laaier gereed is om die battery te begin laai.
•
Ongeveer 2 – 3 uur is nodig vir die volle lading
van die battery.
•
Moet nooit probeer om die battery te oorlaai nie.
•
Steek die laaier konneksie in die kragprop van
die toestel, onderaan die toestel(Fig. 1.).
•
Terwyl die battery besig is om te laai, sal die
wysliggie aan wees om te wys dat die battery
besig is om te laai. Wanneer dit ophou flits, is
die battery gelaai.
•
As die battery klaar gelaai is, ontkoppel die
laaier van die hooftoevoer . NB: Moenie
die toestel gebruik as dit nog aan die laaier
gekoppel is nie.
Instruksies vir gebruik
Voor gebruik:
•
Maak seker dat al die verpakking verwyder word
van die toestel.
•
Voordat die toestel gebruik word, is dit
raadsaam om eers die battery/e ten volle
gelaai te kry.
•
Skakel die toestel aan deur van die Aan/Af
skakelaar gebruik te maak.
•
Die wysliggie kom dan aan.
Die behoorlike inpassing van bybehore
in die toestel :
•
Die suigtuit:
•
Pas die suigtuit in die hoofdeel totdat dit vas
sluit met ‘n klik(Fig.2).
•
Om die suigtuit te verwyder, gebruik die
oopmaakknoppie van die suigkop(Fig.3).
•
Skoonmaak van die kussingkop:
•
Skroef die kop vas aan die sproeibottel.
•
Pas die kussingkop in wat jy benodig en maak
die Velcro toe(Fig.4).
Vakuumfunksie:
•
Maak die oppervlakte egalig nat met die
sproeibottel en verwyder die vuilheid met die
skoonmaakkussing(Fig.5).
•
Suig die oortollige vloeistof afwaarts op(Fig.6).
•
Sodra jy die toestel klaar gebruik het:
•
Skakel die toestel af deur die Aan/Af skakelaar
te gebruik.
Skoonmaak
•
Maak die toestel skoon met ‘n klam lap met ‘n
paar druppels opwasmiddel daarop en droog
dit dan af.
•
Moenie oplosmiddels gebruik of met suur
daarin soos bleikmiddels met ‘n pH basis of
enige bytende middels nie.
•
Moenie die toestel in water of enige ander
vloeitstof dompel , of dit onder ‘n lopende kraan
laat nie.
•
Maak die vuilwater tenk leeg.
•
Maak die glas skoonmaak rubbers skoon.
•
Verwyder die mikrovesel kussing en maak
dit skoon met lopende water.Dit kan in die
wasmasjien gewas word sonder versagter.
Anomalieë en herstel
Neem die toestel na ‘n gemagtigde tegniese
ondersteuningsdiens as probleme opduik. Moet
dit nie uitmekaar probeer haal of herstel sonder
hulp nie, want dit kan gevaarlik wees.
Vir EU produk weergawes, en/of ingeval dit in jou
land versoek word:
Ekologie en herwinbaarheid van die produk
•
Die material waarvan die verpakking van die
toestel veraardig is,is ingesluit in ‘n versameling,
klassifikasie en herwinningstelsel. Sou jy van
hulle wou ontslae raak, gebruik die toepaslike
openbare houers vir elke tipe materiaal.
•
Die produk bevat nie enige konsentrasies van
middels wat as gevaarlik vir die omgewing kan
beskou word nie.
Hierdie simbool beteken dat die inhoud battery/e
mag insluit; die gebruiker moet hulle verwyder voor-
dat hy met die produk wegdoen. Onthou dat bat-
terye van ontslae geraak moet word in gemagtigde
houers . Moenie van hulle ontslae raak deur dit in
die vuur te gooi nie. Hoe om die batterye uit die
binnekant van die toestelle te verwyder.
Aandag;Dit is belangrik om daarop te let dat
batterye heeltemal pap moet wees voordat hulle
onttrek word van die toestel.
Aandag: Die toestel moet van die hooftoevoer
ontkoppel wees voordat die batterye
verwyder word.
Om die batterye te verwyder sodra die
werklewe van die toestel verby is, gaan só te
werk:
•
Maak die boonste dop van die toestel oop ,
sodra dit van die muur verwyder is waar dit
vasgeskroef was(Fig.7).
•
Om’n risiko te vermy met ‘n reste lading van die
battery,sny eers die Rooi draad en beskerm dit
met isoleerband, gaan dan aan met die sny van
die Swart draad op dieselfde manier(Fig.8).
•
Verwyder die battery nou veilig van
uit die behuising.
Hierdie toestel voldoen aan die Riglyn 2006/95/
EC op Lae Netspanning ,Riglyn 2004/108/
EC op Elektromagnetiese Versoenbaarheid,
Riglyn2011/65/EC en op die beperking van
die gebruik van sekere gevaarlike middels i n
elektriese en elektroniese toerusting en Riglyn
2009/125/EC op die eko-ontwerp vereistes vir
energie-verwante produkte.