![Mellerware INNOVAC 31120RD Скачать руководство пользователя страница 7](http://html1.mh-extra.com/html/mellerware/innovac-31120rd/innovac-31120rd_manual_1768875007.webp)
pas. Moenie die prop vervang nie
2.1.17. As n multi prop gebruik word maak seker die
stroom word nie oorskry nie
2.1.18. As enige van die toestel se buiteknate breek
skakel onmiddelik af om skok te voorkom..
2.1.19. Moenie gebruik as dit geval het en daar duide-
like skade is nie.
2.1.20. Moenie die krag koord forseer of te gebruik om
te toestel op te tel.
2.1.22. Moenie die koord om die toestel draai nie maar
gebruik die koord stoor.
2.1.23. Moenie die koord buig nie.
2.1.24. Moenie die koord laat hang of met warm op-
pervlaktes in aanraking kom nie
2.1.25. Gaan altyd die koord na vir enige skade
2.1.26. Die toestel mag nie buite bebruik word nie.
2.1.27. Die koord moet gereeld ondesoek word vir
skafe en mag nie gebruik word indien daar is
2.1.28. Moenie aan die prop raak met nat hande.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. Moenie die toestel sonder toesig laat tydens
gebruik.
2.2.2. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het..
2.2.4. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel
speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal word
of toegevoeg word,moet die toestel nie in werking wees
nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou
word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel
van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET
NOOIT WATER GEBRUIK!!!
2.3.11. Moet nie brandende materiaal en as opsuig
nie.
2.3.12. Moenie die masjien gebruik sonder dat die
motorbeskermingsfilter aangeheg is nie.
2.3.13. Maak die stof houer onmiddellik leeg wanneer
dit vol is.
2.3.14. Moenie voorwerpe toelaat om lugvloei te
beperk of te blokkeer nie.
2.3.15. Moenie toelaat dat enige liggaamsdele soos:
hare, vingers, hand ens., die lugvloei van die skoon-
maker blokkeer nie, aangesien dit onnodige druk op die
motor veroorsaak en die motor kan uitbrand.
2.3.16. Hou asseblief die suiginlaat weg van die
gehoorarea as gevolg van oormatige geraasvlakke
wanneer dit in gebruik is.
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik:
3.1.Voor gebruik
3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor gebruik maak seker die filters en stofhouer
is in plek.
3.1.3. Maak seker die pyp is in posisie.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Verbind die toebehore: druk die pyp in die
slangpypkontak by die voorkant en maak dit dan vas.
Verwyder die pyp toebehore: druk die adapters aan
beide kante van die pyp en trek dan die toebehore.
3.2.2. Koppel die plastiekbuis aan die geboë end van
die pyp
3.2.3. Verbind vloer- of gleuf gereedskap aan die
pyp vir verskillende skoonmaakdoeleindes: vloer-
borsel (aangepas volgens die tipe grond) vir mat of
vloer; Gleuf gereedskap met gekombineerde kwas en
mondstuk vir bank, muuroppervlakte, hoeke, of ruimte