Mellerware POP & GO 1200W 27302 Manual Download Page 5

dit ‘n elektriese toestel is wat op hoë temperature verhit en 
dit kan ernstige brandwonde veroorsaak.
2.3.10. As die toestel om een of ander rede brand, moet 
die toestel van die kragtoevoer ontkoppel word en MOENIE 
WATER GEBRUIK OM DIE VUUR TE BLUS NIE.

2.4. Diens:

2.4.1. Maak seker dat die toestel slegs deur ‘n toepaslike 
gekwalifiseerde tegnikus bedien word, en dat slegs 
oorspronklike onderdele of toebehore gebruik word om 
bestaande dele / toebehore te vervang.
2.4.2. As die kragtoevoer beskadig is, moet die vervaar-
diger of sy diensagent of ‘n soortgelyke gekwalifiseerde 
persoon dit vervang om gevaar te voorkom.
2.4.3. Enige misbruik of versuim om die gebruiksaanwys-
ings te volg, maak die waarborg en die aanspreeklikheid 
van die vervaardiger ongeldig.

3. INSTRUKSIES VIR GEBRUIK

3.1. Voor gebruik.
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal.
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik, 
maak die dele skoon wat met voedsel in aanraking sal 
kom.

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Pak die springmieliemaker versigtig uit en verwyder 
alle verpakkings materiaal voor die eerste gebruik word.
3.2.2. Maak die deksel deeglik skoon en droog voor 
gebruik.
3.2.3. Vul die lepel met springmieliepitte, 80g Maksimum 
kapasiteit.
3.2.4. Gooi die pitte in die spring houer.
3.2.5. Plaas die springmieliebak oor die liggaam om te 
verseker dat dit korrek opgelyn is.
3.2.6. Plaas die boonste deksel op om te verseker dat dit 
reguit opgelyn.
3.2.7. Koppel aan die hoof krag toevoer.
3.2.8. Skakel die aan/af skakelaar na “I”.
3.2.9. Die toestel sal begin werk.
3.2.10. Moenie die boonste deksel verwyder as die mas-
jien in werking is nie.
3.2.11. Na all die pitte gespring is draai na “0”
3.2.12. Voor die volgenende mielies begin word gooi al die 
pitte uit wat nie gespring het nie.
3.2.13. Vars koringpitte gee die beste resultate. Sodra die 
pak mieliepitte oop gemaak is, moet dit in ‘n lugdigte houer 
in die yskas gestoor word.

3.3. Na gebruik:

3.3.1. Laat toe om aftekoel vir 10 min voor gestor word.
3.3.2. Ontkoppel van die krag toevoer.
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.

4.  Skoonmaak

4.1. Om die buitenste oppervlak van die springmieliemaker 
skoon te maak, gebruik ‘n sagte klam lap en droog dit 

daarna met ‘n droë handdoek.
4.2. Moet nie , staalwol of skuurkussings gebruik nie.
4.3. Maak skoon nadat u die toestel van die kragtoevoer 
afgekoppel het en die eenheid heeltemal afgekoel het.
4.4. Vee die binnekant van die masjien met `n droe lap.
4.5. Moenie die toestel naby water plaas nie want dit sal 
beskadig.

5. Anomalies and herstel

5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as 
toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet die 
toestel vervang word volgens waarborg.

6. Stoor

6.1. Maak seker die toestel is droog en skoon voor stoor.
6.2. Moenie die koord styf om die toestel draai nie.

7.Spesifikasiesput:

50/60Hz Output :1200W

Summary of Contents for POP & GO 1200W 27302

Page 1: ...Model 27302 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1200W POP GO 1200W Popcorn maker...

Page 2: ...g in the appliance 2 1 11 The appliance s plug must fit into the mains socket properly Do not alter the plug 2 1 12 Do not force the power cord Never use the power cord to lift up carry or unplug the...

Page 3: ...spoon with popcorn kernels 80g Max capacity 3 2 4 Pour the kernels into the popping chamber 3 2 5 Place the popcorn bowl over the body ensuring that it is lined up correctly 3 2 6 Replace the top cove...

Page 4: ...pas en Moenie die prop verander 3 1 8 Moenie aan die koord trek of die koord gebruik om die toestel te dra nie 3 1 9 Moenie die korod om die toestel draai nie 3 1 10 Moenie die koord buig of plooi nie...

Page 5: ...dit korrek opgelyn is 3 2 6 Plaas die boonste deksel op om te verseker dat dit reguit opgelyn 3 2 7 Koppel aan die hoof krag toevoer 3 2 8 Skakel die aan af skakelaar na I 3 2 9 Die toestel sal begin...

Page 6: ...be encajar correctamente en la toma de corriente No alteres el enchufe No fuerce el cable de alimentaci n Nunca use el cable de ali mentaci n para levantar transportar o desenchufar el aparato No enro...

Page 7: ...itas de ma z sobre el cuerpo asegur ndose de que est alineado correctamente Reemplace la cubierta superior asegur ndose de que se alinee correctamente Enchufe en el suministro de red Cambie el interru...

Page 8: ...ou de r parer l appareil vous m me afin d viter tout danger Assurez vous que la tension indiqu e sur l tiquette correspond la tension d alimentation avant de brancher l appareil La fiche de l appareil...

Page 9: ...s les mat riaux d emballage avant la premi re utilisation Nettoyez et s chez soigneusement le couvercle sup rieur avant utilisation Remplir la cuill re grains avec des grains de ma s souffl capacit ma...

Page 10: ...da voltagem da rede el trica antes de conectar o aparelho O plugue do aparelho deve caber corretamente no soquete de energia N o altere o plugue N o force o cabo de alimenta o Nunca use o cabo de alim...

Page 11: ...te a tampa superior antes de usar Encha a colher com gr os de pipoca 80g de capacidade m xima Despeje os gr os na c mara de estourar Coloque a tigela de pipoca sobre o corpo certificando se de que est...

Page 12: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 13: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Page 14: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 15: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Page 16: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: