background image

AFRIKAANS HANDLEIDING

Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om  'n Taurus handelsmerk 

produk te koop.

Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 

en die feit dat dit voldoen aan die strengste 

gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle 

bevredigende gebruik en lang produklewe.

Lees hierdie instruksies aandagtig deur voordat 

jy probeer om die waaier aanmekaar te sit of in 

werking te stel.  Beskerm jouself en ander deur 

alle veiligheid inligting na te kom. Versuim om 

hierdie instruksies te volg kan in persoonlike 

besering en skade aan eiendom veroorsaak.  

Belangrike veiligheids inligting:

1.  Lees alle veiligheidsriglyne aandagtig deur 

voordat jy die waaier gebruik.

2.  Volg asseblief al die riglyne van die handleiding 

om hierdie waaier te gebruik, anders mag dit ‘n 

brand, elektriese skok of besering aan  

persone veroorsaak.

3.  Maak die verpakking oop en maak seker dat 

die waaier onbeskadig is.  In geval van twyfel 

moenie die waaier gebruik nie en kontak  

jou verskaffer.

4.  Moenie dat die kinders met die 

verpakkingsmateriaal speel nie.

5.  Voordat jy die waaier gebruik maak seker dat 

die krag op die graderingsetiket ooreenkom 

met die hooftoevoer by jou huis.

6.  Hierdie waaier moet nie by invaliedes, kinders 

en onervare persone gebruik word sonder 

toesighouding nie.

7.  Kinders moet nie toegelaat word om met 

hierdie waaier te speel nie.

8.  Vermy die gebruik van verlengkoorde omdat dit 

die toestel kan oorverhit en ‘n  

brand veroorsaak.

9.  Moenie die kragkoord trek om die toestel van 

die kragbron te diskonnekteer nie. Vat die prop 

vas om dit uit te trek.

10. Vermy die insit van enige voorwerpe in die 

waaier omdat dit elektriese skok of skade aan 

die waaier kan veroorsaak.  Moenie die waaier 

blok of daarmee peuter op enige wyse terwyl 

dit in werking is nie.

11. Hierdie waaier is slegs vir huishoudelike 

gebruik bedoel en nie vir industriele of buite 

gebruik nie.

12. Moenie die waaier onbeman laat nie.  

Ontkoppel die waaier wanneer dit nie in 

gebruik is nie.

13. WAARSKUWING:  Die AAN/AF skakelaar 

moenie gebruik word as die enigste wyse van 

kragontkoppeling nie.  Ontkoppel altyd die 

kragkoord voor diens of skuif van die eenheid.

14. Ontkoppel die waaier van die kragtoevoer 

wanneer dit van een plek na ‘n ander geskuif 

word.

15. Die waaier is nie bedoel vir gebruik in nat of 

klam plekke nie.  Moet nooit die waaier plaas 

waar dit in ‘n bad of enige ander water houer 

kan val nie.

16. Moenie die waaier naby ‘n bron van hitte of 

vuur plaas nie.

17. Hou die waaier skoon om dit in goeie toestand 

te hou (verwys na die onderhoud afdeling vir 

inligting).

18. WAARSKUWING:  Ontkoppel die waaier 

voordat dit skoongemaak word.  As die 

kragkoord beskadig is moet dit vervang of 

herstel word deur ‘n gemagtigde diensagent.

 

Hoof deel

 

 

 

 

 

 

1. Beheer paneel 

2. LED vertoning

3. Lug uitlaat

4. Filter

5. Basis

Filter installering:

1.  Pas die filter in die rooster in.

2.  Stabiliseer dit met twee skroewe.

Werking:

Die waaier mag in werking gestel word deur die 

beheerpaneel bo-op die waaier (Fig 1) of deur 

afstandsbeheer.

1.  Plaas die waaier op ‘n stewige en plat 

oppervlakte.  Druk die kragkoord in ‘n AC220-

1

2

3

3

4

Содержание 944845

Страница 1: ...Model 944845 45W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOE AMB ESTIL ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGESE...

Страница 2: ...y objects into the Fan as it may cause an electric shock or damage to the Fan Do not block or tamper with the Fan in any manner while it is in operation 11 This Fan is intended for household use ONLY...

Страница 3: ...Install one 3V Lithium battery Model CR2025 Warning Always unplug the power cord when the Fan is not in use Do not immerse the fan in any liquid Cleaning Clean the body of Fan with a soft cloth Cautio...

Страница 4: ...Moenie die kragkoord trek om die toestel van die kragbron te diskonnekteer nie Vat die prop vas om dit uit te trek 10 Vermy die insit van enige voorwerpe in die waaier omdat dit elektriese skok of sk...

Страница 5: ...al die hoofvertoon af wees na 30 sekondes en jy kan enige sleutel druk om die vertooning weer aan te sit Afstandsbeheer 1 Battery vervanging Installeer 13V Lithium battery Model CR2025 WAARSKUWING Ont...

Страница 6: ...taci n para desconectarlo de la fuente de alimentaci n Siempre agarre el enchufe Sacar 10 Evite insertar cualquier objeto en el Ventilador ya que puede provocar una descarga el ctrica o da ar el Venti...

Страница 7: ...uando est activado el modo reposo o el temporizador la pantalla principal se apagar despu s de 30 segundos y puede presionar cualquier tecla para volver a encender la pantalla Control remoto 1 Reempla...

Страница 8: ...d utiliser une rallonge car elle pourrait surchauffer et provoquer un incendie 9 Ne tirez pas sur le cordon d alimentation pour le d connecter de la source d alimentation Toujours saisir la prise tir...

Страница 9: ...ait e Il y a 12 intervalles de temps De 1 heure 12 heures 7 Mode d conomie d nergie lorsque le mode veille ou la minuterie est activ e l affichage principal s teint apr s 30 secondes et vous pouvez ap...

Страница 10: ...cer e causar fogo 9 N o puxe o cabo de alimenta o para desconectar da fonte de alimenta o Sempre segure o plugue para retirar 10 Evite inserir objetos no ventilador pois isso pode causar choque el tri...

Страница 11: ...ndo o modo sleep ou o timer est ativado o visor principal fica desligado ap s 30 segundos e voc pode pressionar qualquer tecla para ligar o monitor novamente Controle remoto 1 Substitui o da bateria I...

Страница 12: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Страница 13: ...heck that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehous...

Страница 14: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Страница 15: ...seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative h...

Страница 16: ......

Отзывы: