background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak 

van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• 

aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• 

nuwe resepte of idees vir u produkte

• 

nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• 

spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1

 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2

 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-

treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u 

toegang gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek 

opgelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik 

gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing

@

chwsa.

co.za

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Mellerware produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• 

Faks die volgende na 021 931 4058 

• 

Naam en Van

• 

Kontak telefoon en faksnommer.

• 

Produk model nommer en tipe.

• 

Traceability Code (wat op die

• 

Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 

'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• 

Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer of neem 'n foto en laai 

u strokie.

• 

Maak u internet snuffelgids oop 

en besoek  

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

35 Adrian Road, Windermere, 

Durban, South Africa, 4001

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

Unit 25 & 26 San Croy Office park

Die Agora Road, Croydon, 1619

Tel: +27 11 392 5652

Fax: +27 11 392 1694

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

-

ativehousewares.co.za

26400A_A6_IM.indd   14

2019-04-04   08:38:32 AM

Summary of Contents for PRIMA 150W

Page 1: ...Model 26400A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 150W PRIMA 150W Hand mixer 26400A_A6_IM indd 1 2019 04 04 08 38 29 AM ...

Page 2: ...26400A_A6_IM indd 2 2019 04 04 08 38 29 AM ...

Page 3: ...1 21 The appliance is not suitable for outdoor use 2 1 22 Power cord should be regularly examined for signs of dam age and if the cord is damaged the appliance must not be used 2 1 23 Do not touch the plug with wet hands 2 2 Personal safety 2 2 1 CAUTION Do not leave the appliance unattended during use as there is a risk of an accident 2 2 2 This appliance is only for domestic use not for industri...

Page 4: ...m the mains power supply and allow it to cool completely before undertaking any cleaning task 4 2 Wash the used accessories with warm soapy water and then dry 4 3 Clean the outer parts of the hand mixer with a damp cloth with a few drops of washing up liquid and then dry CAUTION Do not immerse electrical parts of the appliance in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base ...

Page 5: ...ei tot ernstige brandwonde 2 2 3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos kantore hotelle motelle en gastehuise 2 2 4 Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin1 dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het 2 2 5 Die toestel is nie n speelding and kinders moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel...

Page 6: ...ar minute rus voor dit weer gebruik word 5 2 Moenie langer as 10 minute op n keer gebruik nie 6 Skoonmaak 6 1 Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal aftekoel 6 2 All die parte wat afkom kan met seep water gewas word behalwe die motor 6 3 Maak die buitekant van die toestel skoon met n klam lap BELANGRIK Die toestel mag nie in water gedruk word nie 6 4 Geen oplosmiddels soos bleikmiddels sk...

Page 7: ...entation s accrocher ou entrer en contact avec les surfaces chaudes de l appareil 2 1 20 Vérifiez l état du cordon d alimentation Les câbles endom magés ou enchevous augmentent le risque de choc électrique 2 1 21 L appareil ne convient pas pour une utilisation en extérieur 2 1 22 Le cordon d alimentation doit être examiné régulièrement pour détecter les signes de dommages et si le cordon est endom...

Page 8: ...n passant à une vitesse plus élevée 3 3 Une fois que vous avez terminé l utilisation de l appareil 3 3 1 Laisser refroidir l appareil 3 3 2 Débranchez l appareil de l alimentation secteur 3 3 3 Nettoyez l appareil comme décrit dans la section de nettoyage 4 Nettoyage 4 1 Débranchez l appareil de l alimentation secteur et laissez le re froidir complètement avant d entreprendre une tâche de nettoyag...

Page 9: ...arelho 2 1 20 Verifique o estado do cabo de alimentação Cabos danifica dos ou emaranhados aumentam o risco de choque elétrico 2 1 21 O aparelho não é adequado para utilização no exterior 2 1 22 O cabo de alimentação deve ser examinado regularmente quanto a sinais de danos e se o cabo estiver danificado o aparelho não deve ser utilizado 2 1 23 Não toque na ficha com as mãos molhadas 2 2 Segurança p...

Page 10: ...uso do aparelho 3 3 1 Deixe o aparelho esfriar 3 3 2 Desconecte o aparelho da fonte de alimentação 3 3 3 Limpe o aparelho conforme descrito na seção de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desconecte o aparelho da fonte de alimentação e deixe esfriar completamente antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 4 2 Lave os acessórios usados com água morna com sabão e depois seque 4 3 Limpe as partes externas do mis...

Page 11: ... the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is design...

Page 12: ...that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to register your product on li...

Page 13: ... verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beskadigde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk...

Page 14: ...moet seker maak dat u kwitansie korrek opgelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanlyn geregistreer word bi...

Page 15: ...26400A_A6_IM indd 15 2019 04 04 08 38 33 AM ...

Page 16: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 26400A_A6_IM indd 16 2019 04 04 08 38 33 AM ...

Reviews: