background image

dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan 
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het 
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet 
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel 
speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van  die hooftoevoer 
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel 
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word 
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees 
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou 
word

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 
gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent  of `n gekwalifiseerde person vervang word 
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions 
for use renders the guarantee and the manufacturer’s 
liability null and void.

3. Instruksies vir gebruik

3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word 
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom 
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel

3.2. Gebruik end sorg

3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
3.2.2. Plaas toestel op `n plat stabiele oppervlakte
3.2.3. Koppel toestel aan muursok
3.2.4. Sny die vrugte in die helfte.

3.2.5. Verwyder die beskerm deksel.
3.2.6. Skakel aan deur die vrug op die cone te plaas 
en af te druk.  Maak seker die klein cone is onder die 
groote
3.2.7. Om te stop lig net die hand op.
3.2.8. Verwyder altwee cones en die filter om die sap 
uit te gooi.
3.2.9. Gooi die sap in glase en bedien
3.2.10. As groot hoeveelhede vrugte  ge proseseer 
word, maak die filter skoon na `n paar vrugte

NEEM KENNIS:

 As kleiner vrugte gebruik word, verwy-

der die groot cone en gebruik die kleiner een alleen.

3.3 Na Gebruik:

3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die muursok
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie

4. Skoonmaak:

4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om heeltemal 
aftekoel 
4.2. All die parte wat afkom kan met seep water gewas 
word behalwe  die motor
4.3. Maak die buitekant van die toestel skoon met `n 
klam lap BELANGRIK! Die toestel mag nie in water 
gedruk word nie..
4.4. Geen oplosmiddels soos bleikmiddels, skuur 
produkte mag gebruik word nie.
4.5. Die toestel mag nie onder lopende water gehou 
word nie.
4.6. Die toestel moet gereeld skoongemaak word en 
enige oorblywende vrugte moet verwyder word

5. Anomalies and herstel

5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum 
as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die 
toestel vervang word volgens waarborg

Summary of Contents for 26205

Page 1: ...makes life easier ZEST citrus juicer Model 26205 25W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 500ml Capacity 2 Cones for small and large fruits Detachable parts for easy cleaning...

Page 2: ...1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that...

Page 3: ...ice 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only by suitably qualified technician and that only original spare parts or accessories are used to replace existing parts accessories 2 4 2 If the p...

Page 4: ...n dry CAUTION Do not immerse electrical parts of the appliance in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance...

Page 5: ...sbe heer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 10 Maak seker die spanning soos aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2...

Page 6: ...e verpakking material voor gebruik 3 1 2 Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel 3 2 Gebruik end sorg...

Page 7: ...mo textiles cortinas cart n o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca de la aplicaci n 2 1 8 No utilice el aparato en combinaci n con un programador temporizador u otro dispositivo que lo...

Page 8: ...l aparato se incendia desconecte el aparato de la red el ctrica y NO USE AGUA PARA DESCONECTAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Aseg rese de que el aparato sea reparado nicamente por un t cnico cualificado...

Page 9: ...limpiar el aparato 4 5 Nunca sumerja el aparato en agua o cualquier otro l quido o col quelo bajo agua corriente 4 6 Es aconsejable limpiar el aparato con regularidad y retirar los restos de comida 5...

Page 10: ...l appareil l cart des mat riaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de mati re inflammable pr s de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil...

Page 11: ...ants 2 3 7 Ne laissez jamais l appareil sans surveillance lorsque vous l utilisez et gardez vous hors de port e des enfants 2 3 9 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu d b...

Page 12: ...s ext rieures de l appareil avec un chiffon humide avec quelques gouttes de liquide vaisselle puis s chez MISE EN GARDE Ne pas im merger les pi ces lectriques de l appareil dans un liquide quelconque...

Page 13: ...pel o ou papel etc 2 1 7 N o coloque material inflam vel perto do aparelho 2 1 8 N o utilize o aparelho em associa o com um programador temporizador ou outro dispositivo que o ligue automaticamente 2...

Page 14: ...aparelho se incendiar desligue o aparelho da rede e N O USE GUA PARA DESLIGAR 2 4 Servi o 2 4 1 Certifique se de que o aparelho reparado apenas por um t cnico devidamente qualificado e que apenas pe...

Page 15: ...pois seque CUIDADO N o mergulhe as partes el ctricas do aparelho em qualquer l quido 4 4 N o utilize solventes nem produtos com pH cido ou b sico tais como lix via ou produtos abrasivos para a limpeza...

Page 16: ...ed the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it i...

Page 17: ...se note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email...

Page 18: ...erpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik t...

Page 19: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing...

Page 20: ...n Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 086 11...

Reviews: