background image

2. 3. 14 . Moet nooit die toestel sonder toesig laat terwyl in 
gebruik en hou buite bereik van kinders.  Die toestel word baie 
warm en kan ernstige brandwonde tot gevolg he
2.3.15.Wees versigtig met resepte wat baie vloeistof bevat, 
want dit kan borrel..
2. 3. 16. As die toestel aan die brand slaan       , ontkoppel 
onmiddelik van die hoofprop en gebruik die deksel om vuur te 
smoor of gooi toe met `n groot doek. 

MOET NOOIT WATER 

GEBRUIK NIE

2.4.Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 
gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang word om 
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg 
lewer die waarborg nul en van gener waarde

3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word 
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1 Druk die krag koord in muurprop. Die groen “KRAG” lig 
sal aangaan wat beteken die toestel is in die muurprop maar 
die element is nie aan nie. Die funksie vertoon venster sal 
oplig en sal wys tyd van 06.00 (6 ure). Dieselfde tyd sal die 
temperatuur op hoof wys.
3.2.2. Om te stel: Druk die modus en tydknop om te verander 
van HOOF, LAAG OF WARM
3.2.3. Stel die kooktyd: Druk die tyd knop een maal en dan die 
OP en AF  knop om tyd te stel in inkremente van 30 min. Na 
stelling druk tydknop eenmaal om te bevestig
NEEM KENNIS: Die kooktyd is gebaseer op die resepte. Die 
HOOG/LAAG/WARM stelling het `n tyd van  2 – 20 ure. Die 
verstekstelling vir HOOG en WARM is 6 ure en vir LAAG is 8 
ure.
3.2.4. Na al die stellings gemaak is, druk die AAN/AF knoppie.  
Die toestel sal begin en kooktyd sal begin aftel.  Die deksel 
moet altyd op wees tydens die kook proses
3.2.5. Na die kooktyd sal die prut pot automaties na die hou 
warm stelling toe gaan en die indikasie liggie vir hou warm sal 
aangaan.
3.2.6. Die kook proses kan gestop word deur die AAN/AF 
knoppie vir 3 sekondes in te hou. Die vertoon sal afskakel en 
net die groen liggie sal aan wees
3.2.7. Na kook ontkoppel van muurprop
3.2.8. Neem kennis die keramiek pot sal warm wees ge-
durende en na kook.  Gebruik oond handskoene om te hanteer.

3.3. Stadig Kook:

3.3.1. Stadig kook was nog altyd die beste manier vir `n 
voedsame warm maaltyd met minimum voorbereiding en baie 
vrye tyd weg van die kombuis
3.3.2 Die prutpot was altyd gebruik vir sop en bredies maar 
met die keramiek pot kan meer  modern disse gemaak word.  
Die pot is ook geskik om op die tafel te sit en te bedien.  Sit 
altyd a matjie onder die pot wanneer dit op die tafel geplaas 
word.
3.3.3. Die kook metode is idiaal vir vleis stukke wat langer vat 
om sag te word.  Me tdie lang kook metode sal dit baie sag en 
vol geur wees

3.4. Geskikte kos vir stadig kook en voorbereiding:

Meeste kos is geskik maar daar is `n paar riglyne wat gevolg 
moet word 
3.4.1. Sny. Wortel groente in klein eweredige stukke want dit 
kook langer as vleis. Hulle moet vir `n paar minute gesoteer 
word voor dit in die prutpot gekook word. Die groente moet 
altyd onder in die pot geplaas word en die vloeistof moet dit 
bedek.
3.4.2 Sny all extra vet van vleis af voor dit gekook word 3.4.3. 
As `n resep aangepas word  verminder altyd die vloeistof.  
Vloeistof verdamp nie in `n prutpot nie soos in gewone kook..
3.4.4. Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie.
3.4.5. Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te  verhit 
nie.
3.4.6. Ongekookte rooi bone  moet eers geweek word in water 
vir 10 minute voor dit in die prutpot gekook word
3.4.7. Druk `n thermometer in groot stukke vleis om seker te 
maak dit bereik die regte kook temperatuur
3.4.8. Outentieke steenware word gemaak teen hoe tem-
perature en die pot mag  oppervlakige merke op he.  Die glas 
deksel sal ook nie perfek pas nie. Lae kook maak nie stoom 
so baie min hitte gaan verlore.
3.4.8. Moenie die prutpot in die oond, vrieskas of mikrogolf of 
bo op `n stoof plaas nie.
3.4.9 Moenie die prutpot van `n hoe temperatuur na `n yskou 
temperatuur blootstel nei.  Koue water op `n warm pot sal dit 
kraak.
3.4.10. Die pot mag nie in water staan nie maar mag geweek 
word met water binne in
3.4.11. Daar is `n area onder die pot wat rou is vir `n rede en 
sal water opsuig as dit geweek word

3.6. Na gebruik:

3.6.1. Ontkoppel van hoof  krag toevoer.
3.6.2. Maak skoon soos in skoonmaak seksie.

4. Skoonmaak

4.1. Ontkoppel van hoof krag toevoer en laat heeltemal afkoel 
voor skoonmaak begin.
4.2. Die keramiek pot kan met warm seep water gewas word. 
Dit kan ook geweek word met water binne in maar die pot mag 
nie water staan nie.
4.3. Die buitkant kan met `n sagte klam doek skoongemaak 
word.  Moenie in water druk nie

Summary of Contents for 968210

Page 1: ...Model 968210 320W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE LENTO CUINA ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE ...

Page 2: ... a multi plug check ratings carefully as the current used by several appliances could easily exceed the rating of the multi plug 2 1 14 If any of the appliance casings breaks immediately disconnect the appliance from the mains to prevent the possibility of an electric shock 2 1 15 Do not use the appliance if it has fallen on the floor or if there are visible signs of damage 2 1 16 Do not force the...

Page 3: ... set the cooking time in 30 minute increments after the time is set press the Timer button again to confirm Note The cooking time is based on your recipe The HIGH LOW WARM setting has a time range of 2 20 hours The default time for HIGH or WARM setting is 6 hours The default time for LOW is 8 hours 3 2 4 Once you have set the operation mode and the cooking time press the ON OFF button The applianc...

Page 4: ...e for slow cooking Pasta seafood milk and cream should be added towards the end of the cooking time Many things can affect how quickly a recipe will cook water and fat content initial temperature of the food and the size of the food 3 5 6 Food cut into small pieces will cook quicker A degree of trial and error will be required to fully optimize the potential of your slow cooker 3 6 7 Vegetables us...

Page 5: ...ska dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare skade 2 1 16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 1 17 Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie 2 1 18 moenie die koord plooi nie 2 1 19 Die koord Moenie oor die kant van die tafel of too...

Page 6: ...ndskoene om te hanteer 3 3 Stadig Kook 3 3 1 Stadig kook was nog altyd die beste manier vir n voedsame warm maaltyd met minimum voorbereiding en baie vrye tyd weg van die kombuis 3 3 2 Die prutpot was altyd gebruik vir sop en bredies maar met die keramiek pot kan meer modern disse gemaak word Die pot is ook geskik om op die tafel te sit en te bedien Sit altyd a matjie onder die pot wanneer dit op ...

Page 7: ...5 Moenie in water druk of onder lopende water hou nie 5 Anomalies and herstel 5 1 Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan 5 2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die toestel vervang word volgens waarborg ...

Page 8: ...del aparato debe encajar correctamente en la toma de corriente No altere el enchufe 2 1 13 Si se utiliza un multi enchufe comprobar las califi caciones con cuidado como la corriente utilizada por varios aparatos podría fácilmente exceder la clasificación de la multi enchufe 2 1 14 Si se rompe alguna de las cubiertas del aparato desconecte inmediatamente el aparato de la red eléctrica para evitar l...

Page 9: ...edeterminado de 06 00 6 horas Al mismo tiempo el indicador HIGH se ilumina en la pantalla el modo predeterminado es alto 3 2 2 Ajuste el modo de operación Presione el botón MODE para ajustar el modo de operación en HIGH LOW o WARM 3 2 3 Ajuste el tiempo de cocción Pulse una vez el botón del temporizador y a continuación pulse los botones ARRIBA o ABAJO para ajustar el tiempo de cocción en incremen...

Page 10: ...la superficie del alimento para permitir que hierva a fuego lento 3 5 4 Muchas recetas exigen cocinar durante todo el día si no tienes tiempo para preparar los alimentos esa mañana prepararlo la noche anterior y almacenar la comida en un recipiente cubierto en el refrigerador Transfiera los alimentos a la olla de cocción lenta y agregue líquido salsa Seleccione el ajuste bajo alto o automático 3 5...

Page 11: ... reparación 5 1 Lleve el aparato a un servicio de asistencia técnica autor izado si el producto está dañado o si surgen otros problemas 5 2 Si la conexión a la red ha sido dañada debe ser reem plazada y debe proceder como lo haría en caso de daños ...

Page 12: ...ent à la prise secteur Ne modifiez pas la fiche 2 1 13 Si vous utilisez une vérification multiple vérifiez bien les notes car le courant utilisé par plusieurs appareils pourrait facilement dépasser la note de la prise multiple 2 1 14 Si l une des enveloppes de l appareil est en panne débranchez immédiatement l appareil du secteur pour éviter tout risque de choc électrique 2 1 15 N utilisez pas l a...

Page 13: ... mais que les éléments chauffants ne sont pas al lumés L affichage de la fonction s allume et affiche le réglage de l heure par défaut de 06h00 6 heures En même temps l indicateur HIGH s allume sur l affichage le mode par défaut est Haut 3 2 2 Réglez le mode de fonctionnement appuyez sur le bouton MODE pour régler le mode de fonctionnement à HIGH LOW ou WARM 3 2 3 Réglez le temps de cuisson appuye...

Page 14: ...isine des soupes laissez un espace de 5 cm entre le dessus du pot de cuisson et la surface de l aliment pour permettre de faire mijoter 3 5 4 De nombreuses recettes exigent toute la journée de cuisson si vous n avez pas le temps de préparer la nourriture ce matin préparez la la nuit précédente et rangez la nourriture dans un contenant couvert dans le réfrigérateur Transférer les aliments dans la c...

Page 15: ...immerger l appareil dans de l eau ou tout autre liquide ou le placer sous l eau courante 5 Anomalies et réparation 5 1 Prenez l appareil dans un service de support technique autorisé si le produit est endommagé ou d autres problèmes apparaissent 5 2 Si la connexion au secteur a été endommagée elle doit être remplacée et vous devez procéder comme vous le feriez en cas de dommage ...

Page 16: ...mente na tomada de corrente Não altere a ficha 2 1 13 Se estiver usando um multi plug verificar avaliações cuidadosamente como a corrente utilizada por vários aparel hos poderia facilmente exceder a classificação do multi plug 2 1 14 Se qualquer um dos invólucros do aparelho quebrar desligue imediatamente o aparelho da corrente eléctrica para evitar a possibilidade de choque eléctrico 2 1 15 Não u...

Page 17: ...o ligados O visor de função se iluminará e exibirá o ajuste de tempo padrão de 06 00 6 horas Ao mesmo tempo o indicador HIGH acende no visor o modo padrão é High 3 2 2 Ajuste o modo de operação Pressione o botão MODE para ajustar o modo de operação em HIGH LOW ou WARM 3 2 3 Ajuste o tempo de cozimento Pressione o botão do temporizador uma vez e em seguida pressione os botões PARA CIMA ou PARA BAIX...

Page 18: ...cessário reduzir a quantidade de líquido utilizado Líquido não vai evaporar a partir do fogão lento na mesma medida que com a cozedura convencional 3 4 4 Nunca deixe alimentos não cozidos à temperatura ambiente no fogão lento 3 4 5 Não use o fogão lento para reaquecer alimentos 3 4 6 Os feijões vermelhos não cozidos devem ser embebi dos e fervidos durante pelo menos 10 minutos para remover toxinas...

Page 19: ...água Se for necessário corte em duas peças O peso da articulação deve ser mantido dentro do limite máximo 3 6 Depois de terminar de usar o aparelho 3 6 1 Desligue o aparelho da corrente eléctrica 3 6 2 Limpe o aparelho conforme descrito na secção de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desligue o aparelho da corrente eléctrica e deixe o ar refecer completamente antes de efectuar qualquer tarefa de limpeza 4 2 O ...

Page 20: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 21: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Page 22: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 23: ... moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregist...

Page 24: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Reviews: