background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg 

dat u produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend 

word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

24821A_IM.indd   18

2019-03-04   02:58:11 PM

Summary of Contents for Cool Touch ECO 24821A

Page 1: ...Model 24821A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 700W ECO 700W 2 Slice toaster 24821A_IM indd 1 2019 03 04 02 57 57 PM...

Page 2: ...supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power sup ply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit...

Page 3: ...w the instructions for use renders the guarantee and the manufacturer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective film if ap plicable 3 1 2...

Page 4: ...o an authorised support centre if product is damaged or other problems arise 5 2 If the connection to the mains has been damaged it must be replaced and you should proceed as you would in the case of...

Page 5: ...e hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 13 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as d...

Page 6: ...s in aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel 3 2 Gebruik Die toestel is slegs vir huishoudelike gebruik 3 2 1 Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik 3 2 2 Plaas die toestel...

Page 7: ...aci n con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda autom ticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que la tensi n indicada...

Page 8: ...os ni os 2 3 10 Si por alguna raz n el aparato se incendia desconectelo de la red el ctrica y NO USE AGUA PARA DESCONECTAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Aseg rese de que el aparato sea reparado nicament...

Page 9: ...el ctri cas del aparato en ning n l quido 4 4 No utilice disolventes ni productos con un pH cido o base tales como lej a o productos abrasivos para limpiar el aparato 4 5 Nunca sumerja el aparato en a...

Page 10: ...sez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fiche est endommag 2 1 10 Assure...

Page 11: ...et gardez le hors de port e des enfants 2 3 10 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu d brancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ETEINDRE...

Page 12: ...appareil dans un liquide quelconque 4 4 N utilisez pas de solvants ou de produits avec ou base d un acide pH tel que l eau de javel ou des produits abrasifs pour nettoyer l appareil 4 5 Ne jamais imm...

Page 13: ...9 N o use o aparelho se o cabo ou a ficha esti verem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tens o indicada na etiqueta de classifica o corresponda tens o de alimenta o da rede antes de conectar o...

Page 14: ...is ou acess rios s o usados para substituir pe as acess rios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimenta o estiver danificado o fabricante ou o seu agente de servi o ou uma pessoa qualificada de forma simi...

Page 15: ...lias e reparos 5 1 Leve o aparelho a um centro de assist ncia autorizado caso o produto esteja danificado ou surjam outros problemas 5 2 Se a conex o rede el trica tiver sido danificada ela deve ser s...

Page 16: ...ed the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is...

Page 17: ...that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email market...

Page 18: ...verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik...

Page 19: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa...

Page 20: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 24821A_IM indd 2...

Reviews: