19
5. Werking van PlasmaMade
Die
PlasmaMade Lugfilter
gebruik die
Active Air Controlled System
– dit is ‘n
sensor wat reageer op lugvloei. Wanneer u die onttrekkings kap aanskakel, word die
PlasmaMade Lugfilter
outomaties aktiveer. Die indikasie lampie bo op die filter dui die
aan en afskakel van die filter aan.
PlasmaMade user Guide Formula
Om toe te laat dat die hele vertrek gesuiwer word, is dit belangrik om lank
genoeg te ventileer. U kan bereken hoe lank dit is deur gebruik te maak van die
PlasmaMade User Guide Formula
.
PlasmaMade user Guide Formula
Voor:
Ventileer altyd eerste vir 10 minute op ‘n 200 m3 stelling
(gewoonlik posisie 1 of 2).
Gedurende: Ventileer altyd goed gedurende die kook proses.
Na*:
Die tydsduur hang af van die volume van die vertrek (wydte x lengte x
hoogte = volume). Vir elke 50 m3 moet u 10 minute se na-ventilasie
toelaat op die 200 m3 stelling,
* met ‘n minimum van 10 minute en ‘n maksimum van 40 minute.
Nota:
Wanneer u roosters en braaiers gebruik, verdubbel die na-ventilasie tyd.
Ventilation remains essential for every form of recirculation.
Gebruik die filter tot twee uur per 24 uur. Die filter word outomaties
afgeskakel na een uur. As jy die filter vir ‘n langer tydperk wil gebruik,
skakel dit asseblief weer aan.
Summary of Contents for Airfilter
Page 1: ...GUC 1214 Installation and user manual EN AFR TR...
Page 3: ...2 English 3 Afrikaans 14 25 T rk e 36...
Page 28: ...27 2 PlasmaMade 8 GUC1214 24 m 75...
Page 29: ...28 240 220...
Page 32: ...31 PlasmaMade PlasmaMade service plasmamade com www plasmamadeservice com 6 7...
Page 33: ...32 500 400 6 3 2 V220 2 1 600 PlasmaMade PlasmaMade 8 65 70 75...
Page 34: ...33 PlasmaMade x 2 9 PlasmaMade PlasmaMade 9 19 19 2 9 x 2...
Page 35: ...34 1 2 3 4 PlasmaMade 90 19 x 2 9 PlasmaMade PlasmaMade...
Page 36: ...35 5 PlasmaMade PlasmaMade service plasmamade com PlasmaMade PlasmaMade WEEE 10 11...