nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige
brandwonde.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Moenie die toestel skuif terwyl in gebruik.
2.3.4. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit
nie in gebruik is nie en voordat dit skoongemaak word.
2.3.5. Stoor buite bereik van kinders.
2.3.6. Hou buite bereik van kinders.
2.3.7. As die toestel vlam vat ontkoppel onmiddelik van
hoof krag toevoer.
Moenie water gebruik om vuur te
blus.
2.4. Diens:
2.4.1. Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegni-
kus gediens word.
2.4.2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed.
2.4.3. Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener.
3. Instruksies vir gebruik:
3.1.Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal.
3.1.2. Voor gebruik maak alle parte skoon soos in
skoonmaak instruksies.
Waarskuwing!
Wees uiters versigt wanneer die lemme hanteer
word en gewas word, hulle is baie skerp en kan sny.
3.2. Mixing Bowl
:
3.2.1. Kap funksie:
3.2.1.1. Sit die deksel op die blender kant en draai om
in te klip soos in Diagram 1.
3.2.1.2. Sit die mengbak op die krageenheid en draai
kloksgewys soos in Diagram 2 and 3
3.2.1.3. Plaas die mes ondersteuner op die buis in
die middel van die bak druk vas. Plaas die lem bo op
soos in Diagram 4 & 5.
Waarskuwing: Die lem is baie skerp hanteer ver-
sigtig.
3.2.1.4. Sit die kos (ei. Vleis) in bak soos aangedui in
Diagram 6. Groot stukke vleis moet kleiner gesny word
( 2 cm x 2 cm x 2 cm).
3.2.1.5. Sit die bak deksel op en draai in plek soos in
Diagram7.
3.2.1.6. Druk die prop in muursok, Draai spoedbeheer
knop na gewenste spoed soos in Diagram 8. (Die
spoed vermeerde op verskillende stellings. Pols is die
hoogste. Gebruik pols vir kort periodes
highest level .
26210_IM.indd 8
2019-10-07 01:48:13 PM