
Remove the pins from the drawbar positioning links
(Fig. 9-B) and operate the tractor hitch (Fig. 9-C) to
select a desirable maximum operating height.
Replace the drawbar positioning link pins to retain the
desired position and again carefully readjust the tractor
hitch to ensure that the implement is parallel to the
ground.
In this position, set the tractor hitch position control
limits to prevent this hitch height from being exceeded
during operation.
Verwyder
die
penne
van
die
trekstangposisioneringskakels (Fig. 9-B) en gebruik die
trekkerhaak (Fig. 9-C) om ‘n verlangde maksimum
werkshoogte te kies.
Plaas die penne terug om die trekstang in die verlangde
posisie te hou en verstel die trekkerhaak weer
noukeurig om te verseker dat die implement parallel
met die grond is.
Stel in hierdie posisie die perke van die trekkerhaak-
posisiebeheer om te verhoed dat hierdie haakhoogte
tydens bedryf van die implement oorskry word.
This MAXIMUM drawbar operating height setting will
determine the closest safe approach that the hitch
should make to the PTO shaft during operation (usually
the transport position), so failure to carry out this
procedure will result in failures and damages not
covered under warranty.
Readjustment of maximum drawbar height will be
required on each occasion that the implement is
hitched to a tractor of a different hitch configuration.
Hierdie MAKSIMUM trekstangwerkshoogte sal bepaal
hoe naby aan die kragaftakkeras die haak met
veiligheid sal kan kom tydens bedryf (gewoonlik die
vervoerposisie), dus sal versuim om hierdie prosedure
uit te voer onkllaarraking en skade veroorsaak wat nie
deur die waarborg gedek word nie.
Herverstelling van maksimum trekstanghoogte sal
nodig wees elke keer wanneer die implement aan ‘n
trekker met ‘n verskillende haakkonfigurasie gehaak
word.
Once the implement is levelled the hitch swivel pin angle
should be adjusted.
Wanneer die implement waterpas is, moet die haak se
krinkspilhoek verstel word.
Release the front hitch tie-rod locknut (Fig. 10-A) and
turn the adjusting nut (Fig. 10-B) to set the hitch swivel
pin to a vertical position.
Securely tighten all locking nuts after adjustment.
Ontspan die voorste spoorstangsluitmoer los (Fig. 10-A)
en draai die verstelmoer (Fig. 10-B) om die haak se
krinkspil in ‘n vertikale posisie te stel.
Draai alle sluitmoere styf vas na verstelling.
Fig. 10
Lubrication and oil levels
Smering en olievlakke
All models
Alle modelle
Confirm that all gearbox oil levels are correct prior to use
of the implement.
Verseker dat die ratkasolievlakke korrek is voordat die
implement gebruik word.
A dipstick (Fig. 11-A) is provided on each of the
outboard gearboxes for this purpose. The oil level
should fall within the area indicated on the dipstick.
Elk van die buiteratkaste het ’n peilstok (Fig. 11-A) vir
hierdie doel. Die olievlak moet binne die perke val wat
op die peilstok aangedui word.
The centre gearbox is equipped with oil filling ports.
Remove the upper filler plug (Fig. 11-B) and add oil
through the filling port so that the oil level coincides
with the bottom edge of the hole.
Die sentrale ratkas is van olievulgate voorsien.
Verwyder die boonste vullerprop (Fig. 11-B) en voeg
olie by totdat die olievlak gelyk is met die onderste
rand van die gat.
A
B
C
11
Summary of Contents for Haymakers Hooimakers F80-350V
Page 28: ...Blank page Leë bladsy ...
Page 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...
Page 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...