manualshive.com logo in svg
background image

laaier gereed is om die battery te begin laai.

• 

Ongeveer 2 – 3 uur is nodig  vir die volle lading 

van die battery.

• 

Moet nooit probeer om die battery te oorlaai nie.

• 

Steek die laaier konneksie in die kragprop van 

die toestel, onderaan die toestel(Fig. 1.).

• 

Terwyl die battery besig is om te laai, sal die 

wysliggie aan wees om te wys dat die battery 

besig is om te laai. Wanneer dit ophou flits, is 

die battery gelaai.

• 

As die battery klaar gelaai is, ontkoppel die 

laaier van die hooftoevoer . NB: Moenie 

die toestel gebruik as dit nog aan die laaier 

gekoppel is nie.

Instruksies vir gebruik

Voor gebruik:

• 

 Maak seker dat al die verpakking verwyder word 

van die toestel.

• 

 Voordat die toestel gebruik word, is dit 

raadsaam om eers die battery/e ten volle  

gelaai te kry.

• 

 Skakel die toestel aan deur van die Aan/Af 

skakelaar gebruik te maak.

• 

 Die wysliggie kom dan aan.

 

Die behoorlike inpassing van  bybehore  

in die toestel :

• 

 Die  suigtuit:

• 

 Pas die suigtuit in die hoofdeel totdat dit vas 

sluit met ‘n klik(Fig.2).

• 

 Om die suigtuit  te verwyder, gebruik die 

oopmaakknoppie van die suigkop(Fig.3).

• 

 Skoonmaak van die kussingkop:

• 

 Skroef die kop vas aan die sproeibottel.

• 

 Pas die kussingkop in wat jy benodig en maak 

die Velcro toe(Fig.4).

Vakuumfunksie:

• 

Maak die oppervlakte egalig nat met die 

sproeibottel en verwyder die vuilheid met die 

skoonmaakkussing(Fig.5).

• 

Suig die oortollige vloeistof afwaarts op(Fig.6).

• 

Sodra jy die toestel klaar gebruik het:

• 

 Skakel die toestel af deur die Aan/Af skakelaar 

te gebruik.

Skoonmaak

• 

Maak die toestel skoon met ‘n klam lap met ‘n 

paar druppels opwasmiddel daarop en droog 

dit dan af.

• 

 Moenie oplosmiddels gebruik of met suur 

daarin soos bleikmiddels met ‘n pH basis of 

enige bytende middels nie.

• 

 Moenie die toestel in water of enige ander 

vloeitstof dompel , of dit onder ‘n lopende kraan 

laat nie.

• 

 Maak die vuilwater tenk leeg.

• 

Maak die glas skoonmaak rubbers skoon.

• 

 Verwyder die mikrovesel kussing en maak 

dit skoon met lopende water.Dit kan in die 

wasmasjien gewas word sonder versagter.

Anomalieë en herstel

Neem die toestel na ‘n gemagtigde tegniese  

ondersteuningsdiens as probleme opduik. Moet 

dit nie uitmekaar probeer haal of herstel sonder 

hulp nie, want dit kan gevaarlik wees.

Vir EU produk weergawes, en/of  ingeval dit in jou 

land versoek word:

Ekologie en herwinbaarheid van die produk

• 

Die material waarvan die verpakking van die 

toestel veraardig is,is ingesluit in ‘n versameling, 

klassifikasie en herwinningstelsel. Sou jy van 

hulle wou ontslae raak, gebruik die toepaslike 

openbare houers vir elke tipe materiaal.

• 

 Die produk bevat nie enige konsentrasies van 

middels wat as gevaarlik vir die omgewing kan 

beskou word nie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hierdie simbool beteken dat die inhoud battery/e 
mag insluit; die gebruiker moet hulle verwyder voor-
dat hy met die produk wegdoen. Onthou dat bat-
terye van ontslae geraak moet word in gemagtigde  
houers . Moenie van hulle ontslae raak deur dit in 
die vuur  te gooi nie. Hoe om die batterye uit die 
binnekant van die toestelle  te verwyder.

 

 

Aandag;Dit is belangrik om daarop te let dat 

batterye heeltemal pap moet wees voordat hulle 

onttrek word van die toestel.

Aandag: Die toestel moet van die hooftoevoer 

ontkoppel wees voordat die batterye  

verwyder word.

Om die batterye te verwyder sodra die 

werklewe van die toestel verby is, gaan só te 

werk:

• 

Maak die boonste dop  van die toestel oop , 

sodra dit van die muur  verwyder is waar dit 

vasgeskroef was(Fig.7).

• 

 Om’n risiko te vermy met ‘n reste lading van die 

battery,sny eers die Rooi draad en beskerm dit 

met isoleerband, gaan dan aan met die sny van 

die Swart draad op dieselfde manier(Fig.8).

• 

 Verwyder die battery nou veilig van  

uit die behuising.

Hierdie toestel voldoen aan die Riglyn 2006/95/

EC op Lae Netspanning ,Riglyn 2004/108/

EC op  Elektromagnetiese Versoenbaarheid, 

Riglyn2011/65/EC  en op die beperking van 

die gebruik van sekere gevaarlike middels i n  

elektriese en elektroniese toerusting en Riglyn 

2009/125/EC op die eko-ontwerp vereistes vir 

energie-verwante produkte.

Содержание RAPIDISSIMO CRISTAL

Страница 1: ...Model 949117 3 6V complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE RAPIDISSIMO CRISTAL ENGLISH AFRIKAANS ...

Страница 2: ......

Страница 3: ......

Страница 4: ...able or plug is damaged If any of the appliance casings breaks immediately disconnect the appliance from the mains to prevent the possibility of an electric shock Do not use the appliance if it has fallen on the floor if there are visible signs of damage or if it has a leak Avoid all contact with the liquid that could be released from the battery In case of contact with eyes wash them thoroughly a...

Страница 5: ...blems arise Do not try to dismantle or repair without assistance as this may be dangerous For EU product versions and or in the case that it is requested in your country Ecology and recyclability of the product The materials of which the packaging of this appliance consists are included in a collection classification and recycling system Should you wish to dispose of them use the appropriate publi...

Страница 6: ...nie Moet ook nie die kragkoord dwing nie Die kragkoord moet nooit gebruik word om die toestel mee op te tel dra of te skuif of dit te ontkoppel nie Die prop moet nie met nat hande aangeraak word nie Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop beskadig is nie Sou enige van die toestel se omhulsels breek ontkoppel dadelik die toestel van die hooftoevoer om die moontlikheid van n elektriese skok ...

Страница 7: ...ikrovesel kussing en maak dit skoon met lopende water Dit kan in die wasmasjien gewas word sonder versagter Anomalieë en herstel Neem die toestel na n gemagtigde tegniese ondersteuningsdiens as probleme opduik Moet dit nie uitmekaar probeer haal of herstel sonder hulp nie want dit kan gevaarlik wees Vir EU produk weergawes en of ingeval dit in jou land versoek word Ekologie en herwinbaarheid van d...

Страница 8: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 9: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Страница 10: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 11: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Страница 12: ......

Отзывы: