Couple the right-hand intermediate shaft to the centre
gearbox on the first occasion that the splines are
aligned and the right-hand cutting gear blades are
within ±15° of the required position.
Rotate the fully assembled implement drivetrain a
number of times by hand to ensure proper blade timing
before applying PTO power to the implement.
Koppel die regterkantste tussenas aan die sentrale
ratkas die eerste keer wanneer die ribbe belyn is en die
regterkantste snymeganismelemme binne ±15° van die
vereiste posisie is.
Draai die volledig-gemonteerde dryfstel ’n paar keer
met die hand om behoorlike lemtydreëling te verseker
voordat kragaftakkeras-krag aangewend word.
Fig. 8
Fig. 9
Blade replacement
Lemvervanging
The cutting gear installed on these implements rotates
at extremely high speed. Improper maintenance or
repairs can result in failures which might cause serious
damage, injury or death.
Use only original Falcon parts of the correct
specification and grade for installation of the
implement cutting gear. High-speed failure of rotating
parts can result in serious damage, injury or death.
Die snymeganisme aan hierdie implemente draai teen
‘n uiters hoë spoed. Gebrekkige instandhouding of
herstelwerk kan tot brekasies lei wat ernstige skade,
beserings en selfs dood kan veroorsaak.
Gebruik slegs oorspronklike Falcon-onderdele met die
korrekte spesifikasie en graad vir die installering van die
snymeganisme. Hoëspoedbrekasie van draaiende
onderdele kan ernstige skade, beserings of dood
veroorsaak.
Blades should be replaced if they become damaged, bent,
broken or have been reduced in mass by more than 20% as
a result of wear.
Lemme moet vervang word as hulle beskadig word, of buig
of breek, of as hulle weens slytasie meer as 20% ligter
geword het.
Replace all mounting hardware when fitting new
blades. This includes blade bolts, bushes and nuts.
Check blade mounting holes (Fig. 10-A) for signs of
wear, elongation or fractures. In the event of any
observed defect do NOT attempt a repair, but provide
immediate replacement of the defective item.
Vervang al die betrokke monteringsonderdele wanneer
nuwe lemme aangebring word. Dit moet lemboute, -
busse en -moere insluit.
Gaan lemmonteringsgate (Fig. 10-A) na vir tekens van
slytasie, rekking of breuke. In die geval van enige
waargenome defek, moet NIE probeer om dit herstel
nie, maar vervang die defekte item onmiddellik.
Fig. 10
A
+15°
-15°
A
B
22
Summary of Contents for Haymakers Hooimakers F80-350V
Page 28: ...Blank page Leë bladsy ...
Page 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...
Page 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...