background image

Summary of Contents for 3LA5581

Page 1: ... AUTOMATIC WASHER Super Capacity Model 3LA5581 XY Part No 3356448 ...

Page 2: ... FILTER SELFCTOR jCEN D ERIAL not shown NUMBER PLATE not shown SOFTENER DISPENSER maximum dry mass capacity 891 kg Remove the Consumer Buy Guide label It will be easier to remove before the washer is used You should wipe out the basket with adampcloth before using to remove dust from storing or shipping Copy your Model and Serial Numbers here When you need service or call with a question have this...

Page 3: ...lling with water while agitator is is connected to the correct 3 prong out moving or while basket is spinning If the let electric supply water supply and lid is opened while the basket is spinning drain the basket will automatically stop in a few is properly earthed seconds is properly maintained l DO NOT tamper with controls is protected from the weather and kept l NEVER use or store flammable fl...

Page 4: ...ere on or between EX SMALL a few small items and EX LARGE a full load level for best permanent press 2 Select WATER TEMPERATURES 0 Select wash and rinse water tem peratures 0 This drawing shows a warm wash top temperature and cold rinse bottom temperature selection Recommended wash temperatures can be found in your Laundry Guide I LOAD SIZES AND WATER LEVELS I Forbest cleaning results the load mus...

Page 5: ...inutes of wash time The drawing shows 10 min utes of agitation in the REGULAR NORMAL Cycle C Start the washer by pulling out the Control Knob The washer will fill to the level you set with wash water of the selected temperature After filling the washer will agitate for the selected number of minutes D To stop the washer at any time push in the Control Knob To restart the washer pull out the Contro...

Page 6: ...to any l on the dial See above drawing 3 Pull Control Knobout The washerwill fill to selected level agitate 2minutes drain and spin For a drain and spin Yourwashercan beset todrainandspin out water 1 Push Control Knob in 2 Turn clockwise to the bar just before the OFF area in any cycle See above drawing 3 PullControl Knobout ThewasherwiII drain and spin Important See additional care information in...

Page 7: ... CollectedIintisdrainedawaywiththewash and rinse water If your washer drains into a tub remove any lint collected in the drain or strainer Liquid fabric softener dispenser 4 5 1 2 3 Add detergent and load to the basket Add liquid fabric softener to the 6 dispenser using the amount recom mended on the bottle Avoid dripping or spilling any fabric softener on the load Dilute fabric softener with hot ...

Page 8: ...atelysoiled 6 min HighSpeedWash permanentpress 4 min LowSpeedWash fabricsandmixed 2 min HighSpeedSpin colourfastfabrics 1CoolDownIntake 1 DeepRinse 2SprayRinses 4 min FinalLowSpeedSpin Ref Warm Cold Permanent Laundry PressLight Guide No 6 Lightly soiled permanentpress fabricsandmixed colourfast garments 2 min HighSpeedWash 4 min LowSpeedWash 2 min HighSpeedSpin 1CoolDownIntake 1 DeepRinse 2SprayRi...

Page 9: ... as pins buckles etc from clothes before washing Close metal zippers Wipe up spills right away Spills can dull or damage the finish SHARPORHEAWOBJECTSshouldnever be put on or in the washer Check pockets for bolts nuts tools etc SOME PRETREATMENT PRODUCTS can damage washer and dryer dials consoles and finishes Do not use these products on or near your washer or dryer 9 ...

Page 10: ...her fills and drains without running l Make sure that the Cycle Control Knob is pointing to a number in the cycle Make sure the drain hose is higher than the water level in the washer If it isn t l The washer may seem to be draining during wash and rinse cycles l Water can siphon out See lnstalla tion Instructions 2 If you moved To make sure that your appliance is correctly installed and to ensure...

Page 11: ...00 4361 PORT ELIZABETH 041 54 3484 BLOEMFONTEIN 051 32 4733 4 KIMBERLEY 0531 81 2588 WINDHOEK 061 3 8925 Provided your locality is no further than 50 km from the nearest K I C ServiceCentre notraveIIingcharges will be levied if yourappliance is still under warranty Travelling charges beyond this 50 km radius will be for the owner s account The manufacturers reserve the right to modify and alter th...

Page 12: ...o failureof operation ormalfunctioning of the article norforconsequential damagesof whatsoever nature howsoever arising 5 2 Without derogating from thegeneralityof theaforegoing K I C shall not beliableforanydamages arising from the malfunctioning andlordamageoflto the article arising from foreign objects finding their way into the working parts of the article e g a coin blocking a washing machine...

Page 13: ...OUTOMATESE WASMASJIEN Super Kapasiteit Model 3LA5581XY Stuk Nr 3356446 ...

Page 14: ...N REEKS LOEIBARE BLEIK MIDDELHOUER w VLOEIBARE 11 WASGOEDVERSAGMIDDELUITDELER maksimum droB massa kapasiteit Verwyder die Verbruikers koopgidsetiket Dismaklikerom te verwyder voordat die was masjien gebruik word U behoort die mandjie met n klam lap uit te vee voor gebruik om stof wat tydens berging of verskeping vergaar het te verwyder Teken u Model en Reeksnommers hier aan Wanneer u diens of inli...

Page 15: ...herstel word en onderdele l MOET NOOIT u hande in die wasmand deur so n persoon vervang word jie terwyl die water loop in terwyl die behoorlik gewaterpas en gei nstalleer roerder beweeg of terwyl die mandjie is op n vloer wat die gewig kan dra wentel lndien die deksel oopgemaak aan die korrekte driepenuitlaat elek word terwyl die mandjie wentel sal dit triese toevoer watertoevoer en drei outomatie...

Page 16: ...sisie tussen EX SMALL n paar klein artikels en EX LARGE n voile bondel LET WEL Gebruikdie EX LARGE watervlak virdie beste kreukeltraag L permanent press resultate 0 Kies was en spoelwatertempera ture 0 Hierdie illustrasie toon n warm was hoogste temperatuur en koue spoel laagste temperatuur aan Aanbevole wastemperature verskyn in u Wasgoedgids BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE Virdie beste wasresultat...

Page 17: ...nute voor Die illustrasie toon 10 minute van roering in die REGULAR NORMAL siklus C Skakel die wasmasjien aan deur die beheerknop uit te trek Die wasmasjien sal inloop tot die verkose vlak met waswater van die gekose temperatuur Nadat die wasmasjien gevul is sal dit roer vir die bepaalde aantal minute D Om die wasmasjien te stop kan die beheerknop enige tyd ingedruk word Om die was te hervat word ...

Page 18: ...el Sien illustrasie hierbo 3 Trek Beheerknop uit Die wasmasjien sal tot verlangde vlak vul 2 minute roteer dreineer en wentel Vir dreinering en wentel U wasmasjien kan gestel word om te dreineer en water uit te wentel 1 Druk Beheerknop in 2 Draai kloksgewys nadie stafie net voor die AF posisie in enige siklus Sien illustrasie hierbo 3 Trek Beheerknop uit Die wasmasjien sal dreineer en wentel Belan...

Page 19: ...lfreinigend Pluis wat opgaar word saam met die was en spoelwater gedreineer lndien u wasmasjien in n baliedreineer moet pluis wat in die riool of roosterversamel verwyder word Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel 4 Verdun versagmiddel met warm water Die hoeveelheid verdundeversagmiddel moenie 150 ml per vulling oorskry nie 5 Skakel wasmasjien aan Verdunde versagmiddel sal gedurende die eind spo...

Page 20: ...oed Was Groot Wasgoed Press materialeen 2 min Ho Spoed Wentel gids Normal gemengde kleur 1Afkoel lnname Nr 10 vastemateriale 1 Diep Spoel 2 Sproei Spoele 4 min FinaleLae Spoed Wentel Effense vuil kreukeltrae materialeen gemengde kleurvaste wasgoed 2 min Ho Spoed Was 4 min Lae Spoed Was 2 min Ho Spoed Wentel 1Afkoel lnname 1 Diep Spoel 2 Sproei Spoele 4 min FinaleLae Spoed Wentel Ekstra Groot Verwy...

Page 21: ...leppe uit te skakel VERWYDER SKERP VOORWERPE soos spelde gespes ens voor klere gewas word Maak metaalritssluiters toe SKERP OF SWAAR VOORWERPE moet nooit opof in die wasmasjien geplaas word nie Kontroleer sakke vir skroewe moere gereedskap ens SEKEREVOOR BEHANDELINGSPRODUKTE kan wasmasjien endroerpanele konsoles en afwerking beskadig Moenie hierdie produkteopof naby u wasmasjien of dro gebruik nie...

Page 22: ...rmaal lndien u wasmasjien volloop en dreineer sonder om te roteer l Maak seker dat die Sikluskontrole knopna n nommeropdiesikluswys Maak seker dat die dreineerpyp ho is as die watervlak in die wasmasjien lndien ni l magdie wasmasjien gedurende was en spoelsiklusse dreineer l kan water lek Sien Installering handleiding indien u diens of 2 Wanneer uverhuis Om seker te maak dat u toestel behoorlik ge...

Page 23: ...N KIMBERLEY WINDHOEK Met dien verstande dat u nie verder as 50 km van u naaste K I C diens sentrum geleli is nie sal geen reis koste gehef word as u toestel nog onder waarborg is nie Enige reis kostevirafstandeverderasdie50 km radiussalvirdieeienaarserekening wees 021 252070 011 887 6610 031 700 4361 041 54 3484 051 32 4733 4 0531 81 2588 061 3 8925 Die vervaardigers behou die reg om te alle tye s...

Page 24: ... om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk aanvaar K I C nie aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en of skade vanlaan die artikel wat voortspruit uit vreemdevoorwerpe wat in die werkendeonderdelevan die artikel beland nie bv n muntstuk wat die pomp van n wasmasjien blokkeer 6 Die waarborg dek nie sekerings stilus uitwendige kragproppe kabels plas...

Reviews: