Mellerware 62200B Скачать руководство пользователя страница 5

Geagte kliente

Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk 
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte stan-
daarde, is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en 
lang produklewe

1. Parte beskrywing

A. Verwyderbare opvul koppie
B. Deksel met opvul gat
C. Beker
D. Motor
E. Gelei lig
F. Spoed beheer knop
G. Anti gly voete
H. Koffie meul
I. meng stok

2. Belangrike veiligheidsvoorsog!

Lees asseblief en stoor die handleiding
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die 
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word
Maak al die parte wat met kos in aanraking kom deeglik 
skoon voor gebruik

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese 
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek    Aan 
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit               
 in werking is
2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby toestel plaas nie
 2.1.8. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer 
toestel te Koppel nie

2.1.9. .Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.10.  Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 
2.2.11.  prop toestel in die muurprop
2.1.12. die toestel  prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker die 
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi 
prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord bes-
kadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie.
2.1.15.  Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval 
het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op 
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel 
nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Die kragtoevoer moet gereeld ondersoek word 
vir tekens van skade, en as die tou beskadig is, moet die 
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23.Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brand-
wonde.
2.2.3. This appliance is only for domestic use, not for 
industrial or professional use. It is not intended to be used 
by guests in hospitality environments such as bed and 
breakfast, hotels, motels, and other types of residential 
environments, even in farm houses, areas of the kitchen 
staff in shops, offices and other work environments.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered 
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of 
kennis tensy hulle opleiding gehad het. 2.2.3 Die toestel 
is nie geskik vir industriele gebruik soos kantore,hotelle 
motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet al-
tyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.2.6 Onder geen omstandighede mag die beker of die 
koffiemeul van die motor verwyder word terwyl die motor 
in werking is.  Dit kan ly tot ernistige beserings. Ontkoppel 
van kragtoevoer  voor die parte verwyder word.

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.

A

B

C

D

E

I

F

G

H

Содержание 62200B

Страница 1: ...Model 62200B complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 500W SYLVIO 500W Jug blender with grinder...

Страница 2: ...the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several appliances could easily exceed the rating of the multi plug 2 1 14 If any of the appliance casings breaks i...

Страница 3: ...ngredients you wish to blend into the jug 3 2 5 Insert the cap into the lid and lock into place 3 2 6 Place the lid onto the jug blender until it clips into place 3 2 7 Place your hand on the lid and...

Страница 4: ...e washing up liquid The blade assembly can be cleaned with some wa ter and washing up liquid and left to dry thoroughly before reassembling and or storing 4 9 Extreme caution should be taken during th...

Страница 5: ...enie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare skade 2 1 16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 1 17 Die koord mag...

Страница 6: ...rt periades gebruik word 3 2 9 Om die koffie meul te gebruik draai die meul onderstebo 3 2 10 Verwyder die lem deur dit ant kloksgewys te draai 3 2 11 Verwyder die lem 3 2 12 Gebruik die Deurskynende...

Страница 7: ...e herwinning neem hierdie produkte na u naaste kantoor vir Creative Housewares waar dit gratis aanvaar word vir herwinning 6 2 Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike vullisdiens vir nadere beson...

Страница 8: ...soporte un m nimo de 10 amperios 2 1 12 El enchufe del aparato debe encajar correctamente en la toma de corriente No altere el enchufe 2 1 13 Si utiliza cuidadosamente las clasificaciones de m ltiple...

Страница 9: ...descrita en la secci n de limpieza 3 2 Uso y cuidado Licuadora 3 2 1 Aseg rese de que la licuadora no est enchufada al tomacorriente de pared 3 2 2 Aseg rese de que la licuadora est apagada El interru...

Страница 10: ...como la lej a o productos abrasivos para limpiar el aparato 4 7 Nunca sumerja el aparato en agua o cualquier otro l quido ni lo coloque bajo agua corriente 4 8 Para limpiar el accesorio del molinillo...

Страница 11: ...e brancher l appareil 2 2 11 Branchez l appareil au secteur avec une prise de terre r sistant un minimum de 10 amp res 2 1 12 La fiche de l appareil doit tre correctement ins r e dans la prise secteur...

Страница 12: ...utilisation 3 1 1 Retirez le film de protection de l appareil le cas ch ant 3 1 2 Avant d utiliser le produit pour la premi re fois net toyez les pi ces qui entreront en contact avec les aliments de l...

Страница 13: ...s de solvants ou de produits au pH acide ou basique tels que l eau de javel ou les produits abrasifs pour nettoyer l appareil 4 7 Ne plongez jamais l appareil dans de l eau ou dans tout autre liquide...

Страница 14: ...s 2 1 12 O plugue do appliance deve caber no soquete da fonte de alimenta o corretamente N o altere o plugue 2 1 13 Se estiver usando uma classifica o de verifica o de v rios plugues com cuidado a cor...

Страница 15: ...que entrar o em contato com os alimentos da maneira descrita na se o de limpeza 3 2 Use e cuidado Liquidificador 3 2 1 Certifique se de que o liquidificador n o esteja conectado tomada da parede 3 2 2...

Страница 16: ...b sico como alvejante ou produtos abrasivos para limpar o aparelho 4 7 Nunca mergulhe o aparelho em gua ou qualquer outro l quido ou coloque o debaixo de gua corrente 4 8 Para limpar o acess rio de mo...

Страница 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Страница 18: ...e note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email...

Страница 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Страница 20: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing...

Страница 21: ...Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 243 Percy Osborn Road Morningside Durban South A...

Отзывы: