![RTS DV-4350 Скачать руководство пользователя страница 13](http://html1.mh-extra.com/html/rts/dv-4350/dv-4350_manual_1498156013.webp)
SPESIFIKASIES
Frekwensie
400 - 470 Mhz
RF krag uitset
≤ 5W
Kanaal kapasiteit
16 kanale
Bedryfsspanning
3.7V
Grootte
115mm X 60mm X 33mm
Gewig
180g
ALLE SPESIFIKASIES KAN VERANDER SONDER KENNISGEWING
PROBLEEMOPLOSSINGSGIDS
Geen krag
a) Maak seker die battery is korrek gekoppel
b) Batterypak mag uitgeput wees, herlaai of
vervang.
c) Maak seker battery kontakte is korrek
d) Stuur na u handelaar vir herstelwerk.
Kan die radio nie aan-
a) Maak seker die battery is korrek gekoppel.
skakel nie, of radio sny
b) Maak seker die battery kontakte is reg, as
onverwags uit
die kontakte gebuig of stukkend is, neem na
u handelaar vir herstelling.
Kan nie met die gebruikers 1) Verskillende frekwensie of kanaal, verander
in my groep kommunikeer kanaal.
nie
2) Verskillende CTCSS/DCS herprogrammeer
3) Buite die radio se reikafstand
Ander groepe kom deur
a) Verander die CTCSS op jou radio sowel as
op jou radio
al die gebruikers in jou groep se CTCSS of
al die gebruikers moet oorskakel na ‘n ander
kanaal.
Die ander party ontvang
a) Maak seker jou mikrofoon is in goeie werkende
gebroke of onduidelike
toestand. Indien wel, neem handstel na jou
boodskappe van my
handelaar vir herstel.
Содержание DV-4350
Страница 1: ......
Страница 8: ......
Страница 18: ...Belt Clip User s Manual...
Страница 22: ...NOTE The transceiver is not fully water resistant when using speaker microphone...
Страница 25: ......
Страница 32: ......