Mellerware INNOVAC 31120RD Скачать руководство пользователя страница 23

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg 

dat u produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend 

word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

 U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

 Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

 U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

 Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание INNOVAC 31120RD

Страница 1: ...Model 31120RD complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1200W INNOVAC 1200W Bagless vacuum ...

Страница 2: ...reas invite accidents 2 1 2 Use the appliance in a well ventilated area 2 1 3 Do not place the appliance on hot surfaces such as cooking plates gas burners ovens or similar items 2 1 4 Keep children and bystanders away when using this appliance 2 1 5 Place the appliance on a horizontal flat stable surface suitable for withstanding high temperatures and away from other heat sources and contact with...

Страница 3: ...e appliance s power cable before each use 2 3 2 Do not use the appliance if the parts or acces sories are not properly fitted 2 3 3 Do not use the appliance when empty 2 3 4 Do not turn the appliance over while it is in use or connected to the mains power supply 2 3 5 Do not cover the cooking surface or food with aluminium foil and other similar materials 2 3 6 Unplug the appliance from the mains ...

Страница 4: ...hine This should be done regularly but is recommended at least once a month 4 3 Cleaning the air outlet filter this is situated at the back of the vacuum Un clip the back cover to remove the air outlet filter This should be washed at least every six months Allow to dry in the sun at least 24hrs before using again Ensure that the air outer filter is properly dry before use NB Please ensure that the...

Страница 5: ...ct personnel Disposing of electrical appliances Do not dispose of electrical appliances as unsorted municipal waste use separate collection facilities Contact you local government for information regarding the collection systems available If electrical appliances are disposed of in landfills or dumps hazardous substances can leak into the groundwater and get into the food chain damaging your healt...

Страница 6: ...edruk word of naby skerp punte wat toestel kan beskadig 2 1 6 Die toestel mag nie met nat hande hanteer word nie Ontkoppel van muurprop as die toestel nat word terwyl dit aan is 2 1 7 Die toestel is ontwerp om material op te suig wat nie jou gesondheid kan beinvloed en wat nie vlambaar is nie 2 1 8 Moenie die knnekteerders voor jou gesig hou nie veral jou oe en ore ens Hou die punt weg mense en di...

Страница 7: ...2 3 7 Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 8 Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor word 2 3 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word 2 3 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van die muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT WATER GEBRUIK 2 3 11 Moet nie brandende materiaal en as op...

Страница 8: ... 2 As konneksie na die muurprop of koord beskadig is moet dit vervang word 6 Probleemgids 6 1 Blokasie Verloor van suigkrag 6 1 1 Kontroleer of die stofhouer vol is Indien wel moet u asseblief leegmaak 6 1 2 Kontroleer die vloerinstrument pyp en filter vir enige blokkasie Sodra die blokkasie skoongemaak is kan jy die stofsuier weer gebruik 6 2 Vermindering in suigkrag As verminderde suigkrag voork...

Страница 9: ...uemadores de gas hornos o artículos similares 2 1 4 Mantenga alejados a los niños y transeúntes cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie hori zontal plana y estable adecuada para soportar altas temperaturas y lejos de otras fuentes de calor y en contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflamables tales como textiles cortinas cartón o pa...

Страница 10: ...e su seguridad 2 2 5 Este aparato no es un juguete Los niños deben ser supervisados para asegurarse de que no juegan con el aparato 2 3 Uso y cuidado 2 3 1 Desenrolle completamente el cable de aliment ación del aparato antes de cada uso 2 3 2 No utilice el aparato si las piezas o accesorios no están correctamente instalados 2 3 3 No utilice el aparato cuando esté vacío 2 3 4 No encienda el aparato...

Страница 11: ...impie el depósito de polvo cuando la tolva de polvo esté casi a la máxima es hora de vaciar el cil indro de polvo Abra la cubierta frontal desenclavando la cerradura del cilindro de polvo Sacar la papelera y vaciarla 4 2 Limpieza del filtro HEPA una vez que se retira el cubo de basura recorte el mango superior para quitar el filtro HEPA Utilice el cepillo en la herramienta de grietas para cepillar...

Страница 12: ...úrese de que todos los accesorios están correctamente conectados al limpiador NOTA Este aparato está equipado con un mecanismo de rebobinado del cable Si el cable el enchufe o el mecanismo están dañados lleve el aparato al centro de reparación más cercano para que los componentes da ñados puedan ser reparados por el personal correcto Eliminación de aparatos eléctricos No deseche los electrodomésti...

Страница 13: ...il à l écart des matériaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de matière inflammable près de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le câble ou la fiche est endommagé 2 1 10 Assurez vous que la tension ...

Страница 14: ...isation et soin 2 3 1 Déroulez entièrement le câble d alimentation de l appareil avant chaque utilisation 2 3 2 N utilisez pas l appareil si les pièces ou les ac cessoires ne sont pas correctement installés 2 3 3 N utilisez pas l appareil lorsqu il est vide 2 3 4 Ne rallumez pas l appareil lorsqu il est utilisé ou connecté à l alimentation secteur 2 3 5 Ne couvrez pas la surface de cuisson ou les ...

Страница 15: ... au maximum il est temps de vider le cylindre à poussière Ouvrez le capot avant en dévissant le verrou du cylindre à poussière Retirez la poubelle et videz la 4 2 Nettoyage du filtre HEPA une fois la poubelle retirée clipsez la poignée supérieure pour retirer le filtre HEPA Pleaseuse la brosse sur l outil de crevasse pour balayer la poussière par la suite rincer sous l eau courante et laisser séch...

Страница 16: ...ous les accessoires sont correctement fixés au nettoyeur REMARQUE Cet appareil est équipé d un mécanisme de rembobi nage de cordon Si le cordon la fiche ou le mécanisme est endommagé passez l appareil au centre de répara tion le plus proche afin que les composants endomma gés puissent être réparés par le personnel approprié Élimination des appareils électriques ne pas jeter les appareils électriqu...

Страница 17: ...itens similares 2 1 4 Mantenha crianças e espectadores afastados quando usar este aparelho 2 1 5 Coloque o aparelho sobre uma superfície horizontal plana e estável adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contato com água 2 1 6 Mantenha o aparelho longe de material inflamáv el como têxteis cortinas papelão ou papel etc 2 1 7 Não coloque material inflamável pert...

Страница 18: ... garantir que não brincam com o aparelho 2 3 Uso e cuidado 2 3 1 Desligue completamente o cabo de alimentação do aparelho antes de cada uso 2 3 2 Não use o aparelho se as peças ou acessórios não estiverem adequadamente instalados 2 3 3 Não use o aparelho quando estiver vazio 2 3 4 Não ligue o aparelho enquanto estiver em uso ou conectado à rede elétrica 2 3 5 Não cubra a superfície de cozimento ou...

Страница 19: ...ior para remover o filtro HEPA Por favor use a escova na ferramenta de fenda para escovar a poeira depois corte com água corrente e deixe secar 24 horas antes de colocá la novamente na máquina Isso deve ser feito regularmente mas é recomendado pelo menos uma vez por mês 4 3 Limpar o filtro de saída de ar esta está situada na parte traseira do vácuo Desaperte a tampa traseira para remover o filtro ...

Страница 20: ...icado leve o aparelho ao centro de reparo mais próximo para que os compo nentes danificados possam ser reparados pelo pessoal correto Eliminação de aparelhos elétricos Não descarte aparelhos elétricos como resíduos municipais não triados use instalações de coleta separadas Entre em contato com o governo local para obter informações sobre os sistemas de colheta disponíveis Se os aparelhos elétricos...

Страница 21: ...or exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4...

Страница 22: ...ease note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to register your pro...

Страница 23: ...stighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk ...

Страница 24: ...op dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Страница 25: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Отзывы: