background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van 

gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• 

aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• 

nuwe resepte of idees vir u produkte

• 

nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• 

spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U 

sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang 

gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-

housewares.co.za.

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Taurus produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• 

Faks die volgende na 021 931 4058 

• 

Naam en Van

• 

Kontak telefoon en faksnommer.

• 

Produk model nommer en tipe.

• 

Traceability Code (wat op die

• 

Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 

'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• 

Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.taurusappliances.co.za

• 

Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• 

Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.taurusappliances.co.za

• 

Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

35 Adrian Road, Windermere, 

Durban, South Africa, 4001

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

9 Hamburg Road, Aeroport, Spartan, 

Johannesburg, South Africa

Tel: +27 11 392 5652

Fax: 086 567 9222

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

www.creativehousewares.co.za

Summary of Contents for RAPIDISSIMO CRISTAL

Page 1: ...Model 949117 3 6V complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE RAPIDISSIMO CRISTAL ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ......

Page 3: ......

Page 4: ...able or plug is damaged If any of the appliance casings breaks immediately disconnect the appliance from the mains to prevent the possibility of an electric shock Do not use the appliance if it has fallen on the floor if there are visible signs of damage or if it has a leak Avoid all contact with the liquid that could be released from the battery In case of contact with eyes wash them thoroughly a...

Page 5: ...blems arise Do not try to dismantle or repair without assistance as this may be dangerous For EU product versions and or in the case that it is requested in your country Ecology and recyclability of the product The materials of which the packaging of this appliance consists are included in a collection classification and recycling system Should you wish to dispose of them use the appropriate publi...

Page 6: ...nie Moet ook nie die kragkoord dwing nie Die kragkoord moet nooit gebruik word om die toestel mee op te tel dra of te skuif of dit te ontkoppel nie Die prop moet nie met nat hande aangeraak word nie Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop beskadig is nie Sou enige van die toestel se omhulsels breek ontkoppel dadelik die toestel van die hooftoevoer om die moontlikheid van n elektriese skok ...

Page 7: ...ikrovesel kussing en maak dit skoon met lopende water Dit kan in die wasmasjien gewas word sonder versagter Anomalieë en herstel Neem die toestel na n gemagtigde tegniese ondersteuningsdiens as probleme opduik Moet dit nie uitmekaar probeer haal of herstel sonder hulp nie want dit kan gevaarlik wees Vir EU produk weergawes en of ingeval dit in jou land versoek word Ekologie en herwinbaarheid van d...

Page 8: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 9: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Page 10: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 11: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 12: ......

Reviews: