Afrikáans
Stoomstasie
STEAM CENTER 2400
Liewe kliënt,
Baie dankie dat u gekies het om ‘n Black & Dec-
ker-handelsmerk te koop.
Danksy sy tegnologie, ontwerp en funksionering,
asook die feit dat dit die strengste gehaltestan-
daarde oortref, word die uiters bevredigende
gebruik daarvan en ‘n lang produkleeftyd hiermee
verseker.
Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat
u die toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige
verwysing. Versuim om hierdie instruksies nou-
keurig na te volg en waar te neem kan ‘n ongeluk
veroorsaak. Versuim om hierdie instruksies nou-
keurig na te volg en waar te neem kan ‘n ongeluk
veroorsaak.
“WAARSKUWINGSGEBIED”
VEILIGHEIDSADVIES EN
WAARSKUWINGS
-Die toestel moet op ‘n plat en
stabiele oppervlakte gebruik en
gehou word.
-Wanneer die toestel op sy
steunstuk geplaas word, maak
seker dat die oppervlakte waar-
op dit geplaas word stabiel is.
-Hierdie toestel kan gebruik
word deur kinders vanaf 8 jaar
en ouer asook persone met
verminderde fisiese, sensorie-
se of geestelike vermoëns of
‘n gebrek aan ondervinding en
kennis as toesighouding of inst-
ruksies rakende die veilige ge-
bruik van die toestel aan hulle
verskaf is en hulle die betrokke
gevare verstaan.
-Hou die toestel en sy kabel bui-
te die bereik van kinders onder
die ouderdom van agt jaar.
-Moenie die toestel gebruik
indien dit op die vloer geval het,
dit sigbare tekens van skade
het of indien dit ‘n lekplek het
nie.
-Die temperatuur van die toe-
ganklike oppervlaktes kan
hoog wees wanneer die toestel
gebruik word.
-As die koppeling aan die hoof-
kragleiding beskadig is, moet dit
vervang word. Neem die toestel
na ‘n gemagtigde Tegniese On-
dersteuningsdiens. Om enige
gevaar te voorkom, moenie
probeer om dit self af uitmekaar
te haal of te herstel nie.
-Moenie die toestel onbewaak
laat terwyl dit aan die kragtoe-
voer gekoppel is nie.
-Skoonmaak en gebruikerson-
derhoud moet nie deur kinders
gedoen word tensy hulle onder
toesig is nie.
-Hierdie toestel is nie ‘n speel-
ding nie. Toesighouding vir
kinders word aanbeveel om te
verseker dat hulle nie met die
toestel speel nie.
-