 26: ...ak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative houseware...

Страница 27: ...rban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 HELPLINE 086 111 5006 3135...

Отзывы: