background image

parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word 
nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word 
terwyl dit in werking is of in die muurprop gekop-
pel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van  die hoof-
toevoer as dit nie in gebruik is nie en laat dit 
heeltemal afkoel voordat dit skoongemaak word. 
As dele afgehaal word of toegevoeg word,moet 
die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees 
wanneer in gebruik en moet buite bereik van 
kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan 
ontkoppel van die muursok en gooi n kombuis  
vadoek oor MOET NOOIT WATER GEBRUIK!!!

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde 
tegnikus gediens word 
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur 
die diensagent  of `n gekwalifiseerde person 
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en leemte.

3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:

3.1.1. Verwyder alle verpakkings materiaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik 
word maak alle parte skoon wat met kos in 
aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak 
artikel.

3.2. Gebruik en sorg:

3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word 
voor gebruik
3.2.2. Plaas die toestel op n plat, droe, stabiele 
oppervlakte.
3.2.3. Koppel die toestel aan die muursok
3.2.4. Verstel die broodkleur selector na gewen-
ste kleur.

3.2.5. Plaas brood in gleuwe
3.2.6. Druk die rooster beheer hefboom af tot dit 
in plek onder sluit.
3.2.7 Druk die kanselleer knoppie en die brood 
sal automaties opspring
3.2.8 As die brood  vassit in die rooster ontkop-
pel van muurprop, wag vir rooster om aftekoel en 
verwyder brood.  Moet nooit `n metaal voorwerp 
gebruik nie.
3.2.9. Plaas die voorheen geroosterde brood in 
die gleuwe en druk die beheer hefbook af tot dit 
in plek sluit onder.  Druk die herverhit knoppie. As 
die ververhitting voltooi is, sal die hefboom weer 
opgaan en die toestel outomaties afskakel.
3.2.10 Plaas die rooster se kleur seleksie aan op 
die verlangde instelling.  Plaas brood in gleuwe 
en druk rooster beheer hefboom tot dit in die as 
posisie sluit.  Druk die ontvries knoppie extending 
the toasting cycle.

3.3 Na gebruik:

3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. ontkoppel van muursok.
3.3.3. Maak die toestel skoon soos voorgeskryf 
in skoonmaak artikel.

4.Sorg en skoonmaak

4.1. Ontkoppel van muurprop en laat toe om 
heeltemal aftekoel.
4.2. Maak die krummelbak met a sagte klam lap 
skoon
4.3. Maak die buitekant van die toestel met n 
klam lap skoon en moet glad nie in water gedruk 
word nie
4.4. Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of 
skuur produkte gebruik om toestel skoon te maak 
nie.
4.5. Moet nooit toestel onder lopende water was 
nie.

5. Anomalies and herstel

5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese 
sentrum as toestel beskadig is of probleme 
ontstaan.
5.2 As koneksie na die muurprop beskadig is 
moet die toestel vervang word volgens waarborg.

Содержание HOT SLICE 1300W 24441

Страница 1: ...Model 24441 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1300W HOT SLICE 1300W 4 Slice toaster ...

Страница 2: ...iance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket wi...

Страница 3: ...ire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only by suitably qualified technician and that only original spare parts or accessories are used to replace existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or its service agent or a similarly qualified person mus...

Страница 4: ...e outer parts of the appliance with a damp cloth with a few drops of washing up liquid and then dry CAUTION Do not immerse electri cal parts of the appliance in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance 4 5 Never submerge the appliance in water or any other liquid or place it under running water 5 Anomalies...

Страница 5: ...uitlaat 2 1 11 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 12 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gra dering van die multi prop 2 1 13 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sig...

Страница 6: ...3 2 2 Plaas die toestel op n plat droe stabiele oppervlakte 3 2 3 Koppel die toestel aan die muursok 3 2 4 Verstel die broodkleur selector na gewen ste kleur 3 2 5 Plaas brood in gleuwe 3 2 6 Druk die rooster beheer hefboom af tot dit in plek onder sluit 3 2 7 Druk die kanselleer knoppie en die brood sal automaties opspring 3 2 8 As die brood vassit in die rooster ontkop pel van muurprop wag vir r...

Страница 7: ...No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No utilice el dispositivo en asociación con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el en chufe están dañados 2 1 10 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de clasificación coincida con la tensión de la red eléctrica antes de enchufar el aparato 2 2 1...

Страница 8: ... aparato desatendido cuando esté en uso y manténgalo fuera del alcance de los niños 2 3 10 Si por alguna razón el aparato se incen diara desconéctelo de la fuente de alimentación y NO USE AGUA PARA APAGAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Asegúrese de que el servicio sea reparado solo por un técnico calificado y que solo se usen piezas de repuesto o accesorios originales para reemplazar las piezas acces...

Страница 9: ... antes de realizar cualquier tarea de limpieza 4 2 Limpie la bandeja de migas extraíble con un Paño húmedo y seco 4 3 Limpie las partes exteriores del aparato con un paño húmedo con unas gotas de detergente y luego séquelo PRECAUCIÓN No sumerja las partes eléctricas del aparato en ningún líquido 4 4 No utilice disolventes ni productos con un pH ácido o básico como la lejía o productos abrasivos pa...

Страница 10: ...r la plaque signalétique correspond à la tension du secteur avant de brancher l appareil 2 2 11 Raccordez l appareil au secteur avec une prise de terre résistant à un minimum de 10 ampères 2 1 12 La fiche de l appareil doit être correcte ment insérée dans la prise secteur Ne modifiez pas la fiche 2 1 13 Si vous utilisez une prise multiple vérifiez soigneusement les valeurs nominales car le courant...

Страница 11: ...branchez le du secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ÉTEINDRE LE FEU 2 4 Un service 2 4 1 Assurez vous que l appareil n est entretenu que par un technicien qualifié et que seules les pièces de rechange ou accessoires d origine sont utilisées pour remplacer les pièces accessoires existants 2 4 2 Si le cordon d alimentation est endom magé le fabricant ou son agent de service ou une personne de quali...

Страница 12: ...umide et séchez le 4 3 Nettoyez les parties extérieures de l appareil avec un chiffon humide avec quelques gouttes de liquide vaisselle puis séchez MISE EN GARDE Ne plongez aucun élément électrique de l appareil dans aucun liquide 4 4 N utilisez pas de solvants ou de produits au pH acide ou basique tels que l eau de javel ou les produits abrasifs pour nettoyer l appareil 4 5 Ne plongez jamais l ap...

Страница 13: ... que a voltagem indicada na etiqueta de classificação coincide com a voltagem da rede elétrica antes de conectar o aparelho 2 2 11 Ligue o aparelho à fonte de alimentação com uma tomada de terra com um mínimo de 10 amperes 2 1 12 O plugue do appliance deve caber no soquete da fonte de alimentação corretamente Não altere o plugue 2 1 13 Se estiver usando uma classificação de verificação de vários p...

Страница 14: ...ivo o aparelho tiver que pegar fogo desconecte o aparelho da rede elétrica e NÃO USE ÁGUA PARA DESLIGAR O FOGO 2 4 Serviço 2 4 1 Certifique se de que o aparelho seja aten dido somente por um técnico qualificado e que somente peças sobressalentes ou acessórios originais sejam usados para substituir as peças acessórios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimentação estiver dani ficado o fabricante ou seu...

Страница 15: ...r tarefa de limpeza 4 2 Limpe a bandeja de migalhas removível com um pano úmido e seque 4 3 Limpe as partes externas do aparelho com um pano húmido com algumas gotas de deter gente e depois seque CUIDADO Não mergulhe partes elétricas do aparelho em nenhum líquido 4 4 Não use solventes ou produtos com um pH ácido ou básico como alvejante ou produtos abrasivos para limpar o aparelho 4 5 Nunca mergul...

Страница 16: ...or exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4...

Страница 17: ...profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to regis...

Страница 18: ...stighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk ...

Страница 19: ...el 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanl...

Страница 20: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Отзывы: