Kan nie die pan behoorlik in die
toestel skuif nie.
Daar is te veel kos in die braaimandjie
Moenie die mandjie vul as die maksimum
hoeveelheid, wat in die tabel op die
vorige bladsy aangedui is, bereik het nie.
Wit rook kom uit die toestel.
Jy berei vetterige bestanddele voor.
Let daarop dat die temperatuur goed
beheer word om onder 180°C te wees,
wanneer jy vetterige bestanddele in die
lug braaier voorberei.
Vars aartappel skyfies word one-
weredig in die lugbraaier gebraai.
Die pan bevat steeds vetterige oorblyf-
sels van die vorige gebruik.
Wit rook word veroorsaak deur vet wat
in die pan verhit word. Maak seker dat
jy die pan behoorlik skoonmaak na elke
gebruik.
Jy het nie die aartappelstokkies behoor-
lik geweek voordat jy dit gebraai het nie.
Week die aartappelstokkies vir minstens
30 minute in ’n bak water; haal dit uit en
droog dit met kombuispapier af.
Jy het nie die regte aartappel tipe
gebruik nie.
Gebruik vars aartappels en maak seker
dit bly ferm tydens braai.
Vars aartappelskyfies is nie bros
wanneer dit uit die lugbraaier
kom nie.
Die brosheid van die skyfies hang af
van die hoeveelheid olie en water in die
skyfies.
Maak seker jy droog die aartappelstok-
kies behoorlik af voordat jy dit met olie
bedek.
Sny die aartappel in dunner stokkies vir
'n brosser resultaat.
Voeg effens meer olie by vir 'n brosser
resultaat.
Summary of Contents for 973922
Page 52: ......