Skoonmaak
1. Skakel altyd die toestel af en ontkoppel die een-
heid van die krag toevoer voor u dit skoonmaak.
2. Maak die motor gedeelte slegs met 'n klam doek
skoon. Moet dit nie in water of enige ander vloe-
istof dompel nie.
3. Alle ander dele kan in die skottelgoedwasser
skoongemaak word.
4. Wanneer voedsel wat kleur afskei verwerk word,
mag die plastiekdele van die toestel verkleur, vee
hierdie dele met groente olie voordat hulle in die
skottelgoedwasser geplaas word.
5. Hanteer die lemme versigtig want hulle is baie
skerp.
Kos
Maksimum
Werkings
Voorbereiding
vleis
200g
15sek
1~2cm
kruie
50g
8sek
neute en
amandels
150g
15sek
kaas
100g
10sek
1~5 cm
brood
75g
8sek
2 cm
uie
150g
8sek
half
koekies
150g
8sek
1 cm
sagte vrugte
200g
10sek
1~2 cm
eier skuim
4 eiers
30sek
Summary of Contents for PICAR 400
Page 10: ......