
Afrikaans handleiding
Dear customer,
Baie dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp en
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevre-
digende gebruik en lang produklewe.
1. Parte Beskrywing
1. Kwarts buis aan/af skakelaar
2. Ignitor knoppie
3. Gas reguleerder beheer
4. Kwarts buise
5. Keramiek verwarming panele
6. Castor wiele
7. Gas klep
8. Boonste paneel
9. Regter paneel
10. Linker paneel
11. Onderste paneel
2. Belangrike veiligheidsvoorsorg!
Lees asseblief en stoor die handleiding
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die
basiese veiligheidsmaatreels gevolg word.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1. Die toestel is vir huishoudelike gebruik alleen
en nie vir kommersiele gebruik
2.1.2. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
(tensy dit vir die doel vervaardig is)
2.1.3. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area.
2.1.4. Die teostel mag nie aan hitte, direkte sonlig of
nattigheid blootgestel word nie (i.e. Reen)
2.1.5. Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
2.1.6. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.1.7. Die toestel is ontwerp om material wat nie
gevaarlik is en vlambaar is op te suig.
2.1.8. Die verbindings mag nie naby die gesig kom
nie. Die mondstuk mag nie na persone of diere gerig
word nie..
2.1.9. Hou kinders en omstanders weg wanneer
toestel gebruik word..
2.1.10. Moenie warm as, warm kole, groot stukke
glas en skerp.
2.1.11. Moenie toner stof wat in `n drukker gebruik
word opsuig nie, want dit is Elektries geleidend. Dit
sal nie deur die filter sisteem gaan nie en sal in die
lug vrygelaat word.
2.1.12. Die toestel mag nie naby vlambare material
geplaas word nie.
2.1.13. Do not use the appliance in association with
a programmer, timer or other device that automati-
cally switches it on.
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.15. Maak seker die spanning soos aangedui op
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-
ning.
2.1.16. prop in elektriese uitlaat wat 16 amperes
hanteer
2.1.17. die toestel prop moet in die hoof prop pas
en Moenie die prop verander.
2.1.18. Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gradering
van die multi prop
2.1.19. Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die
TOP PANEL
LEFT SIDE PANEL
RIGHT SIDE PANEL
BOTTOM PANEL
CASTOR WITH
NUTS & SCREWS
BACK PANEL
BOTTOM PANEL
1. For your safety, please read this manual carefully and operate the products exactly
according to the instructions.
1
2 3
4
5
6
7
8
10
9
11
Summary of Contents for HIBRIDO 947183
Page 5: ......
Page 10: ...Troubleshoot Guide...