Geagte Klient,
Dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop, Danksy die tegnologie, ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is U verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.
1. Parte beskrywing
1. Skroef
2. Voorste rooste
3. Rooster clips
4. lem
5. Rooster skroef
6. Moer
7. Bout
8. Agter rooster
9. Motor
10. Skroef
11. Plastiek draer
12. Sluitmoer
13. Skroef
14. Buis basis
15. Krag koord
16. beheer boks
17. Wasser
18. Moer
19. Hang hak
20. Skroef
2. Belangrike veiligheids voorsorg:
Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies
deeglik en bewaar
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op stabiele area en weg van water
2.1.6. `n Brand mag onstaan as die toestel bedek
word.
2.1.7. Moenie vlambare material naby toestel plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie.
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Heg die toestel aan op die stroomtoevoer met
‘n oortekking wat ten minste 10 ampère behels.
2.1.12. die toestel prop moet in die hoof prop pas en
Moenie die prop verander
2.1.13. As ‘n multi prop gebruik word, moet die grader-
ings noukeurig nagegaan word, aangesien die stroom
wat deur verskeie toestelle gebruik word maklik die
aanslag van die multiplug kan oorskry
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel
is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra,
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Check the state of the power cord. Damaged or
tangled cables increase the risk of electric shock.
2.1.21. The appliance is not suitable for outdoor use.
2.1.22. Power cord should be regularly examined for
signs of damage, and if the cord is damaged, the appli-
ance must not be used.
2.1.23. Do not touch the plug with wet hands.