background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

943333_IM.indd   19

6/7/2017   12:22:15 PM

Summary of Contents for VENTILADOR DE PEU

Page 1: ...mplies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOR DE PEU ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE GUN ME TAL GREY FINISH 943333_IM indd 1 6...

Page 2: ...from other heat sources and contact with water 2 1 6 Keep the appliance away from flammable mate rial such as textiles curtains cardboard or paper etc 2 1 7 Do not place flammable material near the ap...

Page 3: ...tch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only by suitably qualified technician...

Page 4: ...g 3 6 Once you have finished using the appliance 3 6 1 Allow fan blade to come to a complete stop 3 6 2 Unplug the appliance from the mains power supply 3 6 3 Clean the appliance as described in the c...

Page 5: ...re material naby toestel plaas nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om aan n tydsbeheer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 10 Maak seker die spa...

Page 6: ...aking kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel 3 2 Hoe om waaier aanmekaar te heg 3 2 1 Sit die verstelbare kolom S in die gat in die basisonderstel B plaas die teengewigbasis G onder die onderkant B...

Page 7: ...estel teen oorverhitting beskerm 3 6 Na gebruik 3 6 1 Laat waaierlem toe om heeltemal te stop 3 6 2 ontkoppel die toestel van die kragtoevoer 3 6 3 Maak die apparaat skoon soos beskryf in die skoonmaa...

Page 8: ...i os y transe ntes cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizon tal plana estable y alejado de otras fuentes de calor y en contacto con agua 2 1 6 Mantenga el apar...

Page 9: ...os ni os 2 3 6 No guarde el aparato si todav a est caliente 2 3 7 Nunca deje el aparato desatendido cuando est en uso y mant ngalo fuera del alcance de los ni os 2 3 8 Si por alguna raz n el aparato s...

Page 10: ...e seguridad que protege al aparato del sobrecalentamiento 3 6 Una vez que haya terminado de utilizar el aparato 3 6 1 Deje que la cuchilla del ventilador se detenga completamente 3 6 2 Desconecte el a...

Page 11: ...ppareil sur des surfaces chaudes telles que des plaques de cuisson des br leurs gaz des fours ou des articles similaires 2 1 4 Gardez l cart les enfants et les personnes pr sentes lorsque vous utilise...

Page 12: ...ompl tement le c ble d alimentation de l appareil avant chaque utilisation 2 3 2 N utilisez pas l appareil si les pi ces ou les ac cessoires ne sont pas correctement install s 2 3 3 Ne tournez pas l a...

Page 13: ...sur une plage de 75 Pour activer cette fonction appuyez sur la commande de fonction oscillante 3 4 Poign e de transport Cet appareil a une poign e l arri re pour faciliter et faciliter le transport 3...

Page 14: ...r queimadores a g s fornos ou artigos semelhantes 2 1 4 Mantenha as crian as e os espectadores afasta dos quando utilizar este aparelho 2 1 5 Coloque o aparelho numa superf cie horizontal plana e est...

Page 15: ...3 4 Desconecte o aparelho da rede de alimenta o quando n o estiver em uso e antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 2 3 5 Este aparelho deve ser guardado fora do alcance das crian as 2 3 6 N o gu...

Page 16: ...o tem uma al a na parte traseira para facilitar o transporte 3 5 Interruptor de desligamento de seguran a O aparelho tem um interruptor de seguran a que protege o aparelho contra sobreaquecimento 3 6...

Page 17: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Page 18: ...been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year...

Page 19: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Page 20: ...witansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB...

Page 21: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 943333_IM indd...

Reviews: