![Mellerware POP & GO 1200W 27302 Manual Download Page 4](http://html1.mh-extra.com/html/mellerware/pop-and-go-1200w-27302/pop-and-go-1200w-27302_manual_1768780004.webp)
Geagte Klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp en werking en
die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde,
is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang
produklewe.
1. Parte beskrywing.
1 Boonste deksel
2 Pitte lepel
3 Springmielie bak
4 Liggaam
5 Skakelaar
6 Spring houer
Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies
deeglik en bewaar.
2. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Hierdie toestel moet nie gebruik word deur kinders
jonger as 8 jaar.
2.1.3. Hierdie toestel kan gebruik word deur kinders vanaf
8 jaar en ouer as hulle voortdurend onder toesig gehou
word.
3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het.
3.1.1. Skoonmaak en onderhoud moet nie deur kinders
gedoen word nie.
3.1.2. Plaas die apparaat op ‘n horisontale, plat en stabiele
oppervlak met die handvatsels, indien enige, en posi-
sioneer om te verhoed dat warm vloeistof mors.
3.1.3. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie.
3.1.4. Die temperatuur van die toestel kan hoog wees wan-
neer die toestel gebruik word.
3.1.5. Moet nooit die toestel in water of enige ander
vloeistof dompel of onder lopende water hou nie. As die
kragkoord beskadig is, moet dit vervang word, neem die
toestel na ‘n gemagtigde tegniese dienssentrum. Moenie
probeer om die toestel self te herstel om gevaar te vermy.
3.1.6. Maak seker die spanning soos aangedui op die
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning.
3.1.7. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander.
3.1.8. Moenie aan die koord trek of die koord gebruik om
die toestel te dra nie
3.1.9. Moenie die korod om die toestel draai nie.
3.1.10. Moenie die koord buig of plooi nie.
3.1.11. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
3.1.12. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
3.1.13. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
3.1.14. Moenie gebruik as die koord of prop beskadig is
nie.
3.1.15. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is
nie.
3.1.16. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval
het en daar is sigbare skade.
3.1.17. Plaas toestel op `n stabiele area wat hitte kan
weerstaan en weg van water.
3.1.18. Hou die toestel weg van vlambare material soos
karton, gordyne ens.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie.
2.2.2. Moenie aan die toestel raak tydens gebruik dit kan
brandwonde veroorsaak.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise en besighede
Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of
kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Maak skoon met `n sagte klam lap en maak deeglik
droof soos in die skoonmaak seksie.
2.3.3. Plaas die Springmielie Maker op ‘n stabiele hitte
bestande oppervlak, op ‘n hoogte wat gemaklik is vir die
gebruiker.
2.3.4. Konnekteer aan die krag toevoer.
2.3.5. Maak seker daar is genoeg lugtoevoer tydens
gebruik.
2.3.6. Moenie die krag koord gebruik om die toestel aftes-
kakel gebruik die aan/af skakleaar eers en ontkoppel dan
van die hoof kragtoevoer.
2.3.7. Ontkoppel van hoof kragtoevoer na gebruik en voor
skoonmaak begin.
2.3.8. Moenie stoor terwyl die toestel nog warm is nie.
2.3.9. Moet nooit die toestel onbewaak laat wanneer dit
gebruik word en hou buite bereik van kinders, aangesien
5
4
1
2
3