![Falcon Rotagang F210 TurfPro Скачать руководство пользователя страница 9](http://html1.mh-extra.com/html/falcon/rotagang-f210-turfpro/rotagang-f210-turfpro_operators-manual_3291408009.webp)
process the carrier frame MUST be detached from the
implement en raised to a sufficient height to clear the
implement during operation.
die draraam losgemaak word van die implement en hoog
genoeg opgelig word om die implement tydens bedryf vrylik
te laat beweeg.
/
Remove die front attachment pins (Fig. 2-A) en die
lifting chain attachment clips (Fig. 2-B).
/
Lift die carrier frame to an acceptable safe working
height (Fig. 3-A), and store die lifting chains by looping
them back to their attachment points (Fig. 3-B).
/
Verwyder die voorste aanhaakpenne (Fig. 2-A) en die
opligketting-aanhegknippe (Fig. 2-B).
/
Lig die draraam tot ‘n aanvaarbare veilige werkshoogte
(Fig. 3-A), en stoor die opligkettings deur hulle aan hulle
hegpunte te haak (Fig. 3-B).
-
Failure to detach die carrier frame from the implement
during cutting will result in damage and other failures
not covered under warranty.
-
Versuim om die draraam tydens gebruik van die
implement los te maak sal tot skade en ander
onklaarraking lei wat nie deur die waarborg gedek
word nie.
Fig. 2
Fig. 3
The implement is equipped with a telescopic drawbar (Fig.
4-A) which extends while towing the implement. It also has
the capability to retract when positioning the tractor in
relation to the implement (e.g. when attaching / detaching
the carrier frame).
Die implement beskik oor ‘n teleskopiese trekstang (Fig. 4-
A) wat langer word terwyl die implement gesleep word en
korter wanneer die trekker in verskillende verhoudings tot
die implement geposisioneer word (bv. wanneer die
draraam aangeheg of losgemaak word).
-
This implement must NOT be operated in reverse. Any
attempt to use the tractor to reverse the implement
while it is on the ground will result in damage and
other failures not covered under warranty.
-
Moet NIE die implement m.b.v. die trekker agteruit
probeer stoot terwyl die implement op die grond is nie
– dit sal tot skade en ander onklaarraking lei wat nie
deur die waarborg gedek word nie.
The telescopic drawbar is also fitted with various check-
chains which require adjustment prior to use of the
implement.
Die teleskopiese trekstang is ook toegerus met verskeie
keerkettings wat voor gebruik van die implement verstel
moet word.
Fig. 4
A
B
A
B
A
B
C
7
Содержание Rotagang F210 TurfPro
Страница 24: ...Blank page Le bladsy...
Страница 25: ...F210 TurfPro Finishing Mower A0100 F210 22...
Страница 28: ...Blank page Le bladsy...
Страница 29: ...Rotagang A0054 25...
Страница 31: ...Deck assembly Front H5215 27...
Страница 33: ...Deck assembly Left Right H5216 H5217 29...
Страница 36: ...NOTES...
Страница 37: ...NOTES...